Canterbury Square
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glynn-straat 32, Tuine, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R3 463 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Canterbury Square bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou in Tuine in Kaapstad geleë. Die gebou is naby verskeie besienswaardighede en sakegeriewe in Kaapstad se sakekern.
Dié woonstel is op die boonste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en het toegang tot 'n tweede aparte badkamer met 'n bad.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, kookgeriewe en eetgerei. Daar is ook 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer langsaan het 'n TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale.
Die leefarea lei na 'n balkon wat reg rondom die woonstel strek en lieflike uitsigte bied. Gaste het ook toegang tot 'n swembad. Die gebou het 24 uur-sekuriteit, 'n ontvangsarea en toegewese parkeerplekke met afstandbeheerde toegang.
Die gebou is naby die stadskern met verskeie restaurante, museums, klubs en kroeë. Die Kompanjietuine is sowat 1,5 km weg, die Kunstekaap 2 km en die KIKS 3 km vanaf die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Thato Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 33
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Glynn-straat 32, Tuine, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glynn-straat 32, Tuine, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang