Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cango's Rest

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Edith B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustigheid en welkom. Heerlik gebly, mense is vriendelik en die plek is altyd netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold Lionel Allan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties. Ons verblyf was fantasties. Die uitsig vanaf die balkon was asemrowend en dit was 'n absolute eerste om met die gebrul van leeus wakker te word. Die sekuriteit was goed en die kamer baie netjies. Die afwesigheid van 'n televisiestel was 'n bonus en het bygedra tot kwaliteit tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Fantasies hulle sien my weer volgende jaar. Baie lekker sal enigetyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Cango's Rest
Hi Antoinette, ons waardeer jou terugvoer en sien uit na jou volgende besoek by ons!

Vioneve B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Awesome. Our stay was amazing, the chalets were well cleaned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Cango's Rest
Hi Vioneve, thank you for your good review!

Louise J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Beautiful plek. Die leeus was ons wekker soggens. Die bestuur is behulpsaam. Fantastiese plek, ons sal definitief weer gebruik maak van Cango's Rest.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Cango's Rest
Hello Louise Ons is bly julle het lekker by ons gebly! Ons missie is om vriendelike diens, skoon en netjies verblyf teen beskostigbare pryse vir ons gaste te gee.

Ilze C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Die eregaste het uit hulle pad gegaan vir ons, ons sal vir seker weer by julle bly. Ons het baie lekker gebly by Cango's Rest.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Cango's Rest
Hi Ilze Baie dankie, dit is altyd vir ons belangrik dat die gaste hier by Cango's Rest 'n aangename ervaring al het.

Anna-marie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Oudtshoorn baie spesiale plekkie. Fantastiese plek. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Wakker geword van leeus wat brul, wat 'n voorreg. Eenheid skoon en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Cango's Rest
Anna-marie, ons is baie bly jy was tevrede met jou verblyf by ons! Ons poog om ons gaste gelukkig te maak en ook om ons bes moontlike diens te lewer.

Ane' K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Beste uitsig ooit. Heerlike gebly. Stoep het die mooiste uitsig wat ons in 'n lang tyd teegekom het, en heerlike bank. Ons sal beslis weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Cango's Rest
Hello Ané Dankie vir die goeie resensie. Ons is konstant besig om aan die eenhede te verbeter en die bank is een van ons nuutste toevoegings. Bly om te hoor dit was die regte besluit om dit daar te sit!

Marie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Baie lekker gebly tydens KKNK. Baie baie vriendelik ontvangs. Heerlik gekuier en gebraai. Gelukkig nie die warmste weer gehad nie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerda
Cango's Rest
Hello Marie Ja, die weer was goed tydens vanjaar se KKNK - dis is altyd iets om dankbaar te wees. Ons is bly julle het lekker gekuier en gebraai hier terwyl julle ons gaste was.

Chris S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Lekker om die leeus deur die aand en oggend te hoor. Was baie lekker en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gerda
Cango's Rest
Goeie dag Chris Ons waardeer julle positiewe terugvoering en sal voortgaan om die verblyf van ons gaste aangenaam te maak!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 193, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0fec96b295a87d9caf3713d542b4bbd90a6eb4e2f94979aacb705343ff54311f0399df830a11e7abdf1a756062cbc303236?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 193 Baron van Reede straat Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.565387591697 22.215985374075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang