Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cannon House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Cannon House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Morne C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne C

Sit op die stoep en kyk na walvisse en die see.

Vriendelike ontvang. Baie goeie ligging. Uitstekende stoep om walvisse te kan kyk. Mooi strand en naby die see. Lekker visvangplek (jammer vis wil nie by my byt nie).

Owen A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen A

Ons wil net sê baie dankie vir die geriewe wat julle aanbied en ons het dit werklik geniet. Ons sal julle vir ons vriende aanbeveel.

Sien sterre.

Cannon House se terugvoer

Baie dankie.

Julle was wonderlike gaste.

Cannon House
Lezl V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezl V

Heerlik!

Dit is 'n pragtige huis, lekker ruim met alles wat mens nodig het. Ons het dit vreeslik geniet en alles is so mooi skoon en van gehalte. Gaan kuier gerus daar!

Charmaine J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J

Ons kuier was baie goed vir die siel.

’n Huis vol ruimte en vermaaklikheid. Lieflik.

Cannon House se terugvoer

Baie dankie vir die verslag.
Word opreg waardeer.
Hoop ons sien julle weer binnekort.
Groete
Adele

Cannon House
Jacob V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob V

Stunning huis met alles wat benodig word vir 'n uitstekende tyd in 'n asemrowende area.

Alles van die ervaring by Cannon House was perfek. Die huis, die uitsig en die vriendelike hulp van die eienaar af. Ons enigste klagte is dat ons nie langer gebly het nie! Perfek vir 'n groot groep of familie. Ons het meeste van ons tyd op die stunning balkon met perfekte see-uitsigte spandeer, asook in die super lekker speletjieskamer langs die swembad! Cannon House word sterk aanbeveel!

Kim H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim H

Perfect setting.

Only thing that needs to be addressed is there is no braai grid for the braai downstairs. We had to use one that did not fit. But that is a very minor thing. We had an amazing time and the place is beautiful and immaculate. Thank you, will be there again sometime for sure!

Marileze M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marileze M

Beste vakansiehuis en plekkie ooit!

Het vreeslik lekker gebly in Cannon House en die gasvryheid wat ons ontvang het het ons naweek net meer spesiaal gemaak. Die geraas van die see en die uitsig was iets besonders. Die huis is baie goed ingerig en het niks gekort nie. Die Saterdagaand was daar load shedding, maar it was so lekker om die aand op die stoep te sit en na die magdom sterre te kyk. Sal volgende keer definitief langer bly.

Vanaf
Vanaf R6 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R6 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-weg 62, Cannon Rocks, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f617b432e359db79e0101844c2174fb135a4e1547b6ae947a13c46216cfdfd8f761f9fcf21b98ae98a61ef916d77282390c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag, vir 10 mense 7 5 1 5 62 Alice Road Cannon Rocks 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.752279001163 26.529885326984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang