Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cango's Rest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 53 resensies vir Cango's Rest
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Edith B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith B

Rustigheid en welkom.

Heerlik gebly, mense is vriendelik en die plek is altyd netjies.

Arnold Lionel Allan M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold Lionel Allan M

Fantasties.

Ons verblyf was fantasties. Die uitsig vanaf die balkon was asemrowend en dit was 'n absolute eerste om met die gebrul van leeus wakker te word. Die sekuriteit was goed en die kamer baie netjies. Die afwesigheid van 'n televisiestel was 'n bonus en het bygedra tot kwaliteit tyd.

Antoinette G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette G

Fantasies hulle sien my weer volgende jaar.

Baie lekker sal enigetyd weer daar gaan bly.

Cango's Rest se terugvoer

Hi Antoinette, ons waardeer jou terugvoer en sien uit na jou volgende besoek by ons!

Cango's Rest
Vioneve B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vioneve B

Awesome.

Our stay was amazing, the chalets were well cleaned.

Cango's Rest se terugvoer

Hi Vioneve, thank you for your good review!

Cango's Rest
Louise J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J

Beautiful plek. Die leeus was ons wekker soggens. Die bestuur is behulpsaam.

Fantastiese plek, ons sal definitief weer gebruik maak van Cango's Rest.

Cango's Rest se terugvoer

Hello Louise
Ons is bly julle het lekker by ons gebly! Ons missie is om vriendelike diens, skoon en netjies verblyf teen beskostigbare pryse vir ons gaste te gee.

Cango's Rest
Ilze C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze C

Die eregaste het uit hulle pad gegaan vir ons, ons sal vir seker weer by julle bly.

Ons het baie lekker gebly by Cango's Rest.

Cango's Rest se terugvoer

Hi Ilze

Baie dankie, dit is altyd vir ons belangrik dat die gaste hier by Cango's Rest 'n aangename ervaring al het.

Cango's Rest
Anna-marie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie G

Oudtshoorn baie spesiale plekkie.

Fantastiese plek. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Wakker geword van leeus wat brul, wat 'n voorreg. Eenheid skoon en alles wat jy nodig het.

Cango's Rest se terugvoer

Anna-marie, ons is baie bly jy was tevrede met jou verblyf by ons! Ons poog om ons gaste gelukkig te maak en ook om ons bes moontlike diens te lewer.

Cango's Rest
Ane' K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane' K

Beste uitsig ooit.

Heerlike gebly. Stoep het die mooiste uitsig wat ons in 'n lang tyd teegekom het, en heerlike bank. Ons sal beslis weer terug gaan.

Cango's Rest se terugvoer

Hello Ané

Dankie vir die goeie resensie. Ons is konstant besig om aan die eenhede te verbeter en die bank is een van ons nuutste toevoegings. Bly om te hoor dit was die regte besluit om dit daar te sit!

Cango's Rest
Marie F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie F

Baie lekker gebly tydens KKNK. Baie baie vriendelik ontvangs.

Heerlik gekuier en gebraai. Gelukkig nie die warmste weer gehad nie!

Cango's Rest se terugvoer

Hello Marie

Ja, die weer was goed tydens vanjaar se KKNK - dis is altyd iets om dankbaar te wees. Ons is bly julle het lekker gekuier en gebraai hier terwyl julle ons gaste was.

Cango's Rest
Chris S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S

Lekker om die leeus deur die aand en oggend te hoor.

Was baie lekker en netjies.

Cango's Rest se terugvoer

Goeie dag Chris

Ons waardeer julle positiewe terugvoering en sal voortgaan om die verblyf van ons gaste aangenaam te maak!

Cango's Rest
Craig J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Craig J

Pleasurable.

Very relaxing, the roars of the lions were an experience.

Cango's Rest se terugvoer

Hi Craig,

We are happy that you also enjoy the roaring of the lions as we do! Hope to have you back here again.

Cango's Rest
Latiefa C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Latiefa C

Unpleasant with untidy shower curtain.

Worst host ever, rude and only 1 toilet paper for the entire weekend.

Cango's Rest se terugvoer

Good day
We, as hosts, go out of our way to ensure our guests are happy and enjoy their stay. We reside on the premises and are always available for the needs of our guests. Normally, if guests bring in more people than allowed in the unit or do not obey our house rules, we need to be firm.

Cango's Rest
Andre S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Andre S

One word. Horrible.

Cango's Rest is one of the worst places that I have ever stayed in, and I have stayed in a few. The rooms are horrible with no effort being made to make it look nice or welcoming. Ugly walls, beds, bedding. The bathroom is the worst; it makes you feel like you are staying in the cheapest backpacker hostel.

Cango's Rest se terugvoer

Good day Andre

We are sorry that you had a less than satisfactory experience. We will revisit the room to make it more welcoming and pleasant.
That unit was recently painted and we have not yet put back the trimmings on the walls for that weekend.

Cango's Rest
Tiaan K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan K

Gaan kuiers by familie en die dorp verken.

Baie mooi uitsig en vriendelike ontvangs.

Cango's Rest se terugvoer

Hi Tiaan, baie dankie. Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet en as goeie waarde vir geld ervaar!

Cango's Rest
Marie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Puik diens.

Puik plek om by te bly. Geen loadshedding daar. Plek was skoon en netjies. Die leeus se gebrul in aande is baie besonders.

Cango's Rest se terugvoer

Goeie dag Marie

Ja, ons is so bly ons het maar ons oe toegeknyp en deurgedruk sodat ons gaste nou nie meer deur loadshedding hoef te gaan nie!

Cango's Rest
Johanna G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna G

Als was netjies en skoon.

Baie goeie waarde vir geld. Eienaar baie behulpsaam. Veilig. Op die roete tog rustig met uitsig. Sal weer daar tuisgaan, bietjie meer kompak as wat ek gedink het. Kleiner, maar goeie waarde vir geld. Het nie gelees nie toe het ons nie handdoeke nie, eie fout, gou gaan koop.

Cango's Rest se terugvoer

Goeie dag Johanna
Bly julle het jul verblyf hier geniet!

Ons het handdoeke beskikbaar, so ons sal enige tyd volgende keer dit vir julle verskaf.

Groete
Cangos Rest

Cango's Rest
Malandi L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malandi L

Wens ons kon langer bly.

Rustige atmosfeer en stil.

Cango's Rest se terugvoer

Hi Malandi

Dankie, ons is bly julle het dit geniet.

Cango's Rest
Janine B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B

Was very pleasant, clean and locatde close to town.

We thoroughly enjoyed our stay, will definitely be visiting again. Was an experience being waken by lions in the morning. The rooms were well kept and the service was excellent. . Maybe they can add some emergency lights inside the rooms as well as outside, just a suggestion, to be used when loadshedding occurs.

Cango's Rest se terugvoer

Thanks Janine.
We are glad you enjoyed your stay.
We did go over to solar, so no more loadshedding or emergency lighting needed now.
Regards
Cango's Rest

Cango's Rest
Mazel Z - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mazel Z

Lekker plekkie, mooi uitsig, lekker gebly!

Was netjies en skoon. Alles gehad wat ons benodig het.

Cango's Rest se terugvoer

Dankie Mazel.

Cango's Rest
Danie O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O

Rustig met die water van die rivier in die agtergrond wat jy hoor.

Kamer was baie netjies en gerieflik. Het die leeu se gebrul in die oggende vroeg baie geniet.

Cango's Rest se terugvoer

Hi Danie
Bly julle het dit geniet.
Hoop om julle weer hier te sien.
Groete

Cango's Rest
Michelle D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

What an amazing place to stay. From the great hosts to the lions roars! We will definitely be back!!

The hosts were amazing. Nothing was too much trouble to make our stay perfect.

Cango's Rest se terugvoer

Hi Michelle
Thanks. We are glad you enjoyed your stay with us.

Cango's Rest
Blanche V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche V

Mooiste uitsig met vriendelikste mense!

Ons het heerlik gekuier by Cangos Rest, wat 'n belevenis om in die oggende wakker te word met die klanke van die leeus! Ons kan nie wag om weer te kom kuier nie. Juweel van 'n plek.

Cango's Rest se terugvoer

Hi Blanche

Sien uit om julle weer by ons te huisves.

Cango's Rest
Werner G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G

Plesier.

5-ster noem alles.

Cango's Rest se terugvoer

Dankie Werner.

Cango's Rest
Struan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Struan S

Great stopover accommodation.

The accommodation is basic but you have all you need. It is well situated and the manager was extremely helpful and accommodating.

Cango's Rest se terugvoer

Thank you, we appreciate your business. We take our service and the happiness of our guests seriously.

Cango's Rest
Anton N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton N

Baie mooi omgewing. Dit was lekker om die leeus in die nag te hoor brul. Gevoel of jy in die bos is.

Cango's Rest is reg langs die Cango park en so 30 km van die grotte af. Ongelukkig is altwee plekke ontsaglik duur en vir 'n gesin van 4 gaan een plek jou so R1000 uit die sak jaag.

Cango's Rest se terugvoer

Hi Anton

Ja, ons wil ons pryse bekostigbaar hou sodat ons gaste darem hopelik van die plaaslike besienswaardighede kan gaan besoek.

Cango's Rest
Esther S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther S

Was baie gerieflik en naby alles, die ontvangs was baie goed, alles was netjies en skoon. Was baie lekker om die leeus langsaan te hoor in die nag.

Was net ongelooflik warm en eienaar het dadelik vir almal waaiers voorsien. Maar toe die son sak was dit heerlik.

Cango's Rest se terugvoer

Hi Maria, ja dit was besonder warm toe julle hier was. Volgende keer sal dit darem sekerlik effens beter wees. Dankie vir julle ondersteuning.

Cango's Rest
Andre R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R

Cango's Rest het aan ons verwagting voldoen.

Gerda en haar span het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Niks het ontbreek nie, beurtkrag het nie gepla nie. Ontbyt en aandete het ons goed gepas. Boonop het die brullende leeus die regte atmosfeer geskep vroegoggend.

Cango's Rest se terugvoer

Andre, dankie vir julle besoek. Hoop om julle spoedig weer te sien.

Cango's Rest
Sandra V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra V

Die eienaars is baie behulpsaam.

Storte se deure kort aandag, water mors op die vloer. ‘n Ekstra rol toiletpapier per kamer het ontbreek.

Cango's Rest se terugvoer

Hi Sandra
Ons het intussen 'n verbetering aan die stortdeure aangebring. Jammer as ons die ekstra toiletpapier per ongeluk nie ingesit het nie.

Cango's Rest
Irene P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irene P

Baie lekker.

Ons is vriendelik verwelkom en het sommer dadelik tuis gevoel. Laat middag en oggende kan 'n mens die leeus hoor brul. Ons uitsig is ongelooflik mooi en het veilig gevoel ten alle tye. Vir 'n plek langs 'n inkompad, is dit regtig stil. Ons plek was regtig mooi skoon en netjies. Sal enige persoon aanraai om daar te bly.

Cango's Rest se terugvoer

Hello Irene

Baie dankie vir die positiewe terugvoering!

Ons is bly julle het jul verblyf hier geniet en hoop om julle spoedig weer te sien.

Cango's Rest
Willie F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie F

Dit was baie lekker.

Die tyd daar was prysloos. Om wakker te word met 'n gebrul van leeus nog beter.

Cango's Rest se terugvoer

Dankie Willie, dis ons wens en strewe om ons gaste gelukkig te sien!

Cango's Rest
Elmien T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien T

Skoon en netjies.

Pragtige uitsig met mooi sonsondergang.

Cango's Rest se terugvoer

Hi Elmien

Verseker waar het ons 'n mooie uitsig.

Bly julle het dit ook so ervaar.

Groete

Cango's Rest
Schalk P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Schalk P

Rustig en vriendelik.

Het aan alle verwagtinge voldoen. Tevrede.

Cango's Rest se terugvoer

Goeiedag Schalk, hoop om julle spoedig weer hier te sien.

Cango's Rest
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Decker A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Decker A

Baie stil en rustig.

Goed geleë. Het basies alles wat nodig is. Lekker ontspanne atmosfeer.

Cango's Rest se terugvoer

Goeie dag Decker

Ons is bly dat julle die rustigheid hier by ons geniet het !

Cango's Rest
Alice F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Alice F

Ek was baie teleurgestel.

Die plek verdien na my mening net twee sterre. Die matras van ons plek is pap en deurgeslaap, die beddegoed is oud en deurgewas, die kussings (net een per persoon) is so 'n ou pap kussinkie. Daar was nie toiletpapier in die badkamer nie, ek moes daarvoor vra, en ook nie handdoeke nie, ek moes daarvoor vra. As ons gaan kamp met ons tent het ek baie meer luukse geriewe as dit! Nooit weer gaan ek soontoe nie. Ek kan nie glo dat dit op julle lys is nie! Ek was so vies dat ek selfs wou skuif die tweede aand en maar my geld verloor en vir die nuwe plek ook betaal, maar alles was vol bespreek a.g.v. die "event" wat daar in De Rust was. Ek wou De Rust toe skuif, maar alles was vol.

Cornelia S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia S

Net oorgeslaap.

Het net oorgeslaap en vroeg die volgende dag weer gery. Maar sal dit aanbeveel.

Cango's Rest se terugvoer

Hi Cornelia, hoop dat julle volgende keer meer tyd hier in Oudtshoorn sal spandeer. Hier is so baie om te doen.

Cango's Rest
Chané K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané K

Rustig en gerieflike plek.

Vreeslik lekker gebly, dit was baie netjies en op 'n gerieflike plek geleë.

Cango's Rest se terugvoer

Hi Chane, ons is bly julle het lekker gebly en hoop om julle weer te sien.

Cango's Rest
Maricél V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maricél V

Dit was 'n aangename verblyf.

Plek het die nodigste, is netjies en ons is baie vriendelik ontvang. Ons was aangenaam verras.

Cango's Rest se terugvoer

Goeiedag, baie dankie. Hoop om julle spoedig weer hier by ons te sien.

Cango's Rest
Marie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Baie veilig, goeie ligging, skoon en netjies en baie gasvry. Dankie.

Die eienaars baie oulik en het kragopwekker aangesit, sodat dit vir ons gerieflik is. Kon leeus hoor - was so wonderlik. Dankie vir alles, het lekker gebly.

Cango's Rest se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning.

Cango's Rest
Hester F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester F

Dit was presies wat ons nodig gehad het. Slaapplek met 'n lekker braaiplek!

Die eienaars van Cango's Rest het baie moeite gedoen om hulle gaste te akkommodeer te midde van beurtkrag en die waterkrisis. Well done! Ons sal weer daar gaan bly.

Cango's Rest se terugvoer

Hi Hester
Dit was lekker om julle hier te ontvang, sien uit na 'n volgende keer.

Cango's Rest
Hennie B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Awesome - 10 uit 10.

Van ontvangs tot uitklok was baie goeie diens ontvang. Verblyf is sentraal en veilig met die mooiste uitsig. Ons was aangenaam verras en die soggens wakker word met die geluid van leeus, was beslis 'n belewenis.

Cango's Rest se terugvoer

Hi Hennie
Dankie vir julle besoek, ons is bly julle het die tyd hier by ons geniet.
Groete

Cango's Rest
Maretha B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha B

Heerlik, rustig, ontspannend!

Om saans by 'n vuurtjie te sit en luister na die leeus, paddas en uile, was sielsverkwikkend. Snags luister mens na die wit leeus en soggens vroeg kan jy met koffie in die hand die leeus se laaste gebrul vir die nag geniet. Die plekkie is sentraal en bied die basiese benodighede. Die gasheer en gasvrou is baie aangename mense. Cango's Rest sal ons beslis weer sien!

Cango's Rest se terugvoer

Hi Maretha
Ons is bly jy het dit so ervaar.
Vir ons bly dit heerlik om nuwe mense te ontmoet hier en veral as hulle ook saam met ons die leeus se gebrul en die natuur kan geniet.

Cango's Rest
Anne-marie R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie R

Rustig.

Baie vriendelike diens. Netjiese skoon kamers. Heerlik om die leeus te hoor brul en na die mooi uitsig te kyk.

Cango's Rest se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle hier te ontvang!

Cango's Rest
Gerswin C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerswin C

Cango's Rest

Hierdie pragtige plek, was uiters baie netjies en veilig gewees. Asook 'n plek wat ek weer sal besoek omdat dit so goed geleë is aan die dorp. Die eienaar is fantasties en het gekyk na veiligheid, ek sal definitief ander aanbeveel om daar te kom bly.

Cango's Rest se terugvoer

Hi Gerswin, ons is bly jy het die verblyf hier by ons geniet! Sien uit daarna om jou weer te sien!

Cango's Rest
Zelneri E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelneri E

Lekker oornagverblyf.

Cango's Rest bied perfekte oornagverblyf vir mense wat vêr reis. Ons is vriendelik verwelkom. Die kamer was netjies en al die nodigste is in die kombuisafdeling. Ons het lekker ontspan op die stoep wat uitkyk oor die natuur.

Cango's Rest se terugvoer

Hi Zelneri,
Dankie vir julle besoek, ons sien uit daarna om julle weer te sien hier by ons!

Cango's Rest
Steffi T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steffi T

Vriendelike diens en verwelkomend.

Baie lekker ligging om plekke te besoek vir kinders. Skoon en netjies.

Cango's Rest se terugvoer

Hi, dis ons doel om vir die gesinne bekostigbare verblyf te gee. Naby aan al die dinge om te doen hier in die omgewing.

Cango's Rest
Theo D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo D

Skoon en netjiese verblyf en baie goed geleë.

Let wel daar is geen TV nie en stapelbedjies 'squeak' met elke omdraai in die nag.

Cango's Rest se terugvoer

Hi Theo, ek is bly julle het verblyf geniet hier by ons.

Cango's Rest
Anna-marié L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marié L

Aangename oornagplek.

Ons het heerlik oornag by Cango's Rest. Die kamer is baie goed toegerus met als wat nodig is. Saans raak dit doodstil en baie rustig. Die leeu van langsaan se gebrul maak dit 'n baie genotvolle ervaring!

Cango's Rest se terugvoer

Hi Anna-marie
Ons is bly julle het dit geniet hier by ons.
Groete

Cango's Rest
Neil H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neil H

Tranquil and relaxing.

The owner is hands-on, hospitable and accommodating. Perfect location, one with nature. Would revisit and recommend to anyone.

Cango's Rest se terugvoer

Hi Neil,
Yes, we try to be hands-on all the time.
The nature around us is very important to us. We want our guests to experience this every time they come and visit.

Cango's Rest
Tarren J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tarren J

Alles was bevredigend, swembad was vuil en dit was warm, so ons kon dit nie gebruik.

Die kombuis en kamer is as een was bietjie ongemaklik vir my, maar verder was alles ok.

Cango's Rest se terugvoer

Hi Tarren dis jammer as die swembad se water vuil was. Ons maak dit elke dag skoon, maar die wind kan nogal stof daarin waai. Ons sal die heining meer dig maak om die stof beter te kan uithou in die toekoms. Die eenheid wat julle bespreek het is n familie eenheid. Ideaal vir n man en vrou en kinders. ( Omdat groot kinders ook as groot mense geboek word kan die stelsel die bespreking vir 4 grootmense aanvaar.
Julle sou egter eerder 2 verskillende van die dubbel eenhede moes bespreek en dan sou die kombuis area nie n probleem gewees het nie.

Cango's Rest
Christo B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Baie nice.

Beveel aan vir almal, baie vriendelike mense.

Cango's Rest se terugvoer

Goeie dag Christo,
Dit was lekker om julle hier te he. Ons hoop om julle weer te sien.
Ja, die leeus se gebrul in die vroee oggend ure laat mens verlang na die Wildtuin.
Wim en Gerda.

Cango's Rest
Pieter V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Gasvry en rustig.

Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang. Baie rustige plek en kan die diere langsaan hoor in die aand, by die wildlife ranch. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Cango's Rest se terugvoer

Hi Peter

Ons is bly julle het lekker gebly en sien uit daarna om julle weer te sien.

Cango's Rest
Pierre L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre L

Vir 'n oornagslaap is dit gerieflik.

Die plek is nog baie nuut en dit is baie basies vir selfsorg. Bedliggies sou baie gehelp het. Die dek is lekker en die uitsig is baie mooi. Ons is die oggend vroeg wakker gemaak deur die brul van leeus! (daar is 'n wildpark naby).

Cango's Rest se terugvoer

Baie dankie Pierre, ons is bly julle het lekker gebly. Ons is reeds besig om bedlampies in te sit ook ekstra toebehore vir die kombuis! Ons hoop om julle eersdaags weer te sien!

Cango's Rest
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 193, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0fec96b295a87d9caf3713d542b4bbd90a6eb4e2f94979aacb705343ff54311f0399df830a11e7abdf1a756062cbc303236?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 193 Baron van Reede straat Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.565387591697 22.215985374075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang