Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cana Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sherine J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Great stay, units are neat and comfortable. Hospitable hosts. Great stay, comfortable and neat units. Easy access to shopping centre and CBD. Good value for money and will definitely recommend venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Ek sal Cana Lodge as oornagfasiliteit aanbeveel. Cana Lodge is baie netjies, gerieflike kamers wat goed toegerus is en ontvangs is vriendelik. Enigste moontlike probleem is die vragmotors se ryery in die nag. Ek sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Cana Lodge
Goeie more Pierre Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit. Geniet die langnaweek. Groete Ria

Elizma T
1 nag Gesin met tieners
4.6
Aug 2022

Alles was baie netjies en alle toerusting was in 'n werkende toestand. Ligging is in die hoofstraat wat die rustigheid 'n bietjie versteur met al die voertuie ens. Maar dis lekker naby die winkelsentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Alfred S
1 nag Saam met vriende
4.2
Sep 2022

Pleasant and comfortable. I'll rate them 4 star. The owners are good people, they welcomed us with opened arms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martin S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2022

Netjiese plekkie, net klein, maar geskik vir oornag van 1 aand. Ek dink net die kostes van die plekkie is te hoog. Baie vriendelike personeel en plek is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Danie
Cana Lodge
Hi Martin, dankie vir jou terugvoer, ek waardeer dit. Geseende dag, Ria

Elysia B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2021

Gerieflik, vriendelike diens. Almal is baie hulpvaardig, ons het dit baie geniet, en sal definitief weer daar slaap en vir ons vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2021

Oorgeslaap terug van Richtersveld. Gemaklike oorslaapplek vir reis tussen die weste en ooste van die land.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos M
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2021

Oornagverblyf in Upington. Ons het die lodge maklik gekry en die ontvangs was fluks om ons te ontvang. Die eenheid was nie heeltemal gereed vir ons nie [5 nm] en ons moes vra vir handdoeke en bekers. Dit was ook onaanvaarbaar dat daar geen Covid-19 skoonmaak/ontsmetmiddels in die eenheid was nie. Weereens moes ons vra daarvoor. Voornemende oorslapers moet asseblief kennis neem dat die lodge direk langs die baie besige N14 geleë is en as dit nie vir die nasionale inklokreël was nie, sou ons beslis nie baie rustig kon geslaap het nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

James Henry A
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2020

Baie lekker gekuier, almal baie vriendelik. Lekker maklik on te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Puik ligging, uiters netjies en waarde vir geld. Cana Lodge is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schroderstraat 124, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPCWnkblCQGNvuNMetynYaawci1UQpKQo3jFnQLUpGeZjTZoTM5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 124 Schroder Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.444259722222 21.267849833333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang