Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cango's Rest

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Geraldine L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Loved it. The host was waiting for us and gave us suggestions of where to eat and the must-sees. Very happy with the accommodation and cleanliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Oudtshoorn bied baie om te sien en aktiwiteite. Die doel van ons verblyf was slegs om slaapplek te kry, aangesien ons deur die dag nie op perseel is nie en baie aktiwiteite buite gaan doen. Vir dit was dit 100%. Ligging is goed sentraal, skoon en netjies. Al wat kan pla in die somer is dat daar nie lugverkoeling is nie en dit kan bietjie warm word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Cango's Rest
Goeie dag Christiaan Dankie vir die positiewe resensie!

Johan P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

. Die beste keuse ooit vir verblyf, in alle opsigte: Baie dankie Cango's Rest. Fantasties, wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Cango's Rest
Hi Johan, was lekker om julle as gaste te ontvang! Dankie vir die goeie resensie!

Henriëtte B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Asemrowend. Puik verblyf. Tevrede met alles. Beveel beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Cango's Rest
Dankie vir jou goeie resensie! Dit was lekker om julle hier te ontvang!

Jan F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Heerlik gebly. Netjies en skoon, baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Cango's Rest
Baie dankie, ons doen strewe om dit so te hou!

Edith B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustigheid en welkom. Heerlik gebly, mense is vriendelik en die plek is altyd netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Cango's Rest
Dankie Edith, hoop om julle spoedig weer te ontvang. Ons bly poog om ons gaste 'n baie goeie waarde vir geld ervaring te gee.

Arnold M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties. Ons verblyf was fantasties. Die uitsig vanaf die balkon was asemrowend en dit was 'n absolute eerste om met die gebrul van leeus wakker te word. Die sekuriteit was goed en die kamer baie netjies. Die afwesigheid van 'n televisiestel was 'n bonus en het bygedra tot kwaliteit tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Cango's Rest
Dankie vir jou goeie resensie! Ons is baie bly julle het jul verblyf hier geniet.

Antoinette G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Fantasies hulle sien my weer volgende jaar. Baie lekker sal enigetyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Cango's Rest
Hi Antoinette, ons waardeer jou terugvoer en sien uit na jou volgende besoek by ons!

Vioneve B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Awesome. Our stay was amazing, the chalets were well cleaned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Cango's Rest
Hi Vioneve, thank you for your good review!

Louise J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Beautiful plek. Die leeus was ons wekker soggens. Die bestuur is behulpsaam. Fantastiese plek, ons sal definitief weer gebruik maak van Cango's Rest.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Cango's Rest
Hello Louise Ons is bly julle het lekker by ons gebly! Ons missie is om vriendelike diens, skoon en netjies verblyf teen beskostigbare pryse vir ons gaste te gee.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 193, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0fec96b295a87d9caf3713d542b4bbd90a6eb4e2f94979aacb705343ff54311f0399df830a11e7abdf1a756062cbc303236?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 193 Baron van Reede straat Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.565387591697 22.215985374075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang