Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Canary Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vleistraat 8, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Canary Cottage is 'n bekoorlike kothuis met 'n privaat ingang op die gasheer se perseel in Greyton. Die rustige woonbuurt bied maklike toegang tot restaurante, winkels en supermarkte in die omgewing.

Dié oopplan-kothuis is geskik vir 2 gaste en bied lieflike uitsigte oor die Riviersonderendberge. Die slaaparea is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, terwyl die badkamer met 'n stort toegerus is.

Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en ketel. Gaste geniet toegang tot 'n privaat beskutte binnehof met 'n buitesitarea, ideaal om op warm middae te ontspan. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wayne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Vleistraat 8, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Canary Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vleistraat 8, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ee75761d80d1b9b71d91c8306662b4242365dea8cf73d07a35d675f5d95b645250d97b9bf8842a5e2499158b9c19f10d0f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 8 Vlei Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.050306924679 19.610915323348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang