Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Campus Self-catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Rushaan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Friendly, neat, perfectly situated, safe and peaceful. Nico is amazing, friendly, accommodating and the upkeep of the place is very clean. Close proximity to shops, NWU astro and other sport facilities. Very secure on NWU campus. Loved my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Plekkie net groot genoeg vir die twee van ons, ligging is so sentraal. Dankie, julle plekkie sal ek beslis aanbeveel! Sien julle binnekort weer. Plekkie was skoon en netjies en baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfekte verblyf in Sentraal-Potchefstroom. Pragtige ruim en goed toegeruste wooneenheid op die NWU-kampus. Besonder sentraal gelee met uitstekende sekuriteit. Rustige omgewing met 'n pragtige tuin. Nico is 'n baie behulpsame gasheer. Sal ongetwyfeld hier weer kies as ons Potchefstroom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We had a cool and quiet stay. On our arrival, the host was very friendly, showing us our accommodations and the surroundings to familiarize ourselves. The only problem encountered was finding the exact location on GPS. When reaching the entrance, it directed us to make a U-turn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalisa C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Manjifiek! Die eenheid is absoluut perfek vir twee mense. Dis lekker rustig, op die kampus en baie netjies en mooi. Sal dit enige dag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rykie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Nico was baie gasvry en ons kom vir seker terug na Campus Gastehuis. Ons het heerlik en gerieflik gebly, en wat lekker is, dis op die kampus - so mens is by alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
1 nag
4.8
Mei 2024

Veilig, perfekte ligging, aangename verblyf. Campus Self-catering bied alles wat jy nodig het. Die voordeel van hierdie verblyf is sy ligging en veiligheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hybre G
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Baie netjies en sentraal geleë. Welkom ontvang deur Nico. Die kamer is baie netjies en skoon. Dit het 'n ruim oopplan area. Dit is veilig en in 'n rustige omgewing! Ek sal beslis weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ideale oornagplek in Potchefstroom en baie goed geleë. Ons het baie lekker gebly en die plekkie is ideaal geleë en baie veilig. Die persoon wat ons ontvang het, was baie gasvry! Ons sal vir seker weer daar bly wanneer ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizenda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Op kampus gelee, veiligheid is tops en die gasheer, Nico, is voorstaande. Die ligging van die eenheid is perfek, op kampus met kampus sekuriteit. Die gasheer is uitstaande m.b.t. vriendelikheid en behulpsaamheid. Die eenheid is goed toegerus met alles wat ons benodig het. Ons sien Campus Self-catering verseker weer. Dit sal vir ons 'n jaarlikse blyplekkie bied tydens Aardklop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R790
R790 R593
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R790 R593
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoffmanstraat 26, Potchefstroom, 2530, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjYjZkYmRlLTI0YWQtNDlhYS04OTVjLTQ4ODY0MGI4OWRmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R593 per nag (plek vir 2) 128 5 1 5 26 Hoffman Street Potchefstroom 2530 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.6903 27.093541253967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang