Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Candlewoods Guest House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.6
Veiligheid
4.9
Karin W
1 nag
5.0
Mei 2024

Pragtige skoon veilige verblyf en personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Pragtige skoon veilige verblyf en personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin W
1 nag
5.0
Jul 2022

Puik, netjies, goeie diens. Vriendelike mense. Baie hulpvaardig! Goeie diens, baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
Candlewoods Guest House
Baie dankie vir goeie terugvoer! Dit word hoog op prys gestel

Lizette C
1 nag
4.2
Nov 2022

Alles was goed georganiseerd, netjies en skoon. Baie goed geleë, restaurant loopafstand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Trudie
Candlewoods Guest House
Baie dankie vir die terugvoering.

Johann W
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2022

Goed, maar nie wat ons bespreek het nie. Ongelukkig is daar net twee van oor die 20 eenhede op die webtuiste. Ons het gegaan met 'n verwagting wat ons gaan kry en is iets heeltemal anders gegee, oorkant die hoofgastehuis met vreeslike trappe. Ons het ook 'n dubbelbed (kingsize) kamer geboek, maar het 2 losstaande driekwartbeddens gekry wat heeltyd van mekaar af wegskuif. Die hoofgastehuis (waar ons nie was nie) is in ander klas as wat ons gekry het en wat ons verwag het. Ontbyt wat ingesluit was, was 'n voordeel.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Trudie
Candlewoods Guest House
Goeie middag Johan, Mnr en Mev Saaiman, wat saam met julle die troue bygewoon het, het jul sleutels by ontvangs uitgeruil. Mev Saaiman het gese dat sy julle ken en dat dit nie 'n probleem sou wees nie.

Roelof M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2021

Lovely stay. We arrived, saw no one, went out and came back later, and saw no one, collected our keys on the front desk, stayed over and left ... and saw no one.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2020

Dit was baie aangenaam om daar oor te slaap. Dit was 'n baie gerieflike kamer, net die ontbyt was nou nie wat ons sou wou gehad het nie. Maar onder die Covid-omstandighede kan ek verstaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flip N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2019

Heerlike rustige, ontspanne atmosfeer. Ons was daar vir 'n troue. Die venue is pragtig. Die kamer was gerieflik en die dekor smaakvol. Dit is baie gerieflik dat jy nie hoef te ry na die troue nie jy kon sommer na jou kamer toe stap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farmsteadstraat 1796, Candlewoods Country Estate, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4MjVmNmFiLWM2ZDYtNDlkNy04MjljLTMzNTY5NWE5YzQ2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 1796 Farmstead Road Candlewoods Country Estate 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.904704 28.172684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang