Cannon House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Adele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Morne C - Jun 2024
Algehele gradering
Sit op die stoep en kyk na walvisse en die see.
Owen A - Jul 2022
Algehele gradering
Ons wil net sê baie dankie vir die geriewe wat julle aanbied en ons het dit werklik geniet. Ons sal julle vir ons vriende aanbeveel.
Cannon House se terugvoer
Baie dankie.
Julle was wonderlike gaste.
Lezl V - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Charmaine J - Sep 2021
Algehele gradering
Ons kuier was baie goed vir die siel.
Cannon House se terugvoer
Baie dankie vir die verslag.
Word opreg waardeer.
Hoop ons sien julle weer binnekort.
Groete
Adele
Jacob V - Jun 2021
Algehele gradering
Stunning huis met alles wat benodig word vir 'n uitstekende tyd in 'n asemrowende area.
Kim H - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfect setting.
Marileze M - Feb 2021
Algehele gradering
Beste vakansiehuis en plekkie ooit!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alice-weg 62, Cannon Rocks, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang