Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cango Caves Estate

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Charl R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Plaashartlikheid. Héérlik saam gekuier. Genoeg ruimte. Vriendelike mense. Mooi stap tot by grotte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Exactly as we thought it would be. Lovely and restful. If anything was needed, then the 'caretaker' was more than happy to oblige.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Great and very peaceful. We enjoyed our stay. The fact that we were able to just relax and be on our own on the estate made it more peaceful and enjoyable. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Jan 2024

Ons het dit baie geniet. Baie naby aan die Kango grotte. Die verblyf was gerieflik gewees, alles wat 'n mens benodig was beskikbaar. Die eenheid was skoon en netjies. Elke kamer het sy eie badkamer wat 'n bonus was. 'n Spieël teen die muur in elke kamer naby 'n kragprop sal gaaf wees, veral vir die dames wat grimering en hare wil doen.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Susanne G
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Perfect spot. Perfect spot- very quiet and huge space - will recommend this spot for big families or families with children. Lots of space and lovely pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorna L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Pragtige ligging. Baie lekker gebly en reg by Kango grotte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantal F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Lovely view. Comfy beds. Owner was friendly and helpful. Lovely view, own garden space and private pool. Comfy beds and en-suite bathroom in each bedroom. Owner was friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
3.6
Des 2022

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Danie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Fantasties. Rustig, veilig en beeldskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Wonderlike ervaring. Ons was wonderlike verras met die "gem" wat ons gevind het. Die verblyf was uit die boonste rakke, en Jean, die eienaar, was altyd beskikbaar en behulpsaam. Die huis is ruim, en baie goed ingerig. Ons was 6 mense, en met die 4 kamers wat almal "en suite" is, was daar meer as genoeg plek. Die tuin is pragtig, en die swembad heerlik om in af te koel. Ons sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vanaf die R328, De Kombuys 40/28, Grootkrool, Kangovallei, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8994dee5a3b8c5e892586faa4a2a89b83cb18a8ab86f2bbe8f5c016a70064fa5af0602816616ce0ea235855d7e391ef89b55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 Off the R328, De Kombuys 40/28 Grootkrool, Cango Valley 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.398947290714 22.214918814819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang