Canary's Nest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Petra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Heinrich S - Jun 2024
Algehele gradering
Baie dankie vir die warm verwelkoming. Julle plek is gemaklik en goed toegerus.
Canary's Nest se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Heinrich. Dit maak dit altyd maklik vir ons om op terugvoering te reageer en dus ten alle tye te verseker dat ons goeie standaarde handhaaf.
Herman V - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike diens.
Canary's Nest se terugvoer
Beste Herman, julle terugvoering word opreg waardeer. Opregte terugvoering maak dit altyd maklik vir ons om ten alle tye te verseker dat ons diens van uitsonderlike gehalte lewer. Dankie dat julle gawe en ordentlike gaste was en die woonplek in 'n baie netjiese toestand gelaat het. Ons waardeer dit altyd opreg.
Annelise D - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike en baie veilige verblyf.
Canary's Nest se terugvoer
Beste Annelise, ons waardeer jou terugvoering opreg. Ons glo dat terugvoering, negatief of positief, altyd verseker dat ons die beste dienste lewer aan ons gaste. Ons is baie bly om te verneem dat jy jou kuier by Canarys Nest geniet het.
Groete
Clem en Petra.
Frik V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies gewees.
Canary's Nest se terugvoer
Beste Frik baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer dit opreg en julle terugvoering maak dit maklik om te verseker ons kan die beste diens lewer vir ons gaste. Baie dankie dat julle netjiese gaste was en die woonplek baie netjies agter gelaat het. Groete,
Clem en Petra.
Veronica V - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid, pragtige en gerieflike plekkie, voel soos huis.
Canary's Nest se terugvoer
Beste Veronica
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer alle terugvoerings altyd opreg en sodoende kan ons verseker dat ons gaste ten alle tye die beste diens asook akkommodasie ontvang. Ons hoop ons sien jou weer in die toekoms.
Groete
Petra
Carina W - Sep 2022
Algehele gradering
Netjiese slaapplek.
Canary's Nest se terugvoer
Beste Carina, julle terugvoering word opreg waardeer. Terugvoering maak dit maklik vir ons om dan ten alle tye 'n hoë standaard te handhaaf.
Groete
Alta S - Aug 2022
Algehele gradering
Puik.
Canary's Nest se terugvoer
Baie dankie Alta. Terugvoering is vir ons baie belangrik om sodoende altyd goeie diens vir ons gaste te lewer.
Manie K - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties, sal weer daar oorslaap.
Canary's Nest se terugvoer
Beste Manie, dankie vir jou terugvoering. Dit word opreg wardeer. Dit maak dit baie maklik vir ons om ten alle tye op terugvoering te reageer omdat die gaste se behoeftes dan ten alle tye na omgesien kan word. Dit was vir ons 'n voorreg om jou as gas te ontvang het. Baie groete, Clem en Petra.
Suzanne B - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Canary's Nest se terugvoer
Beste Suzanne jou terugvoering word opreg waardeer. Dit is belangrik dat ons gaste gelukkig is en ten alle tye veilig voel. Dit was 'n voorreg vir ons om jou as gas by ons instansie te kon laat inwoon.
Groete
Clem en Petra.
Heleen V - Feb 2020
Algehele gradering
Veilige omgewing en puik waarde vir geld.
Canary's Nest se terugvoer
Beste Heleen baie dankie vir die terugvoering, dit word hoog op prys gestel en verseker dan dat ons ook ten alle tye goeie diens aan ons gaste bied. Ons hoop jy maak weer van ons diens gebruik in die toekoms.
Groete,
Clem en Petra
Francois H - Jan 2020
Algehele gradering
Kuier was baie lekker, plek is baie skoon en eienaar doen moeite om beste diens te lewer.
Canary's Nest se terugvoer
Dankie vir terugvoering. Dit verseker dat ons ten alle tye verblyf van hoë gehalte kan aanbied.
Hilda N - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf in 'n rustige omgewing.
Canary's Nest se terugvoer
Baie dankie Hilda, terugvoering word altyd opreg waardeer. Slegs met terugvoering kan ons altyd verseker ons gaste kry goeie diens. Groete, Clem en Petra.
Kerry D - Mrt 2019
Algehele gradering
Very clean room and bathroom and the hosts are fantastic!
Anna-marie D - Mrt 2019
Algehele gradering
Peaceful.
Canary's Nest se terugvoer
Dear Anna-marie,
Hope you are well. We sincerely appreciate your feedback. Thank you for being an excellent guest, respecting our accommodation and leaving the room in a very clean and tidy state. We shall continue to maintain a high standard of accommodation. Hoping to see you soon.
Have a blessed day,
Petra and Clem
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Canary-laan 61, Cashan, Rustenburg, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang