Candy's Lodge
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Rivierstraat 2, Vaaloewer, 1911, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Candy's Lodge is op die oewer van die Vaalrivier in die dorpie Vaaloewer. Die lodge bied 'n rustige wegbreek halfpad tussen Vanderbijlpark en Parys.
Verblyf is beskikbaar in 4 tipe kamers. Daar is eenhede vir 2, 4, 6 of 10 gaste. Die eenhede het basiese of volledige selfsorggeriewe, maar geen TV's nie en is nie rolstoelvriendelik. nie.
Daar is 'n somerkroeg op die perseel wat op die water gebou is, waar gaste drankies en 'n mooi uitsig kan geniet. Die winterkroeg het 'n kaggel, 3 TV's en 'n pooltafel. Daar is ook 'n restaurant met 'n a la carte-spyskaart en sjef op die perseel
Geriewe op die perseel sluit visvang, kajakvaar, bootvaar en voëlkyk in.
Die lodge is 25 km vanaf Vanderbijlpark en die Emerald Casino na die ooste en 25 km vanaf Parys.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Anne Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Rivierstraat 2, Vaaloewer, 1911, Gauteng
- Gaste dink Candy's Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Vaaloewer Vanderbijlpark Potchefstroom Gauteng
- Kapasiteit: 44 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Rivierstraat 2, Vaaloewer, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang