Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Canal Quays 606

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cast Anchor-weg 1, Canal Quays 606, Foreshore, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 440 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Canal Quays 606 is aan die oewer van die kanale in Foreshore geleë en is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel in die hartjie van Kaapstad. Dit is die perfekte opsie vir diegene wat die Moederstad wil verken aangesien hierdie woonstel binne maklike bereik van al die besienswaardighede geleë is.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder en lugversorgde oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is 'n onderdakbalkon met 'n buite-etenstafel wat die perfekte plek is vir gaste om te ontspan terwyl hulle oor die kanale uitkyk. Alle gaste het volle toegang tot die gemeenskaplike swembadarea wat ook 'n sitplek het.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Cast Anchor-weg 1, Canal Quays 606, Foreshore, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cast Anchor-weg 1, Canal Quays 606, Foreshore, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c30dfa98f85e4803c4b1894cbe3e982d9bfc6d9f32d959594f905267bd8384cc844e894960f57d07d7c6e2a97a80610264d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag (plek vir 2) 1 Cast Anchor Way Canal Quays 606 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.913422208699 18.425009798148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang