Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Campus Self-catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 128 resensies vir Campus Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rushaan A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rushaan A

Friendly, neat, perfectly situated, safe and peaceful.

Nico is amazing, friendly, accommodating and the upkeep of the place is very clean. Close proximity to shops, NWU astro and other sport facilities. Very secure on NWU campus. Loved my stay.

Madelein S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein S

Plekkie net groot genoeg vir die twee van ons, ligging is so sentraal.

Dankie, julle plekkie sal ek beslis aanbeveel! Sien julle binnekort weer. Plekkie was skoon en netjies en baie rustige omgewing.

Andre M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Perfekte verblyf in Sentraal-Potchefstroom.

Pragtige ruim en goed toegeruste wooneenheid op die NWU-kampus. Besonder sentraal gelee met uitstekende sekuriteit. Rustige omgewing met 'n pragtige tuin. Nico is 'n baie behulpsame gasheer. Sal ongetwyfeld hier weer kies as ons Potchefstroom besoek.

David L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L

We had a cool and quiet stay.

On our arrival, the host was very friendly, showing us our accommodations and the surroundings to familiarize ourselves. The only problem encountered was finding the exact location on GPS. When reaching the entrance, it directed us to make a U-turn.

Annalisa C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalisa C

Manjifiek!

Die eenheid is absoluut perfek vir twee mense. Dis lekker rustig, op die kampus en baie netjies en mooi. Sal dit enige dag aanbeveel.

Rykie F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rykie F

Nico was baie gasvry en ons kom vir seker terug na Campus Gastehuis.

Ons het heerlik en gerieflik gebly, en wat lekker is, dis op die kampus - so mens is by alles.

Paul S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Veilig, perfekte ligging, aangename verblyf.

Campus Self-catering bied alles wat jy nodig het. Die voordeel van hierdie verblyf is sy ligging en veiligheid.

Hybre G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hybre G

Baie netjies en sentraal geleë.

Welkom ontvang deur Nico. Die kamer is baie netjies en skoon. Dit het 'n ruim oopplan area. Dit is veilig en in 'n rustige omgewing! Ek sal beslis weer hier bespreek.

Renette P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette P

Ideale oornagplek in Potchefstroom en baie goed geleë.

Ons het baie lekker gebly en die plekkie is ideaal geleë en baie veilig. Die persoon wat ons ontvang het, was baie gasvry! Ons sal vir seker weer daar bly wanneer ons in die omgewing is.

Lizenda D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizenda D

Op kampus gelee, veiligheid is tops en die gasheer, Nico, is voorstaande.

Die ligging van die eenheid is perfek, op kampus met kampus sekuriteit. Die gasheer is uitstaande m.b.t. vriendelikheid en behulpsaamheid. Die eenheid is goed toegerus met alles wat ons benodig het. Ons sien Campus Self-catering verseker weer. Dit sal vir ons 'n jaarlikse blyplekkie bied tydens Aardklop.

Retha V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Nico se gastehuis is absoluut wonderlik!

Ruim, smaakvol en privaat.

Ina S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S

Gerieflik, veilig en vriendelik. Ruim en netjies en heerlik, heerlik stil.

'n Plek waarheen 'n mens kan terugkeer.

Retha V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Soos altyd was ons verblyf perfek.

Nico se gastehuis is wonderlik geleë, mooi, skoon en so gerieflik. Dankie, Nico. Ons bespreek beslis weer.

Chester D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chester D

Dit was baie rustig.

Sien sterre.

Megan R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan R

Ons het so lekker gebly. Nico se gasvryheid en flink diens was verskriklik baie waardeer. Die verblyf is baie skoon, netjies en smaakvol en baie goed toegerus.

Beide die kamer en die badkamer is baie groot. Dit is ook baie veilig en naby aan dis Bult. Sal die blyplek aan almal voorstel wat Potch toe gaan!

Pieter S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Veilig. Privaat. Gasvry en luuks.

Ons eerste keuse vir verblyf in Potch.

Ella W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella W

Baie gerieflike plekkie as mens op kampus moet wees.

Die woonstelletjie het alles wat mens nodig het. Bring net jou eie WiFi saam. Baie gerieflik as mens op die NWU kampus moet wees, en naby winkelsentrum. Die bestuurder, Nico, is baie vriendelik en help graag.

Charl D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D

Vriendelik ontvang, een nag oorgeslaap, skoon, netjies en veilig gevoel.

Sal definitief weer daar oornag.

Paulus V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulus V

Wonderlike ervaring gewees.

Ja ons het baie lekker gebly. Ons sal vir seker weer kom. Die eenheid is toegerus met alles wat nodig is.

Frans L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans L

Heerlik gebly.

Baie gerieflik en rustig op Universiteit se gronde as vir student kom kuier.

Emmie M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie M

Rustig, skoon, veilig.

Ek en my dogter het oorgeslaap. Nico het ons baie vriendelik verwelkom en soos altyd kon ons die kamer deur 'n ring trek, Campus Self-catering is beslis ons no. 1 keuse vir oorslaap in Potchefstroom. Skoon, netjies, ruim, veilig en baie rustig.

Mariska D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D

Rustig.

Lief hierdie plek, net jammer daar is nie WiFi nie.

Lynette T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette T

Baie rustig, skoon en groot.

'n Tuiste weg van jou huis.

Adele S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Rustig blyplek & vriendelike ontvangs.

Ons kon ons skoene uitskop in 'n silwerskoon kamer, beddegoed skoon & vars geruik, ruim kamer, veilige omgewing, heerlik ontspan & lekker gekuier. Sal beslis weer daar bespreek!

Johan D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Veilig en rustig.

Baie tevrede. 'n Beskuitjie saam met oggendkoffie sal lekker wees.

Retha V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Het my dogter kom besoek. Sy is 'n koshuisstudent op NWU.

Ek het oor niks gewonder nie. My tweede keer om hier te bly, ook nie my laaste keer nie. Nico het al die reëlings vooraf deurgegee en dit was geen probleem dat ek laat gearriveer het nie. Pragtig, stylvol, veilig en regtig so rustig.

Thelma O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma O

Vriendelike ontvangs en verblyf, waarde vir geld.

Dankie vir die vriendelike ontvangs en wonderlike verblyf. Alles was in goeie orde. Uitstekende ligging vir die doel van my reis. Die enigste negatiewe punt is dat daar nie WiFi in die kamer was nie. As die geleentheid opduik, sal ons beslis weer van julle gastehuis gebruik maak.

Noelene V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene V

Fantasties!

Dit was regtig waarde vir geld. Woongeriewe was supernetjies. Dit is geleë in 'n pragtige tuin. Gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Die bed slaap baie lekker.

Nico S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Fantasies.

Absoluut fantasies die plek is waarde vir geld.

Anita F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F

Reg op kampus geleë wat dit ideaal maak vir ouers indien hulle iets moet bywoon by die universiteit.

Die kamer en badkamer is baie ruim, skoon en netjies. Parkeerplek is veilig met beheerde toegang. Die tuine is pragtig en die kamer heerlik koel gewees.

Morné D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morné D

Veilig, sentraal en baie netjies.

Baie goeie waarde vir geld. Benodig net WiFi.

Fikiswa M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fikiswa M

What an excellent hospitality.

We really felt home away from home, thank you Nico for your spirit of ubuntu.

Emmie M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie M

Waarde vir geld, fantastiese verblyf.

Ons is baie warm verwelkom, ruim, netjies, skoon en baie veilig. Ek en my dogter het baie lekker gebly. Baie dankie, Nico, vir jou gasvryheid.

Fred H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred H

Baie rustig en aangenaam gewees.

Die plekkie was baie skoon en gerieflik. Alles daar wat jy nodig het vir kort verblyf. Persoon wat ons ontvang en gehelp het was baie hulpvaardig en vriendelik. Sal Campus Self-catering aanbeveel en sal self weer daar gaan oornag.

Willem J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J

Fantastiese ruim verblyf.

Vriendelike ontvangs, netjiese ruim verblyf.

Philip O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip O

Ongelooflik netjies en baie gerieflik.

Baie vriendelik gasheer. Baie veilige verblyf op kampus. Sal beslis in die toekoms weer daar tuisgaan.

Petria S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petria S

Heerlik en gerieflik

Veilige privaat verblyf op die Puk kampus. Nico is 'n bedagsame gasheer. Het al 3 keer daar gebly.

Rini S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rini S

'n Gerieflike, ruim verblyf ideaal vir 2 persone.

Baie skoon en netjies. Vriendelike en behulpsame gasheer/eienaar.

Jan B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Skoon, veilig en goeie ligging.

Ideaal vir ouers wat studente op die NWU wil besoek.

Lizet K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizet K

Ons sal elke keer hier oornag, sou ons weer Potch toe kom. Die kamer is silwerskoon, groot, veilig en het die mooiste tuin. Hemelse, gemaklike bed. Die bekostigbaarheid is 'n sterkpunt! Nico kyk van oomblik een af op 'n professionele en vriendelike manier na sy gaste.

Dankie. Tot weersiens!

Mariaan L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan L

Baie lekker, netjies en skoon.

Sal vir seker aanbeveel.

Melandre S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melandre S

Perfekte akkommodasie.

Op kampus. Naby alles. Vriendelike diens en veilig. Beveel dit beslis aan!

Lizelle B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B

Perfek.

Alles was perfek. Ligging is veilig en gerieflik, die eenheid is baie ruim, gerieflik en mooi in 'n prentjie-mooi tuin, 100%!

Pieter B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

My gunstelingverblyf in Potch.

Sien sterre.

Fikiswa M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fikiswa M

It was great!

It was very convenient for me.

Etienne B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne B

Perfek geleë, netjies, rustig veilig.

Perfek! Ideaal vir ouers met NWU-kinders.

Leon B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

My ander huis, op die kampus!

Perfek vir kuier by kinders wat studeer op Puk. Perfekte ligging, ruim, skoon kamer en moderne badkamer met toesluitgarage. Alles binne die veiligheid van Puk se kampussekuriteit. Loop sommer waar jy wil wees op die kampus van daar af. Nico is baie gasvry sonder om in te dring op privaatheid. Baie bekostigbaar en regtig waarde vir geld.

Niek M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niek M

Aangenaam.

Goeie aanwysings sal help om die plek makliker te kry.

Elize S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

Pragtige kamer met die mooiste tuin!

Pragtige kamer en het dadelik tuis gevoel. Het dit vreeslik geniet!

Petria S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petria S

Netjiese, skoon en gerieflike verblyf en veral vir mense met kinders wat in Potch studeer.

Die selfsorg eenheid is baie gerieflik, skoon en netjies. Ons sal dit weer in die toekoms gebruik as ons vir ons kinders gaan kuier.

Rina C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina C

Aangenaam verras.

Aangenaam verras met die verblyf op kampus. Vriendelik en hulpvaardig. Skoon, netjies, alles wat jy nodig het.

George K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George K

Very save and central. Not that expensive with friendly and helpful people.

This was a special stay for a former Puk-student. We enjoyed everything and felt safe. Helpful people and clean and safe.

Abongile B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abongile B

Everything was all good.

Very good place, I love it.

Retha V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Pragtig, stylvol, veilig, stil en perfekte ligging.

Pragtig, stylvol, veilig, stil, privaat! Ek bespreek sonder twyfel weer hier!

Antoinette D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Netjies en perfek.

Vriendelike ontvangs. Altyd skoon, netjies en baie rustig. Keer elke keer terug en was nog nooit teleurgesteld nie.

Annabelle M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabelle M

Wonderlik.

Alles was perfek, skoon, goed toegerus.

Jacomien G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomien G

Die verblyf was fantasties.

Baie vriendelike ontvangs en baie skoon kamer. Ons het dadelik tuis gevoel. Die geriewe was wonderlik. Die parkering is veilig en die ligging is ideaal. Ek sal beslis weer van Campus Self-catering gebruik maak.

Theresa B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B

Verfrissend, vriendelik, netjies en goed ingerig.

Personeel was vreeslik behulpsaam en vriendelik. Die kamer was baie netjies, goed ingerig en lekker ruim. Die perseel is baie goed geleë in Potch. Ons was aangenaam verras en sal definitief weer daar oornag.

Anda R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anda R

Veilig, netjies, rustig en vriendelike mense.

Stylvolle en netjiese, ruim eenheid vir 2 persone. Baie veilig op kampus. Rustige omgewing en lieflike tuin, vriendelike mense. Sal die plek beslis aanbeveel en weer daar tuisgaan in die toekoms.

Adele H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H

Vriendelike diens en die rustigheid.

Die diens wat uitstekend. Die mense was baie vriendelik. Die kamer was pragtig net wat ek nodig gehad het. Ek kon ook lekker ontspan.

Irafaan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irafaan S

The friendliness and assistance of the owners and workers were awesome.

The owners were very helpful. The accommodation was nice and clean and very cosy.

Celeste J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste J

A lovely clean accommodation, room is airy and cool. People are friendly and helpful.

Very comfortable, clean and adequate for 2 people. Lovely friendly and helpful people.

Attie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie V

Aangenaam.

Baie netjies en personeel vriendelik. Op die kampus geleë.

Fransco K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransco K

Fantastiese geriewe.

Alles maklik bekombaar.

Heidi V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Perfek.

Fantastiese ligging vir 'n besoek aan die NWU kampus en baie veilig. Ruim selfsorgeenheid, stil, pragtige tuin, baie behulpsame gasheer en uiters netjies. Hoogs aan te beveel.

Hanneke D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke D

Vriendelike, skoon verblyf!

Campus Self-catering sal ek vir almal aanbeveel! Wat 'n ongelooflike vriendelike ontvangs en 'n ruim, skoon pragtige eenheid!

Madi K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madi K

Baie rustig en gemaklik.

Campus Self-catering is absoluut ideaal geleë vir iemand wat op NWU-kampus oorslaapplekkie benodig. Baie gemaklike, skoon, rustige eenheid wat my behoeftes in alle opsigte bevredig het. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Rudi K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi K

Baie netjiese en skoon kamer. Sal enige tyd weer daar bly.

Die kamer is ruim en badkamer was baie modern. Stil omgewing met mooi tuine en veilige parkering.

Pieter B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Baie gerieflik en sentraal.

Eenheid het ook alles wat nodig is. Enigste item wat verblyf nog beter sal maak is as die stortkop vervang/skoongemaak word, baie van die gaatjies verstop. Dit vat dus 'n redelike tyd vir water om warm te word.

Campus Self-catering se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering.
Ons sal die saak verder neem.

Campus Self-catering
Estelle M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle M

Aangename verblyf op die kampus.

Veilige plek met baie aangename en gasvrye ontvangs.

Mandi W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mandi W

Clean comfortable.

Good friendly hosts, lovely garden.

Courtney A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Courtney A

Was baie rustig.

Dit was baie rustig en ook baie netjiese plekkie, net 'n klein probleempie gehad met die toilet, maar baie nice.

Janette E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette E

Baie lekker, naby Aardklop se terrein met veilige parkeerplek.

Ek sal volgende jaar wel weer dieselfde plekkie bespreek.

Belinda B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B

Pragtig, skoon en gerieflik!

Ek en my dogtertjie het een nag oorgebly, en het baie lekker gebly! Die eienaar is baie vriendelik en gasvry, en ons het onmiddellik welkom gevoel. Die kamer was toegerus met alles wat ons sou benodig, is modern en ruim.

Alida L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida L

Uitstekend!

Uitstekend. Sal dit definitief aanbeveel. Hoop om weer daar tuis te gaan sou ons dit benodig.

Catherine J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine J

Huis weg van die huis.

Ons het al 'n paar keer hier tuisgegaan. Als is altyd so mooi en skoon en daar is als wat jy nodig het. Mens word altyd ontvang soos familie en soveel sorg word geneem om seker te maak jy is gemaklik. Die ligging is perfek! Veilig en op kampus. Sal altyd hier tuisgaan.

Vanessa C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa C

Alles in een selfsorgverblyf reg op kampus.

Goeie selfsorg verblyf binne stapafstand van restaurante en winkels. Ruim, skoon, netjies en supersagte handdoeke. Vriendelike ontvangs. Goeie linne en baie gemaklike bed. Enigste negatiewe punt is daar is geen gordyne of blindings voor die badkamervenster en net blindings voor die kamervenster en daar was 'n tuinier tydens ons 2 dae verblyf so het nie baie privaat gevoel. Ons was egter meeste van die tyd uit so dit het nie so baie gepla en sal ons nie keer om weer terug te gaan.

Magdaleen R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen R

Beste akkommodasie opsie, op NWU-kampus!

Ek beveel graag Campus Self-catering aan as 'n uitstekende opsie vir kort of langer-termyn akkommodasie. Professioneel, netjies, baie goeie ligging en wonderlike eienaars! Sal dit ten hoogste aanbeveel.

Suzanne S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S

Alles van die plek is fantasties!

Dis op kampus, by die hoofhek. Veilig parkering met sekuriteit 'n paar meter weg. Pragtige tuin en kamer. Jy sal nie iewers anders so besonderse, mooi en ruim plek kry vir daai prys nie.

Tee S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tee S

Satisfying.

I enjoyed the place. It's cosy and comfortable. The view of the garden from the room was gorgeous. The room was neat and beautiful.

Antoinette B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette B

Gerieflik en netjies!

Omdat dit op die PUK kampus is en ons daar was vir ons dogter wat in Dameskoshuis oorkant die pad is, was dit baie gerieflik. Ons was wel letterlik net in en uit, laat die aand in kamer gekom en moes weer vroeg uit, maar die kwailteit het goeie nagrus verseker. Vriendelike diens.

Lana R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana R

Fantasties! Soos om by Ouma te gaan kuier.

Netjies, skoon, veilig en rustig. Daar is alles wat jy nodig het, selfs melk in die yskas.

Yolande M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande M

Huislik en veilig.

Ons het heerlik gekuier. Perfekte ligging, veilig, netjies en wonderlike diens. Baie dankie Louisa en ma.

Catherine J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine J

Gerieflik en super veilig.

Die verblyf is baie gerieflik en regtig veilig. Ons is ontvang soos familie en dadelik welkom laat voel. Die eienares is 'n wonderlike dame. Als wat nodig is, is in die eenheid. Die lekkerste van als is dat die verblyf op kampus is. Ons dogter woon in koshuis op kampus en ons kon lekker stap na haar koshuis en na die Sanlam Ouditorium vir die SER kompetisie. Ons motor was ook veilig in 'n toesluitmotorhuis. Ons sal beslis weer hier woon. Dit is 'n groot juweel van verblyf in Potchefstroom.

Vanashree D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanashree D

Recommended.

Great stay, clean and neat, very safe. Emmie is a lovely hostess, will definitely stay here again.

Elize B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Baie gerieflik.

My twee meisiekinders studeer albei en daarom is die verblyf op die kampus uiters gerieflik en veilig aangesien ek meermale alleen is met besoeke. Hulle stap sommer van hulle koshuise af na my toe. Die kamer is lekker ruim en dit is baie lekker om "vol" DStv te kan geniet en nie net beperkte kanale nie. Ek sal beslis elke keer met besoeke daar probeer bly.

Helena B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B

Ons was baie gerieflik en rustig.

Die gerieflike en ruim kamer het 'n baie spanningsvolle en bedrywige 2 dae makliker gemaak. Die ligging was ideaal. Baie dankie aan LekkeSlaap vir die puik reëlings.

Karen D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Heerlik gebly, sal beslis weer daar tuisgaan.

Die kamer was besonder gemaklik en netjies. Die pluspunt is dat dit so naby my seun se woonstel was. Ek het 100% veilig gevoel, sowel as heeltemal privaat.

Yuriana D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yuriana D

Uitstekende ligging en baie goed toegerus.

Verblyf is goed toegerus en ligging baie goed. Badkamer gerieflik en baie goeie bed. Personeel uitstekend en baie hulpvaardig. Slegs een probleem - los matte in cottage geweldig glad. Verder uitstekend.

Rian S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rian S

Lekker geslaap al was daar nie gordyne nie, net blinders.

Hierdie verblyf is naby die eetplekke.

Mp F - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mp F

Gerieflik in 'n stil omgewing, maar minder gerieflik in die somer sonder 'n waaier!

Goed genoeg vir my doeleindes. Bestuur sal moet aandag gee aan 'n vorm van lugversorging in somertye.

Katrina S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrina S

Absolutely perfect.

The best place to stay! Caretaker is so friendly and helpful. Accommodation is lovely.

Cerneels C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cerneels C

Heerlik, rustig, privaat, skoon, vriendelike diens, op die kampus, en ideaal vir besoekende akademici.

Sien die sterre.

Tania R - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania R

Waarde vir geld.

Wat 'n ongelooflike oulike juweel! Aangenaam verras. Perfekte oornag op kampus.

Elize B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Uiters goed geleë vir die doel waarvoor ons Potchefstroom besoek het.

Ek en my dogter moes by die bemarkingsafdeling van die Noordwes-kampus wees sodat sy 'n volledige kampus besoek kon doen. Die ligging van die verblyf was uiters geleë, want ons kon sommer stap waar ons moes wees. Heerlike ruim kamer en alles is baie netjies en "huislik". As my verlange te groot raak volgende jaar is dit die plek waar ek gaan bly as ek my dogters besoek. Dankie Louisa!

Susan D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Ons het heerlik gebly en sal beslis weer daar bly as ons Potchefstroom besoek.

Campus Self Catering was beslis 'n lekker ervaring. Die kamer is pragtig, warm en gesellig en perfek gelee as jy Potchefstroom besoek. Louisa was altyd reg om te help en baie vriendelik.

Freda K - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda K

Absoluut heerlike ervaring na 'n vermoeiende dag, baie dankie!

Die ontvangs was baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamer is uitstekend toegerus en pragtig gemeubileer. Dit is beslis verblyf wat ons kan aanbeveel en graag weer sal wil besoek.

Makkie V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makkie V

Heerlik! Heerlik! Heerlik!

Ons het regtig heerlik gebly en gekuier. Ons was op besoek aan NWU vir die opedag wat dit natuurlik ideaal gemaak het om op die kampus te kon bly. Fasiliteite is skoon, ruim en privaat met eie parkering. Ontvangs is baie vriendelik en behulpsaam. Die huismense kook net te lekker en die geure veroorsaak dat jy heeldag kwyl en verlang na ma se kos. As ek enige aanbeveling kan maak is dit dalk 'n naambord buite wat die akkommodasie duidelik wys. Ons moes nogal soek vir nommer 26. Dit is letterlik by die hoofhek (vir toekomstige besoekers.) Gaan beslis dit my nommer 1 stop maak as ek vir kinders gaan kuier in die toekoms.

Stephanus D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus D

Goeie diens, baie mooi plek. Beste waarde vir geld.

Ons het die plek baie geniet, dit was baie skoon en netjies. Caren was baie vriendelik en behulpsaam. Vir oudstudente soos ons was dit lekker om sommer op kampus te kon bly. Sal die plek beslis aanbeveel.

Antoinette K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette K

Baie gemaklik en aangenaam.

Baie gemaklik en aangenaam. Die ligging is stil en rustig. Daar is alles wat ons nodig het plus heerlike tuisgebakte beskuit!

Susan B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Dis 'n lekker stil en privaat plekkie.

Mooi skoon. Kan kosmaak. Sleutel maklik ontvang. Puik ontvangs gehad. Het onmiddellik welkom gevoel. Dankie ook vir veilige toesluitmotorhuis vir voertuig. Definitief waarde vir jou geld! Nogmaals baie dankie. Sal weer akkommodasie in toekoms daar wil kry.

Kania V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kania V

Pragtig, heerlik, gerieflik, veilig, baie skoon, ek sal definitief weer daar gaan bly en dit ten sterkste aanraai.

Soos hierbo genoem, was dit 'n heerlike ervaring en sal ek definitief hierdie gastehuis vir almal aanbeveel, asook sal ek graag weer daar wil gaan bly, sou 'n geleentheid hom voordoen.

Leone V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone V

Ongelooflike diens.

Baie veilig. Gemaklik in loopafstand van alles.

Salomon J - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomon J

Awesome!

Baie netjies en skoon. Goed geleë.

Gerrit V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V

Puik.

Vriendelike ontvangs, netjiese kamer op kampus, puik.

Theo T - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo T

Uiters netjies en goed toegerus.

Heerlik ruim en op die NWU kampus geleë.

Anita V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anita V

Netjies en akkommodasie is goed geleë.

Akkommodasie was netjies. Koffie en teemaakgeriewe was beskikbaar wat 'n bonus is. As ek 'n voorstel kan maak moet daar 'n waaier of lugverkoeling beskikbaar wees, want dit kan nogal bedompig raak in die wooneenheid. Die DStv was ook foutief en van die 2 en 'n halwe dae wat ons daar oorgebly het, het dit slegs 1 dag gewerk.

Christa P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa P

Pragtig, netjies, skoon, sentraal, veilig!

Ons het baie lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel. Miskien kan 'n dakwaaier/waaier/lugversorger net oorweeg word?

Leon T - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon T

Netjies, skoon en rustig.

Die plek is netjies, skoon en rustig. Dis goed dat dit op die kampus is en dus is daar goeie sekuriteit.

Bb V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bb V

Rustig en mooi.

Dit is 'n mooi en rustige plek met alles wat mens kan nodig kry.

Dinki B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinki B

Ons gebruik gereeld oorslaapplekkies, maar hierdie een is verreweg een van die beste waarde vir geld.

Stylvol gemeubileer en in stand gehou met 'n privaat binnehoffie waar ons twee hondjies tuis gevoel het. Behulpsaamheid en vriendelikheid is aan die orde van die dag.

Ronel K - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K

Aangenaam verras.

Baie netjies en skoon. Pragtig gemeubileer. Elektriese komberse 'n plus! Maar sou egter 'n bad in plaas van die stortgeriewe verkies het.

Annette L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L

Baie goed geleë vir 'n besoek aan studente!

Campus Self-catering is 'n heerlike, skoon en netjiese selfsorg-eenheid wat ek met die grootste vrymoedigheid kan aanbeveel. Vriendelike kliëntediens! Baie dankie vir 'n heerlike kuier.

M G - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
M G

Baie bevredigend.

Dit was ruim, netjies en pragtig, met uitstekende diens. Ek sal met graagte weer daar oorbly wanneer die geleentheid hom voordoen. Veral die feit dat dit op die Potchefstroom kampus self geleë is, het dit vir my die moeite werd gemaak.

Nico V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Alles was puik.

Dit was weereens heerlik, absoluut waarde vir geld en so naby - eintlik stapafstand vanaf baie eetplekke.

Rian E - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rian E

Baie goed!

Baie goed! Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Ronel H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel H

Heerlik dankie.

Alles baie gerieflik - melk in yskas, ys in yskas, beskuit was heerlik en baie welkom. Sambreel toe dit erg begin reën... baie dankie!

Ana B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ana B

It was an absolute wonderful stay.

Attention to detail and a homely atmosphere.

Hillary S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hillary S

Lekker.

Kamer net koud in die winter anders is alles daar wat jy nodig het.

Dirk V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Kan met vrymoedigheid aanbeveel.

Uitstekende verblyf, netjies en skoon. Naby aan restaurante en winkels.

Louis V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Fantasties!

Ek het vir Louisa na die tyd gese dat daar geen plaasvervanger vir STYL is nie, en hulle het styl!

Louise L - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Vars, ruim, lig en veilig.

Baie goed ingerig. Binne stapafstand van heerlike restaurante. Op PUK kampus en naby aan alles.

Jarette D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarette D

Ek sal weer daar bly as ek na die area terugkeer.

Dit was stil, skoon, vriendelik en baie veilig. Dit is lekker dat dit op die kampus is.

Emarie G - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emarie G

Fantasties!

Baie netjies. Uitstekende waarde vir geld.

Villeen S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Villeen S

Rustig, veilig op kampus, gerieflik en baie mooi & netjies!

'n Baie gerieflike en netjiese selfsorg kamer. 'n Rustige omgewing, veilige parkering en sentraal geleë. Ons het heerlik gebly, sal definitief weer daar gaan bly!

Hanna B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna B

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Antoinette K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette K

We thought this was 5 star accommodation and will definitely go there again.

We thought this was 5 star accommodation and will definitely go there again.

Antoinette B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette B

Gerieflik op die PUK-kampus.

Daar is nie 'n naambord voor die huis nie. Ek het so bietjie gesukkel om dit te kry, want dit was reeds donker, tog is ek steeds vriendelik ontvang! Ek het lekker warm geslaap.

Vanaf R790
R790 R593
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R790 R593
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoffmanstraat 26, Potchefstroom, 2530, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjYjZkYmRlLTI0YWQtNDlhYS04OTVjLTQ4ODY0MGI4OWRmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R593 per nag (plek vir 2) 128 5 1 5 26 Hoffman Street Potchefstroom 2530 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.6903 27.093541253967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang