Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cango Caves Estate

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Cango Caves Estate
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Charl R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl R

Plaashartlikheid.

Héérlik saam gekuier. Genoeg ruimte. Vriendelike mense. Mooi stap tot by grotte.

Fiona M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona M

Exactly as we thought it would be.

Lovely and restful. If anything was needed, then the 'caretaker' was more than happy to oblige.

Shaun J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun J

Great and very peaceful.

We enjoyed our stay. The fact that we were able to just relax and be on our own on the estate made it more peaceful and enjoyable. Will definitely be back.

Yolande B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yolande B

Ons het dit baie geniet.

Baie naby aan die Kango grotte. Die verblyf was gerieflik gewees, alles wat 'n mens benodig was beskikbaar. Die eenheid was skoon en netjies. Elke kamer het sy eie badkamer wat 'n bonus was. 'n Spieël teen die muur in elke kamer naby 'n kragprop sal gaaf wees, veral vir die dames wat grimering en hare wil doen.

Susanne G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanne G

Perfect spot.

Perfect spot- very quiet and huge space - will recommend this spot for big families or families with children. Lots of space and lovely pool.

Lorna L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorna L

Pragtige ligging.

Baie lekker gebly en reg by Kango grotte.

Chantal F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal F

Lovely view. Comfy beds. Owner was friendly and helpful.

Lovely view, own garden space and private pool. Comfy beds and en-suite bathroom in each bedroom. Owner was friendly and helpful.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Danie H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie H

Fantasties.

Rustig, veilig en beeldskoon.

Renate C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate C

Wonderlike ervaring.

Ons was wonderlike verras met die "gem" wat ons gevind het. Die verblyf was uit die boonste rakke, en Jean, die eienaar, was altyd beskikbaar en behulpsaam. Die huis is ruim, en baie goed ingerig. Ons was 6 mense, en met die 4 kamers wat almal "en suite" is, was daar meer as genoeg plek. Die tuin is pragtig, en die swembad heerlik om in af te koel. Ons sal beslis weer teruggaan.

Ronel V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Kan werklik aanbeveel word!

Baie goeie waarde vir geld. Uitstekende kliëntediens deur personeel.

Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vanaf die R328, De Kombuys 40/28, Grootkrool, Kangovallei, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8994dee5a3b8c5e892586faa4a2a89b83cb18a8ab86f2bbe8f5c016a70064fa5af0602816616ce0ea235855d7e391ef89b55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 Off the R328, De Kombuys 40/28 Grootkrool, Cango Valley 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.398947290714 22.214918814819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang