Cannon Rocks Beach Suites
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Likhaya B - Sep 2023
Algehele gradering
My stay at Cannon Rocks Beach Suites was wonderful.
Morne C - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Helena B - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie weer en see-kuier.
Roy M - Jan 2024
Algehele gradering
Disappointing.
Elizma E - Apr 2023
Algehele gradering
A lovely stay indeed! Pleasant host!
Cannon Rocks Beach Suites se terugvoer
Thank you very much for your kind words, Elizma.
Libbie M - Apr 2023
Algehele gradering
Great Stay, will definitely be returning.
Cannon Rocks Beach Suites se terugvoer
Thank you very much for the kind words, Libbie. We look forward to welcoming you again in the near future.
Marie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het net oornag, maar dit het aan al ons behoeftes voldoen. Dis skoon en netjies.
Cannon Rocks Beach Suites se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Marie.
Tracey And Julian B - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastic as always.
Cannon Rocks Beach Suites se terugvoer
Thank you very much for the kind words, Julian. It is always a pleasure to welcome Tracey and yourself back here. Safe travels.
Lynette P - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap by Cannon Rocks Beach Suites.
Raymond S - Apr 2023
Algehele gradering
Great location, poor management.
Cannon Rocks Beach Suites se terugvoer
Thank you very much for your review Raymond. We take your critique to heart and are constantly working to improve our guest's stay. I'm sorry you didn't enjoy your stay even though you requested to stay an extra night.
Marius D - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Paar dae van luiwees en lekker visvang. Wou nie huistoe kom nie.
Cannon Rocks Beach Suites se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike woorde Marius. Boknes en Cannon Rocks is definitief 'n versteekte juweel. Enig in sy soort.
Helena C - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie baie lekker. Rustige omgewing.
Cannon Rocks Beach Suites se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde Helena! Dit word werklik waardeer! Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Ferdinand B - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlike juweel, als was 100%, skoon, gerieflik. En dankie aan Francois wat als reg gehad het. Ons het heerlik vir ontspan en gestap op die strand.
Dirk B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Cannon Rocks Beach Suites se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde Dirk. Ons is baie bly dat julle jul verblyf geniet het en hoop om julle gou weer te sien.
Peter B - Feb 2022
Algehele gradering
Very friendly manager and the accommodation is value for money.
Lukas B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker stil en veilige plek, lekker gekuier.
Cannon Rocks Beach Suites se terugvoer
baie dankie vir die vriendelike woorde Lukas. Jy sal bly wees om te hoor dat al ons afdakke sopas vervang is. Dit was in vir hersel werk gedurende jul verblyf. Ek vra omverkoning dat ek dit nie genoem het nie. Met betrekking tot die tuin, probeer ons doen wat ons kan gedurende die droogte wat ons provinsie teister. Ons mag geensins nat lei nie.
Leandi M - Apr 2021
Algehele gradering
Veilig, netjies en naby aan die strand.
Cannon Rocks Beach Suites se terugvoer
Baie dankie vie die vriendelike woorde Leandi! Ja die geitjies raak lastig, maar hulle hou darem ander goggas weg!
Hennie P - Apr 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld en maklike toegang tot ongerepte pragtige strand!
Cannon Rocks Beach Suites se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie! Ons probeer altyd verbeter en hoop dat jul volgende verblyf by ons net nog beter gaan wees!
Twiggy V - Jan 2020
Algehele gradering
Very pleasant stay in a secure complex.
Cannon Rocks Beach Suites se terugvoer
Dear Twiggy,
Thank you for the feedback. It was a pleasure having you and your husband at Cannon Rocks Beach Cabannas.
We look forward to seeing you again soon.
You will be happy to know that we have huge plans with renovations for 2020.
Paul A - Mrt 2020
Algehele gradering
Was wonderlik.
Cannon Rocks Beach Suites se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Mariette. Ons is vreeslik bly julle het dit geniet.
Brenda S - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker naby die see en alles was daar wat 'n mens benodig.
Lees meer- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Galjoenstraat 663, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang