Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Candlewoods Guest House

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farmsteadstraat 1796, Candlewoods Country Estate, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Candlewoods Guest House skuil in die hartjie van 'n ryk erfenisterrein in Candlewoods Country Estate, Centurion.

Die gastehuis is in 'n Victoriaanse styl gebou met putdakke en houtvensters. Die binneruim is stylvol versier met ryk materiaal en kraakvars wit linne.
Die Gastehuis dateer uit 1859 en is gebou op 'n plaas wat oorspronklik deur Rasmus Erasmus besit word.

Die huis word omring deur goed versorgde tuine en 'n wonderlike uitsig oor Centurion. Candlewoods Guesthouse is naby Centurion Mall, Super Sport Park, Pretoria middestad, Midrand en Johannesburg geleë.

Verblyf by Candlewoods Guest House word gebied in 10 luukse kamers in die hoofhuis en 2 selfsorghuise elk met 3 selfsorgkamers met Provence-geïnspireerde interieur.

Al die kamers is nie-rook en het eersteklas geriewe, soos DSTV, en suite-badkamers, kroegies en draadlose internet.

'n Konferensielokaal is beskikbaar en kan tot 22 afgevaardigdes neem, afhangend van die uitleg wat benodig word. Daar is 'n halfdag-, voldag- en 24-uur-pakkette beskikbaar. Elke konferensie word met professionele dog persoonlike aandag hanteer, om elke vergadering 'n aangename ervaring te maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Farmsteadstraat 1796, Candlewoods Country Estate, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Candlewoods Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farmsteadstraat 1796, Candlewoods Country Estate, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4MjVmNmFiLWM2ZDYtNDlkNy04MjljLTMzNTY5NWE5YzQ2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 1796 Farmstead Road Candlewoods Country Estate 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.904704 28.172684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang