Candlewoods Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Trudie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Karin W - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtige skoon veilige verblyf en personeel baie vriendelik en hulpvaardig.
Karin W - Jul 2022
Algehele gradering
Puik, netjies, goeie diens.
Candlewoods Guest House se terugvoer
Baie dankie vir goeie terugvoer! Dit word hoog op prys gestel
Lizette C - Nov 2022
Algehele gradering
Alles was goed georganiseerd, netjies en skoon.
Candlewoods Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Johann W - Jul 2022
Algehele gradering
Goed, maar nie wat ons bespreek het nie.
Lees meerCandlewoods Guest House se terugvoer
Goeie middag Johan,
Mnr en Mev Saaiman, wat saam met julle die troue bygewoon het, het jul sleutels by ontvangs uitgeruil. Mev Saaiman het gese dat sy
julle ken en dat dit nie 'n probleem sou wees nie.
Roelof M - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely stay.
Rina S - Des 2020
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam om daar oor te slaap.
Flip N - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlike rustige, ontspanne atmosfeer.
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farmsteadstraat 1796, Candlewoods Country Estate, Centurion, 0157, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang