Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cango Accommodation Units

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jolene D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Loved it. Loved it. Beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Omring deur pragtige berge maak dit onvergeetlik. Vriendelike diens en rustige omgewing op die perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit is so natuurlik om regtig te ontspan waar die plaaslewe veraltyd daar gewoon kan word. Dit was asemrowend. Ons sal beslis weer daar bly die volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregory S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Would recommend. Excellent accommodation - clean, spacious and well-equipped. Plenty to keep kids entertained. Friendly and attentive staff. The hike is strenuous but the views are worth it. Note that the access to the waterfall is currently closed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thelma G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Lekker verblyf vir klein kinders met speelparkie en diere. Verblyf was netjies en is goed geleë. Die personeel was baie behulpsaam. Lekker verblyf vir klein kinders met speelparkie en diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riversdal Electric & General Dealers C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Daar is baie speelplek vir die kinders. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig en alles is baie mooi skoon. Dit is baie veilig vir die kinders by die speelarea. Hulle het die diere en ruimte so baie geniet, die mini-Zipline was ook vir hulle 'n hoogtepunt. Die personeel het ons vriendelik ontvang en was later baie behulpsaam met ander van ons versoeke. Die kamer is goed toegerus en is ook netjies en skoon. Dit was lekker naby aan die Cango-grotte wat ons gaan besoek het. Dankie vir die lekker kuier, ons sal weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma V
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Wauw. prachtige plek. Mooie locatie, met veel activiteiten in de omgeving. Voor kleine kinderen echt een aanrader. Zeker een plek om terug te komen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Considerate staff, well appointed accommodation and a lovely location. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Die eenhede is goed ingerig en alles is gemaklik. Alles was skoon en in goeie toestand. Die kinders het die swembad terdeë geniet asook die diere en kon lekker balskop op die grasperke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Quiet, pleasant. A great getaway. A super weekend resort, try it, you will like it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mgr Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 226 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f96ecb5470352cc9c43d7ced6992fd28303c2316b08e6113b479bd4c702e5c3b3bd7a6a053f1ffdaa34a28099acb1ece226?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 4) 127 5 1 5 R328 Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.460392781746 22.252625226974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang