Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Canary's Nest

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Heinrich S
1 nag
5.0
Jun 2024

Baie dankie vir die warm verwelkoming. Julle plek is gemaklik en goed toegerus. Vir die doeleindes van my besoek was hierdie meer as voldoende gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Canary's Nest
Baie dankie vir die terugvoering, Heinrich. Dit maak dit altyd maklik vir ons om op terugvoering te reageer en dus ten alle tye te verseker dat ons goeie standaarde handhaaf.

Herman V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Skoon, netjies en vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Canary's Nest
Beste Herman, julle terugvoering word opreg waardeer. Opregte terugvoering maak dit altyd maklik vir ons om ten alle tye te verseker dat ons diens van uitsonderlike gehalte lewer. Dankie dat julle gawe en ordentlike gaste was en die woonplek in 'n baie netjiese toestand gelaat het. Ons waardeer dit altyd opreg.

Annelise D
1 nag
5.0
Nov 2022

Heerlike en baie veilige verblyf. Dit was 'n heerlike kuier met baie veilige parkering, Clem en Petra was wonderlik en het moeite gedoen om my tuis te laat voel en seker te maak dat ek alles het wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Canary's Nest
Beste Annelise, ons waardeer jou terugvoering opreg. Ons glo dat terugvoering, negatief of positief, altyd verseker dat ons die beste dienste lewer aan ons gaste. Ons is baie bly om te verneem dat jy jou kuier by Canarys Nest geniet het. Groete Clem en Petra.

Frik V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie skoon en netjies gewees. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Canary's Nest
Beste Frik baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer dit opreg en julle terugvoering maak dit maklik om te verseker ons kan die beste diens lewer vir ons gaste. Baie dankie dat julle netjiese gaste was en die woonplek baie netjies agter gelaat het. Groete, Clem en Petra.

Veronica V
1 nag
5.0
Sep 2022

Uitstekende gasvryheid, pragtige en gerieflike plekkie, voel soos huis. Veilige plek vir alleenreisigers, gasheer het my werklik spesiaal laat voel. Aanduiding was baie duidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Canary's Nest
Beste Veronica Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer alle terugvoerings altyd opreg en sodoende kan ons verseker dat ons gaste ten alle tye die beste diens asook akkommodasie ontvang. Ons hoop ons sien jou weer in die toekoms. Groete Petra

Carina W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Netjiese slaapplek. Die verblyf is perfek vir 'n vinnige oorslaap in Rustenburg. Veilige area, skoon en netjies. Die eienaars gaan uit hul pad om die verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Sal definitief vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Canary's Nest
Beste Carina, julle terugvoering word opreg waardeer. Terugvoering maak dit maklik vir ons om dan ten alle tye 'n hoë standaard te handhaaf. Groete

Alta S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2022

Puik. Het baie lekker geslaap - rustigheid en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Canary's Nest
Baie dankie Alta. Terugvoering is vir ons baie belangrik om sodoende altyd goeie diens vir ons gaste te lewer.

Manie K
1 nag
5.0
Mei 2022

Fantasties, sal weer daar oorslaap. Die kamer het alles in wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Canary's Nest
Beste Manie, dankie vir jou terugvoering. Dit word opreg wardeer. Dit maak dit baie maklik vir ons om ten alle tye op terugvoering te reageer omdat die gaste se behoeftes dan ten alle tye na omgesien kan word. Dit was vir ons 'n voorreg om jou as gas te ontvang het. Baie groete, Clem en Petra.

Suzanne B
Kort verblyf
5.0
Feb 2021

Baie lekker rustig. Dit was baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Canary's Nest
Beste Suzanne jou terugvoering word opreg waardeer. Dit is belangrik dat ons gaste gelukkig is en ten alle tye veilig voel. Dit was 'n voorreg vir ons om jou as gas by ons instansie te kon laat inwoon. Groete Clem en Petra.

Heleen V
Kort verblyf
5.0
Feb 2020

Veilige omgewing en puik waarde vir geld. Die eienaars het die moeite gedoen om my vooraf te kontak om navraag te doen oor my behoeftes tydens my verblyf. Ek het veilig gevoel in die omgewing en die gastekamer was volledig toegerus met als wat nodig is. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Canary's Nest
Beste Heleen baie dankie vir die terugvoering, dit word hoog op prys gestel en verseker dan dat ons ook ten alle tye goeie diens aan ons gaste bied. Ons hoop jy maak weer van ons diens gebruik in die toekoms. Groete, Clem en Petra

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canary-laan 61, Cashan, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlMzgyODY0LThlMGQtNGQyNS05OGM5LWM3NDA0ODA3NjA4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 61 Canary Avenue Cashan 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.703615655374 27.240735175463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang