Campsites @ Arianoglo Safari Lodge
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Leeuwkloof Park Privaat Reservaat, Erfdeel 36, Cullinan, 1002, Gauteng
- Vanaf R300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Campsites @ Arianoglo Safari Lodge bied skadu-kampeerplekke by die Arianoglo Safari Lodge tussen die bosveldberge in Leeukloof Park Privaat Wildreservaat. Dit is net 40 km buite Pretoria en naby die Dinokeng Wildreservaat geleë.
Daar is 12 tent- en boskaravaan-staanplekke wat elk 4 gaste kan akkommodeer. Dit is naby die gemeenskaplike ablusieblokke met storte, wasbakke en toilette geleë.
Elke kampeerplek het 'n kraan en 'n kragpunt, is met bosveldgras bedek en het skadubome. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en 'n swembad.
Aktiwiteite op die perseel sluit wildritte, voëlkyk, wildkyk en 'n klimraam en 'n trampolien vir die kinders in. Arianoglo Safari Lodge is ideaal vir groepbesprekings, verjaarsdagpartytjies, rampartytjies, troues, werksfunksies, spanbousessies en skool- en jeuggroepe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Dune Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Leeuwkloof Park Privaat Reservaat, Erfdeel 36, Cullinan, 1002, Gauteng
Sien meer verblyf in Leeuwkloof Valley Bobbejaansberg Private Nature Reserve Gauteng
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Leeuwkloof Park Privaat Reservaat, Erfdeel 36, Cullinan, 1002, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang