Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cango Accommodation Units

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mgr Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 127 resensies vir Cango Accommodation Units
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jolene D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene D

Loved it.

Loved it. Beautiful.

Gert S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S

Omring deur pragtige berge maak dit onvergeetlik.

Vriendelike diens en rustige omgewing op die perseel.

Joey S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S

Dit is so natuurlik om regtig te ontspan waar die plaaslewe veraltyd daar gewoon kan word.

Dit was asemrowend. Ons sal beslis weer daar bly die volgende jaar.

Gregory S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gregory S

Would recommend.

Excellent accommodation - clean, spacious and well-equipped. Plenty to keep kids entertained. Friendly and attentive staff. The hike is strenuous but the views are worth it. Note that the access to the waterfall is currently closed.

Thelma G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma G

Lekker verblyf vir klein kinders met speelparkie en diere.

Verblyf was netjies en is goed geleë. Die personeel was baie behulpsaam. Lekker verblyf vir klein kinders met speelparkie en diere.

Riversdal Electric & General Dealers C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riversdal Electric & General Dealers C

Daar is baie speelplek vir die kinders. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig en alles is baie mooi skoon.

Dit is baie veilig vir die kinders by die speelarea. Hulle het die diere en ruimte so baie geniet, die mini-Zipline was ook vir hulle 'n hoogtepunt. Die personeel het ons vriendelik ontvang en was later baie behulpsaam met ander van ons versoeke. Die kamer is goed toegerus en is ook netjies en skoon. Dit was lekker naby aan die Cango-grotte wat ons gaan besoek het. Dankie vir die lekker kuier, ons sal weer so maak.

Wilma V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Wauw. prachtige plek.

Mooie locatie, met veel activiteiten in de omgeving. Voor kleine kinderen echt een aanrader. Zeker een plek om terug te komen.

Dave H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave H

Considerate staff, well appointed accommodation and a lovely location.

See stars.

Liezel C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel C

Die eenhede is goed ingerig en alles is gemaklik. Alles was skoon en in goeie toestand.

Die kinders het die swembad terdeë geniet asook die diere en kon lekker balskop op die grasperke.

Gary R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gary R

Quiet, pleasant. A great getaway.

A super weekend resort, try it, you will like it!

Kerstin V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerstin V

Lovely destination.

Clean, peaceful, close to town, beautiful scenery.

Cobus V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus V

Baie mooi en veilig.

Sien sterre.

Tania K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania K

Beautiful surroundings and very modern, neat and clean accommodation.

It feels very safe and I loved the wild life and horses in their different camps.

Danie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Ons het lekker gebly en geëet in die restaurant en sal graag weer daar oorbly.

Die rustige omgewing langs die rivier met groot bome, baie skaduwee, groot groen grasperke en 'n lieflike blomtuin was net wat ons nodig gehad het. Die wilde diere wat mak wei het bygedra tot 'n aangename ervaring asook die vriendelike en goeie diens van die personeel by die gastehuis en by die restaurant.

Samantha W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W

Uitstekend.

Dit was ‘n fantastiese naweek en die diens is uitstekend. Uiters gasvrye, vriendelike, geduldige en behulpsame personeel. Sal hulle beslis vir enigeen aanbeveel.

Tanya C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya C

Onbeskryflik! Wou nie huis toe nie.

Koppie koffie na wakker word op die stoep met die mooiste uitsig van groenigheid, hasies wat rondhardloop, hop. Die pragtige geluide van die voëltjies wat tjirp en die teddiebeer-woef en dan die rustige geluid van die rivierwater wat stroomaf loop. Was vir seker die mooiste, lekkerste plekkie wat ons al besoek het. Die plek is binnekant mooi netjies en uiteengesit.

Jacqueline F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline F

Wonderful.

The visit was so much more than I expected. The photos did not do the location justice and if I could have stayed longer I would have. Will definitely want to book again.

Hugo V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V

Pragtig, netjies en baie lekker!

Ons verwagting was oortref, kinders het die diere baie geniet.

Riaan B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Awesome location. Quiet and peaceful.

Fantasies vir 'n vinnige wegbreek of dalk 'n lang vakansie.

Alta K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta K

Baie lekker.

Pragtige natuurskoon.

Maghbobah M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maghbobah M

Absolutely fantastic.

Everything about our stay was great the place, as well as the staff. There is so much ground, a pool and a petting rabbit pen my kids loved and spent so much time in. Will definitely go back!

Lourensa D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourensa D

Juweel tussen al die berge.

Pragtige plek. Baie netjies. Ideaal vir oorslaap tydens besoek aan die Kangogrotte.

Deon D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon D

Rustige ervaring.

As jy wil wegbreek van al die gejaag is hierdie jou bestemming.

Theresa B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa B

Wonderful, relaxing setting!

We were pleasantly surprised with all the beautiful grounds and allowance for kids activities. Just magical. The units were really super too and catered for all our needs.

Adriaan F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan F

Ligging en fasiliteite baie goed.

Cango is baie goed geleë tussen die berge met 'n baie aangename omgewing. Die perseel is ruim sodat gaste nie nie naby mekaar is nie. Baie goed geleë relatief tot Oudtshoorn, grotte en verskeie natuur paaie en plekke in die omgewing.

Siyabulela S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Siyabulela S

It was a good one.

Keep it up, it is the the place to be.

Morne V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Morne V

Pragtige plek.

Die mense is vriendlik, die akkommodasie is baie nice en die area waar dit is is pragtig.

Judy B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy B

Pragtige natuurskoon, oulike blyplek.

Rustige atmosfeer, met skoon, gerieflike verblyf.

Emmerentia Z - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia Z

Ongelooflike mooi ligging.

Lekker aktiwiteite op perseel. Baie om te doen op die perseel. Lekker restaurant en ontbyt.

Janice D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice D

Great place for the entire family.

It's such a wonderful place with nice activities for the kids, just around the corner from the Cango Caves. And I absolutely love the dogs on the premises, they were so friendly and made us feel at home.

Pauline C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline C

What an amazing accommodation with all the boxes ticked for both adults and children.

This accommodation is immaculate. Although the weather was not what we would have preferred, the rainy weather just brought out more character of the view this accommodation had to offer. Stunning views in dry and hot weather.

Therese V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese V

Netjies, skoon en ontspanne.

Ek het my werksmense soontoe gestuur en hulle was mal oor die plek. Skoon en netjies en 'n rustige atmosfeer.

Carine L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine L

Ons het heerlik gebly. Sal dit beslis aanbeveel.

Ons is 'n gesin van vier en die luukse tent was lekker ruim. Stil, rustig en heerlike beddens. Die plaasdiere, swembad en speelarea was ons kinders se hoogtepunte. Hulle het so lekker gespeel. Beslis die moeite werd.

W S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
W S

Wow, wow beste ooit.

Ons was 'n groep van 21 familielede. Oudste 70 jaar, jongste 7 jaar. Vir elkeen was dit 'n naweek van groot seëninge. Alles, absoluut alles was uit die boonste rakke. Mooi natuur, vriendelike personeel, heerlike ontbyt, baie goeie prys. Moet net nooit van die hase ontslae raak nie. Beste kinderwagters wat daar is. Dankie vir 'n onvergeetlike naweek.

Gerhard C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C

Perfekte ligging, ideaal vir gesin. Veilig.

Ons verblyf was uitstekend. Meer as genoeg diere en speelplek om kinders besig te hou. Baie naby aan Kangogrotte en Kango Krokodilplaas. Kon kos bestel by restaurant vir 'n wegneemete tydens Covid Level 4. WiFi beskikbaar.

Scholar M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scholar M

Lovely and clean, I can't wait for my next holiday.

I will rate Cango Accommodation Units with five stars plus.

Melanie M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M

Amazing

Friendly staff, clean accommodations, convenient and close to everything to see and do in Oudtshoorn.

Tersia G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia G

Was baie lekker het dit baie geniet sal weer wil kom.

Alles was perfek, netjies, skoon en leefbaar. Warm water was nie lekker warm nie, nie dat dit 'n probleem was vir ons nie maar daar moet net gekyk word na dit veral nou vir die winter seisoen. Verder was dit baie lekker.

Stephne M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephne M

Lieflik

Baie lieflike plekkie waarnatoe ons beslis weer sal kom.

Anthony C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony C

Wêreldgehalte

Uitstekende ligging net buite Oudtshoorn naby die Kangogrotte en ander toeriste vesienswaardighede.

Mari D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D

Baie lekker ervaring gewees, sal definitief weer gaan.

Baie lekker gebly, die plek was mooi skoon en alles. Presies wat ek wou gehad het. Baie tevrede met die diens. Almal is vriendelik en behulpsaam gewees.

Grant W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant W

Great.

Really enjoyed it was nice and clean.

Rudolph S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph S

Stilte, rus, gemak en Natuur beeld skoonheid!

Hierdie verblyf is fantasties, die foto's doen dit nie geregtigheid nie. Kalm met baie pret vir die kinders, swembaddens, konyne, kano’s, ens.

Andre J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Lekker rustig en kinders kan lekker besig gehou word.

Kos is baie lekker. Mooi natuur.

Odette B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette B

Netjiese eenhede, pragtige oord, vriendelike diens met 'n restaurant in die oord.

Die bed het 'n elektriese kombers, kamer het 'n verwarmer wat welkom was en kamer was baie skoon. Ons het dit baie geniet en sal verseker weer daar boek.

Johannes R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes R

Hierdie groen oase, met die kundige uitleg in die plasing van die eenhede,baie netjiese wooneenhede en perfek onderhoue tuine, het ons harte gewen.

Cango Accommodation Units is uitstekende waarde vir geld. Dit is goed geleë, goed uitgelê, in 'n pragtige omgewing, baie netjies, baie sorgsaam onderhou.

Pocha Abrahams A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pocha Abrahams A

Stil en rustig.

Sal dit weer wil doen. Dalk vir 'n langer tyd. Sal volgende keer dalk plek wil bespreek waar mens langs 'n vuur kan sit in die aand. Alhoewel ek mal is oor die tentverblyf.

Mandi B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi B

Lafenis vir die vlees en die gees!

Die asemrowende omgewing, die oord self met hasieplasie, woudagtige mos- en kruiereuk, swembad en hengeldam, die skitterskoon en gerieflike wooneenhede - alles prima! Ons het net een nag oorgeslaap nadat ons 'n konsert in Oudtshoorn bygewoon het, maar kan nie wag om vir ten minste 'n naweek weg te breek en ons koppe skoon te kry nie. Een belangrike punt van kritiek: Op die webtuiste word die akkommodasie gelys onder die naam Cango Accommodation Units, maar daar is geen sodanige padaanwysings of selfs 'n bord teen die pad by die afdraaipad nie. Eers by die ingang staan hierdie naam kleiner onder die bekende naam "The Old Mill", waarvoor daar duidelike padaanwysings is. As die besoeker nie die omgewing ken nie en onseker is, gaan hulle op die pad fokus (soos ons) en twee keer heen-en-weer ry totdat hulle iemand in die pad raakloop vir wie hulle aanwysings kan vra (soos ons). Dit sal baie help as hierdie feite in die beskrywing van die oord uitlig kan word, en ook in hul korrespondensie met die gas ná bespreking. Ek gee kliëntediens net 3 sterre oor hierdie verwarring, en die bestuurder se gebrek aan reaksie/belangstelling toe ek dit noem. Die res - onverbeterlik!

Andre V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie gerieflike plek.

Gastehuis is ideaal geleë, naby Kangogrotte. Baie gerieflike plek, buite die dorp. Etes van uitstaande gehalte. Sal beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers.

Lucraine C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucraine C

Worthwhile.

Nice place for a break-away from the hustle and bustle.

Ronel M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel M

Excellent.

We loved our stay and will certainly be back. Highly recommended.

Cornia V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornia V

Kinders het die hasies en groot spasie baie geniet.

Kamers was skoon en gemaklik. Heerlike ete by die restaurant.

Hilda R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hilda R

Peaceful breakaway in a safari tent at the river.

Two friends and my 13-year-old daughter's girl's getaway. Peaceful, cozy tents with aircon and electric blankets for those cold nights. Staff are very friendly and helpful. Food at the restaurant is amazing.

Irma S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irma S

Goeie keuse.

Ons het dit vreeslik geniet. Baie netjiese akkomodasie met 'n mooi uitsig. Ek sou net voorstel dat hulle die gedeelte verwyder waar hulle noem dat jy gratis toegang tot 'n volstruisvertoning kry, want ons was meegedeel dat dit nie so is nie.

Gerhard D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard D

‘n Welkome rusplek.

Ons het een nag hier oorgeslaap en dit was ‘n welkome rusplek. Ons het genoeg spasie gehad in die gesinseenheid, goed geslaap en die kinders het die hasies en speelarea baie geniet. Ons het wel eers gesukkel om die akkommodasie te vind. Die bordjiies by die ingang is bietjie verwarrend - dit lees eers De Oude Meul en onderaan die bordjie het Cango Accommodation Units gestaan.

Porcia J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Porcia J

Lovely accommodation.

See stars.

Kevin F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kevin F

Hou nie van kamp nie, maar die tenteenhede was puik.

Ek het gevind dat die spyskaart baie min aanbied, ontbyt was traag.

Donovan J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Donovan J

Baie rustig en ontspannend.

Net die selfoon netwerk wat 'n groot probleem was.

Chanel W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel W

Ons het baie welkom gevoel. In die bos met n baie kalmerende effek.

Rustig. Ons seuntjie het die speelparkie, hasies en swembad baie geniet. Ons het alles waardeer en sal weer teruggaan.

Bianca C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca C

Die beste!

Ons het heerlik uitgerus en ontspan. Die verblyf was tops, die kos heerlik en die mense baie gasvry.

Hannes D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D

Rustig met pragtige natuurskoon.

Die wooneenhede is luuks en skoon. Die tuine is pragtige versorg en die etes by Oude Meul restaurant is uitstekend. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam.

Chantelle E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle E

Fantastiese, goeie ligging

EK wil graag net aan die manager Cokes se, baie dankie dat jy bereid was om ons tegemoed gekom het, laataand met inboek en kos. Julle kos is uit die boonste rakke uit. Ons eenheid was netjies, en kinders het dit baie geniet. Dis defnitiewe plek waar ons oor en oor sal bly. Eienaar was hulpvaardig en baie raad gegee. Baie dankie aan julle vriendelikheid, al die staf is tops!!! Ek beveel enige persoon aan om n MOET te gaan uitrus daar.

Jacob G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob G

Iets anders. Lekker

Lekker ontspannend na 'n dag vol opwinding.

Sue & Cor W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue & Cor W

The BEST place that we have enjoyed in a long time

Good morning We had the best times and we are definitely going back there again and again. We are very fussy people and the accommodation ticked all our beautiful boxes. Kind regards Mr and Mrs Wesdorp

Leon V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Absolutely wonderful.

Cango Accommodation Units is a must for any persons travelling in that region. The units we stayed in was spotlessly clean and beautifully maintained with everything you need. The shower is very spacious and is a pleasure to use. The beds and bedding is of top notch quality and very comfortable. The whole unit's finishing is superbly done and exquisitely maintained. A true pleasure to have stayed there with awesome mountain views and well maintained gardens. I will recommend Cango Accommodation Units to all.

Joan V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan V

Juweel in die hartjie van Oudtshoorn.

Skoon. Vriendelik. Feel good plek. Beslis nog 'n besoek word beplan.

Johan T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan T

Luuks netjies skoon pragtige omgewing,baie vriendelike gasheer en vrou

Fris en vars en skoon in die berg omgewing

Jan V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Baie lekker gekuier en gebly. Baie vriendelike staff en puik diens.

Cango Accommodation Units is baie aangenaam en in 'n baie goeie sentrale ligging. Baie aangename en vriendelike staff. Sal enige tyd weer daar gaan kuier. Lekker familie-atmosfeer.

Annare S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annare S

Fantasties

Baie lekker gebly, perfekte wegbreek gewees.

Andre Hugo P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre Hugo P

Friendly staff made you feel right at home.

The serene location of Cango Accommodation was absolutely what we wished for. The restaurant served food that was well cooked, and if it was possible we would have stayed for another week! Thank you very much for the amazing client service!

Paul C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C

Beautiful and peaceful stay.

Cango Accommodation Units are ideally situated if you are wanting to explore the Oudtshoorn area. The accommodation is clean and staff are friendly and helpful. If you have kids, young or older, the venue has plenty to keep them busy and safe. Kids can go into the bunny enclosure to feed and pet the bunnies. There are also goats, ostriches, sheep, deer and lots of bird life to see without leaving your porch. Stunning!

Marette D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marette D

Gesinsvriendelike verblyf waar ma ook kan ontspan!

Dit was nie die eerste keer dat ons hier gebly het nie en sal weer en weer teruggaan! Dit is pragtig en baie netjies. Die eenhede is baie goed toegerus en die spasie is heerlik. Daar is lieflike stilte en vrede daar! Die haaskampie en speel-area is 'n wenner vir die kinders! Ons het nie van die kinders geweet nie! Kon ook heerlik saam met vriende om die swembad ontspan. Die braai is 'n bietjie klein maar die eienaars was baie tegemoetkomend om vir ons 'n groter braaidrom beskikbaar te stel. Dis 'n pragtige plek! Sal enige dag weer aanbeveel!

Mariaan P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan P

Ongelooflik mooi en so die moeite werd.

Al wat ons kan sê is dis baie mooi en alles is so netjies en die ontbyt was 100.

Juanita B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B

Fantasties!

Baie netjies en skoon! Vriendelike personeel. Heerlike kos! Fantastiese plek!

Sharon S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon S

Beautiful, clean and very comfortable accommodation.

Perfect setting just outside of Oudtshoorn about 10 km from the Cango Caves. Everything you need for self catering. Great for kids of all ages. My son loved playing with the bunnies. Nice restaurant but quite pricey.

Glen M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen M

Perfect as always.

Can not fault this place, first class.

Cheryl K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl K

Excellent service.

Fantastic hospitality. Warm and friendly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende diens.

Puik gasvryheid. Hartlik en vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Egbert D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Egbert D

Gerieflik, voluit toegerus met gehalte, silwerskoon en in pragtige kloof.

Het al voorheen hier oorgebly en was weereens baie beïndruk met hierdie gehalte-verblyf teen baie billike tariewe. Aandag aan detail om verblyf vir gaste so gemaklik moontlik te maak (selfs elektriese komberse in die winter!). Groot grasperk vir kleintjies om te baljaar. Beveel hierdie ten sterkste aan.

Dries D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries D

Baie lekker.

Baie lekker plek om by te rus.

Donne E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donne E

Baie goeie diens, mooi area en mooi kamers.

Was baie aangenaam met vriendelike personeel.

Gabi W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabi W

The tented camp is wonderful!

What a lovely venue. One of the best we have stayed in in the Western Cape. Tents are large and very well appointed. The breakfast out of this world. Swimming pool large and clean. The entire venue is beautifully looked after and manicured. We recommend this venue very highly and would definitely return!

Petro T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro T

Gasvrye mense in pragtige omgewing.

Pragtige plek waarheen ek graag weer sal wil kom met my familie.

Kalie V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kalie V

Awesome! Pragtig.

Die ontvangs was baie vriendelik. Die verblyf was pragtig, netjies en skoon. Die restaurant was ook baie goed.

Anita P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita P

Heerlik gebly, baie mooi plek.

Besonderse mooi plek so tussen die berge, personeel was behulpsaam en baie vriendelik. Die eienaars is ook baie gasvry en het ons baie tuis laat voel. Sal graag weer daar wil tuisgaan.

Hannes D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D

Pragtige omgewing met puik akkommodasie en diens.

Die akkommodasie is puik en die personeel vriendelik en behulpsaam. My versoeke om laat te arriveer sowel as 'n kospakkie vir die volgende dag is met 'n glimlag geakkommodeer.

Annette M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette M

Baie mooi ingerig met spesiale aandag aan detail.

Ons het heerlik gebly en gekuier. Die restaurant het smaaklike kos en vriendelike, hulpvaardige personeel. Op die bord voor staan The Mills Lodge en klein onder Cango Accommodation Units. Lg. kan mens nie lees as mens op die pad verbyry nie. Ons het 2 keer verbygery.

Nigel D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel D

I would visit Cango Accommodation Units any time again.

I have enjoyed my stay. Had something to do everyday for the five days we stayed. Lots to see to keep you busy. Would like to book the self catering rooms next time.

Debbie B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B

Beste verblyf in Oudtshoorn.

Die akkommodasie was puik. Ek kan dit regtig aanbeveel. Dit is 'n absolute paradys as jy klein kinders het. Daar is soveel vir hulle om te doen en oop groen grasperke waar hulle kan rondhardloop. Jy gaan lank soek om dieselfde verblyf iewers anders te vind. Die personeel is vriendelik en behulpsaam en die kos by die restaurant is puik, maar die ontbyt was 'n hoogtepunt.

Charon C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charon C

Weggesteekte juweel op die drumpel van die grotte.

Pragtige akkommodasie met al die benodighede om jou lekker warm te hou, selfs op die koudste nag. Heerlike ontbyt en goeie spyskaart by die restaurant vir aandete. Vriendelike diens!

Brenda R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda R

Dit was rustig en asemrowend.

Ek en my man het dit baie geniet by hierdie rustige plekkie. Ons het dadelik tuis gevoel en die personeel is almal baie vriendelik. Die etes was uitstekend.

Karen L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L

Pragtige en netjiese akkommodasie.

Baie rustige atmosfeer, skoon en netjies, baie gerieflik.

Elizabeth C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth C

Super awesome, a definite come back.

It's a definite holiday place.

Janine B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B

Besonders.

Ons het dit vreeslik geniet om in Watercabin te bly, was skoon en netjies, baie vriendelike personeel. Oggendete was fantasties.

Johan G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Rustig in die natuurskoon.

Ek sal enige iemand aanbeveel om hier te bespreek. Ek self sal altyd terugkom na Cango Accommodation Units as ek weer in die omtrek is. Die kamers is netjies en skoon en 'n lus vir die oog. Ontbyt was heerlik.

Leisha P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leisha P

Was heerlik, kinders het dit baie geniet.

Ons het net een aand gebly, kinders het dit baie geniet. Personeel was baie vriendelik en eenheid was baie skoon en netjies. Goed toegerus. Restaurant so-so.

Inez K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inez K

Uitstekend.

Verskriklike mooi uitsig en sal dit beslis kan aanbeveel!

Susan Z - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan Z

Puik.

Verblyf uistekend, personeel baie vriendelik.

Yvette M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette M

Absoluut fantasties.

Uitstekende kliëntediens, pragtige uitsig en regtig die moeite werd. Sal definitief weer gaan en enige een aanbeveel om daar tuis te gaan.

Anne A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne A

Great.

Was great and loved the farm animals and stream.

Moira C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira C

Baie baie lekker.

Dit was voorwaar een van my lekkerste vakansies nog. Die personeel baie hulpvaardig en ingelig. Akkommodasie netjies skoon en word goed in stand gehou.

Damaris K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damaris K

The rest and quiet every person need.

A very restful and tranquil setting. Beautiful in every facet. We loved the view we had and living on a dam.

Lucille L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille L

Ontspannend en het pragtige uitsig geniet.

Baie dankie vir jul gasvryheid. Die personeel is behulpsaam. Plekkies is netjies. My seun het die hasies die meeste geniet.

Koos V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V

Prachtige Accommodatie.

Rustig en een hele mooie omgeving.

Koos V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V

Verrast om in een luxe tent te overnachten.

Prachtige locatie. Overnachting in de vrije natuur. Goed restaurant tegen betaalbare prijs. Dicht bij de Cango Caves en andere bezienswaardigheden.

Milton V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milton V

Beautiful accommodation near the Cango Caves.

Neat, tasteful, and contained one bedroom accommodation overlooking a dam nestled between the mountain folds of the Swartberg foothills. No kitchenette only tea and coffee-making facility. The restaurant on the premises caters for all palettes. Super friendly service from everyone. Breakfasts were sumptuous and plenty of local preserves to savour.

Suzette S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S

Heerlik, stil en aangename omgewing.

Die aanwysings binne-in die gronde is nie duidelik nie - Cango Accommodation Units word net by die hek aangedui - werker gee toe verkeerde inligting. Geen opwasmiddels en lappe was in kombuis nie. Verder baie lekker by die restaurant geëet!

Hennie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V

Fantastiese verblyf met asemrowende natuurskoon.

Ons het vreeslik lekker gebly en alles, veral die ontbyt, was perfek. Net een dingetjie wat gepla het was die reuk van die stortwater. Dit het regtig nie lekker geruik nie en het erger geword met tyd.

Nicky H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky H

Heerlike familie-verblyf, fantastiese restaurant en hope vermaak vir jong kinders.

Pragtige uitsig, groot groen grasperke, baie goed instandgehou. Selfsorg-gesinseenhede is netjies, stylvol en baie ruim. Die kinders het die hasies, wildsbokke, staproetes, zipline en klimrame baie geniet. Die restaurant kan hoogs aanbeveel word. Gerieflik naby Cango grotte en Wilgewandel vir dag-uitstappies.

Adéle B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle B

Hartlike ontvangs, baie netjiese en skoon kamers, alles wat mens benodig was tot ons beskikking.

Alles was baie skoon en netjies, alles om die verblyf gemaklik te maak was tot ons beskikking, sal definitief weer daar bly. Puik diens!

Cindy A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy A

Wow, it is an amazing place.

It's by far one of the most amazing places I've been to in the Western Cape. If only it was for holiday and not work, a must to go to.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sjoe, dis 'n ongelooflike plek.

Dit is by verre een van die mees ongelooflike plekke waar ek al in die Wes-Kaap was. As dit maar net vir vakansie en nie vir werk was nie... dit 'n moet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Riaan D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Sien sterre.

Ons was in 'n eenheid vir twee ingedruk, ons was drie soos vanaf begin gereël was met ontbyt, by aankoms was ons glo nie opgesit vir ontbyt, ons uitleg was vir net twee en toe ons aanvra vir die derde persoon was die personeel nie vriendelik, ons het vir aandete bespreek vir drie, maar die tafel was gedek vir net twee. Om eerlik te wees nie 'n goeie oornag nie. Die perseel en restaurant is pragtig en netjies, maar my discussion met die bestuurder by aankoms was al stormagtig.

Alexandre V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alexandre V

Convenient location.

Very convenient if you intend going to Cango Caves. Units are spacious and the huge garden is beautifully maintained. As a family of 4 we had booked a self-catering unit. On the description it said that it had a kitchenette which it didn't. Nothing else than the usual kettle. We had to go to the on-site restaurant instead which was a bit pricey but nice. Overall a place to recommend.

Elizabeth N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N

Een van die beste vakansieplekke onder die son!

Een van die mooiste plekke wat ek al by was, skoon, vriendelike mense, baie om te doen, fantastiese wyne en heerlike kosse, wat meer wil ons hê?

Lize B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lize B

Word glad nie toegelaat om by tentkamp te braai nie, dus sal ons nie weer by Cango oorbly nie!

Sien sterre.

Gerard R - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard R

Pragtige dekor.

Pragtige dekor, netjies en skoon. Slegs 3 borde vir 4 mense, geen opwas-spons vir skottelgoed nie. Lieflike plek, 'n kinderparadys!

Johanna B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna B

Ag so lekker gebly, jammer dit was so kort.

Rustige atmosfeer en die ligging is uitstekend. Baie vriendelike personeel, sou nog graag langer wou bly.

Monique H - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H

Beautiful, tranquility - extremely comfortable and clean accommodation. Delightful restaurant, excellent dinner and a very generous breakfast included.

We found Oude Meul to be a truly beautiful place. The accommodation was first class. The restaurant is truly beautiful and we enjoyed a candle-lit dinner on the outside deck. The food was excellent and beautifully presented and the prices reasonable. The next morning we enjoyed a generous buffet style breakfast. All in all we had a wonderful stay and only wish we had the time to have stayed longer. It is situated very close to the Cango Ostrich Farm and also a short distance from the Cango Caves.

Ockert B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ockert B

Natuurskoon gemeng met gasvryheid het die basis van ons verblyf gevorm.

Cango Accommodation Units bied presies wat ons verwag het. Gasvryheid en natuurskoon maak van hierdie goed geleë gasteplaas met 'n uitstekende restaurant 'n bestemming wat ons beslis weer sal wil besoek.

Louis P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P

Sjoe, dis 'n fantastiese en pragtige plek. Sal weer en weer wil gaan!

Dit is pragtig en word omring deur koppies. Die ontbyt is heerlike en bied 'n groot verskeidenheid.

Riaan B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Baie netjies en skoon.

Baie oulike plekkie met die beste ontbyt ooit. Dankie ons het dit geniet.

Natalie B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie B

Very satisfied with accom , great spot

My only feedback would be to have some crockery and cutlery added into the units. We needed to have an early breakfast before a race and this wasn't possible as no bowls or spoons were provided in the kitchenette.

John B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John B

Very nice location

Great location, simple, but clean. Very comfortable.

Piet W - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet W

Uitstekende en baie vriendelike diens.

Die omgewing is baie lekker en rustig.

Pierre V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Fantasties!

'n Baie ontspanne naweek met vriendelike diens.

Renate W - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate W

Baie rustig en stil!

Baie rustig en stil ... sal dit beslis aanbeveel.

Marie E - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie E

Heerlik!

Ons sal weer daar tuisgaan, dit was so heerlik!

Tanja J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanja J

Baie gemaklike akkommodasie met alle geriewe wat jy moontlik kan benodig in 'n pragtige area.

Baie gemaklike akkommodasie met alle geriewe wat jy moontlik kan benodig in 'n pragtige area. Die ontbyt was ook fantasties.

Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 226 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f96ecb5470352cc9c43d7ced6992fd28303c2316b08e6113b479bd4c702e5c3b3bd7a6a053f1ffdaa34a28099acb1ece226?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 4) 127 5 1 5 R328 Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.460392781746 22.252625226974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang