Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cana Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Cana Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sherine J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherine J

Great stay, units are neat and comfortable. Hospitable hosts.

Great stay, comfortable and neat units. Easy access to shopping centre and CBD. Good value for money and will definitely recommend venue.

Pierre L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L

Ek sal Cana Lodge as oornagfasiliteit aanbeveel.

Cana Lodge is baie netjies, gerieflike kamers wat goed toegerus is en ontvangs is vriendelik. Enigste moontlike probleem is die vragmotors se ryery in die nag. Ek sal weer daar gaan bly.

Cana Lodge se terugvoer

Goeie more Pierre
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit.
Geniet die langnaweek.
Groete
Ria

Cana Lodge
Elizma T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma T

Alles was baie netjies en alle toerusting was in 'n werkende toestand.

Ligging is in die hoofstraat wat die rustigheid 'n bietjie versteur met al die voertuie ens. Maar dis lekker naby die winkelsentrums.

Alfred S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alfred S

Pleasant and comfortable.

I'll rate them 4 star. The owners are good people, they welcomed us with opened arms.

Martin S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Martin S

Netjiese plekkie, net klein, maar geskik vir oornag van 1 aand.

Ek dink net die kostes van die plekkie is te hoog. Baie vriendelike personeel en plek is netjies en skoon.

Cana Lodge se terugvoer

Hi Martin, dankie vir jou terugvoer, ek waardeer dit.
Geseende dag,
Ria

Cana Lodge
Elysia B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elysia B

Gerieflik, vriendelike diens.

Almal is baie hulpvaardig, ons het dit baie geniet, en sal definitief weer daar slaap en vir ons vriende aanbeveel.

Dawid V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid V

Oorgeslaap terug van Richtersveld.

Gemaklike oorslaapplek vir reis tussen die weste en ooste van die land.

Koos M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Koos M

Oornagverblyf in Upington.

Ons het die lodge maklik gekry en die ontvangs was fluks om ons te ontvang. Die eenheid was nie heeltemal gereed vir ons nie [5 nm] en ons moes vra vir handdoeke en bekers. Dit was ook onaanvaarbaar dat daar geen Covid-19 skoonmaak/ontsmetmiddels in die eenheid was nie. Weereens moes ons vra daarvoor. Voornemende oorslapers moet asseblief kennis neem dat die lodge direk langs die baie besige N14 geleë is en as dit nie vir die nasionale inklokreël was nie, sou ons beslis nie baie rustig kon geslaap het nie.

James Henry A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James Henry A

Baie lekker gekuier, almal baie vriendelik.

Lekker maklik on te kry.

Andries J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries J

Puik ligging, uiters netjies en waarde vir geld.

Cana Lodge is pragtig!

Gordon M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon M

Dit was lekker. Baie vriendelike diens.

Home away from home. Het heerlik gebly.

Tewis B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tewis B

Dit was uitstekend met pragtige kamers met 'n ongelooflike tema en so stylvol.

Ek sal dit aanbeveel vir iemand wat in styl wil bly in Upington, maar will seker maak dit kos nie 'n fortuin nie. Stylvolle bekostigbare verblyf.

Jandri W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandri W

Voel soos by my eie huis tussen my eie mense.

Definitief 'n onvergeetlike ervaring. Die kamer is pragtig en gemaklik maar ook is die hartklop van Cana Lodge definitief die mense wat hom bestuur. Julle is tops en definitief ons enigste keuse as ons ooit weer in Upington is.

Raymond L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond L

Perfekte oornag.

Baie skoon, netjies, vriendelike diens, gratis hout en 'n goeie ontbyt. Baie sentraal geleë.

Bohdan D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bohdan D

Fantasties.

Baie vriendelik en netjiese plek, sal beslis weer hier tuisgaan.

Cana Lodge se terugvoer

Baie dankie. Was 'n plesier om u te ontvang.

Cana Lodge
Desiree S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree S

Vriendelike eienaars, heerlike verblyf.

Mooi, netjiese gastehuis, goed geleë naby restaurant en winkelsentrum. Die eienaars het regtig aandag geskenk aan klein detail in die kamers, dit was gerieflik met alles wat mens nodig het. Ons beveel Cana Lodge graag aan vir ander reisigers.

Cana Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u ondersteuning. Dit was heerlik om u hier te ontvang. Hoop om u weer te sien.

Groete
Ria

Cana Lodge
Johan R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Fantastiese kamer waarin ons was.

Puik diens met 'n goeie prys en 'n baie netjiese kamer. Sal die Lodge aanbeveel vir enige iemand.

Cana Lodge se terugvoer

Goeiemore

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer opreg.

Ek hoop ons sien julle spoedig weer.

Vriendelike groete

Ria

Cana Lodge
Riette V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette V

Baie netjies, mooi en aandag tot detail, waarde vir geld.

Ons was aangenaam verras, baie prakties, netjies en skoon verblyf en baie mooi omgewing. Goeie waarde vir geld en ideaal met 2 tieners, persoonlike diens uitstekend.

Safety At Work S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Safety At Work S

Awesome.

Het baie lekker gebly. Vriendelike staff. Dankie vir die rose in my kamer. Het gevoel soos huis weg van huis.

Cana Lodge se terugvoer

Groot plesier. Sien jou graag weer.

Ria
Cana Lodge

Cana Lodge
Theresa L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L

Fantasties.

Wonderlike, vriendelike mense, wat ons baie tuis en welkom laat voel het. Heerlike ontbyt. Pragtige kamers. Baie veilige parkering. Gaan vir seker weer daar bly. Dankie julle!

Cana Lodge se terugvoer

Beste Theresa,

Baie bly julle het julle verblyf geniet ,hoop om julle gou weer te sien

Vriendelike Groete,
Wendy
Cana Lodge

Cana Lodge
Pauline P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline P

Heerlik.

Baie vriendelike eienaars, groot gemaklike kamers met veilige parkering op die perseel. Beste waarde vir geld! Heerlike ontbyt deur die eienaar self voorberei was ingesluit by die prys! Van nou af is dit die enigste plek in Upington waar ons sal bly!

Cana Lodge se terugvoer

Beste Pauline,

Bly julle het julle verblyf geniet ,hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike Groete,
Wendy
Cana Lodge

Cana Lodge
Adell B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adell B

Baie lekker gebly.

Verblyf is baie netjies en skoon. Gastehuis baie mooi. Vriendelike ontvangs.

Cana Lodge se terugvoer

Baie dankie, Adelle. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom. Cana Lodge - groete, Ria.

Cana Lodge
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schroderstraat 124, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPCWnkblCQGNvuNMetynYaawci1UQpKQo3jFnQLUpGeZjTZoTM5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 124 Schroder Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.444259722222 21.267849833333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang