Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cango's Rest

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 193, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cango's Rest bied semi-selfsorgverblyf op die gewilde R328-roete net 200 m vanaf Cango Wildlife Ranch en 2 km vanaf Oudtshoorn se sakekern en bekende Hoërskool.

Die instansie maak van sonkrag gebruik en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Verblyf is beskikbaar in kamers wat slaapplek aan 2 gaste bied of eenhede vir 'n gesin van 4 of 5. Die hoofslaapkamers het of 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamers het storte en toilette. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware, en daar is tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kamers bied elkeen sy eie toegang tot 'n privaat houtdek met 'n uitsig oor die plaas en omgewing en sy eie veilige parkeerplek.

Kom luister hoe die leeu snags brul by die wildpark langsaan en verken die area se fiets- en bergfietsroetes. Daar is ook 'n swembad en 'n voëlskuiling.

Daar is gratis WiFi vir die kinders terwyl Pa 'n vleisie kan braai op die gras!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Edith B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid en welkom. Heerlik gebly, mense is vriendelik en die plek is altyd netjies.
Sep 2024
Arnold Lionel Allan M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons verblyf was fantasties. Die uitsig vanaf die balkon was asemrowend en dit was 'n absolute eerste om met die gebrul van leeus wakker te...
Sien meer
Sep 2024
Antoinette G
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasies hulle sien my weer volgende jaar. Baie lekker sal enigetyd weer daar gaan bly.
Jul 2024
Vioneve B
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Our stay was amazing, the chalets were well cleaned.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Louise J
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful plek. Die leeus was ons wekker soggens. Die bestuur is behulpsaam. Fantastiese plek, ons sal definitief weer gebruik maak van Cango's Rest.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Baron van Reede-straat 193, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cango's Rest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 193, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0fec96b295a87d9caf3713d542b4bbd90a6eb4e2f94979aacb705343ff54311f0399df830a11e7abdf1a756062cbc303236?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 193 Baron van Reede straat Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.565387591697 22.215985374075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang