Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Canyon Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Elsabe M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantasties. Ons het ongelooflik heerlik gebly - pragtigste plek en net wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gisela G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Prentjiemooi ligging. Fantastiese ligging, goed ingerig, heerlike familie kuier plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Vyf stêr akkommodasie in algehele afsondering te midde van pragtige natuurskoon. Ons het ons verblyf terdeë geniet! Dis 'n uitstekende wegbreek uit die stad, en bied 5-ster gerief te midde van die wonderlikste natuurskoon en stilte. Die wandelpaaie word baie goed onderhou en mens voel veilig oral op die terrein. Ons hele geselskap wil baie graag weer kom en beslis vir langer bly. Ons kan dit aan almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aart V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Ons het die privaatheid en stilte baie geniet. Canyon Cottage se ligging aan die einde van die toegangspad, in die kloof en tussen die bome maak dit ideaal in terme van privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Dis 'n groot, ruim en baie mooi plek. Was baie beïndruk met Canyon Cottage. Die watervalle bring 'n rustigheid. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie K
Kort verblyf
4.8
Jul 2022

Snoesig en ontspannend. Kombuis was 'n groot pluspunt asook die patio en hot tub.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nick S
Kort verblyf
4.8
Mei 2022

Dit het alle verwagtinge oorskry. Die Canyon Cottage is in 'n skilderagtige woud met 'n bergstroom en watervalle geleë, dis prentjiemooi in herfstyd. Die huis is goed toegerus met genoeg kaggels, verwarmers en vuurmaakplek vir 'n koue wegbreek. Ons sal vir seker weer daar wil bly as dit ons beskore is. Dis uitstekende waarde vir jou geld. Die Canyon Cottage was ons keuse om my vrou se 70e verjaardag saam met die kinders en kleinkinders te vier. Die naweek was ideaal omdat die herfsblare die omgewing met ekstra kleur ingekleur het. Die waterstroom met watervalle was 'n asemrowende belewenis. Die kinders het langs die water gespeel, fiets gery en blare opgetel. Die lieflike, ruim huis, het vir elkeen genoeg ruimte gebied. Die aande om die vuur en voor die kaggel sal lank onthou word. Ons het kosbare herinneringe saamgebring huis toe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzaan P
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2022

Pragtige ligging. Die Canyon Cottage is pragtig geleë - die watervalle en dammetjies laat mens deel voel van 'n baie spesiale wêreld. Daar is genoeg spasie en hoekies vir 'n heerlike kuier saam met vriende.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carike R
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Uitstekend vir 'n wegbreek van die stad en rustigheid. Ons was baie beïndruk met die netheid en die geriewe wat beskikbaar was tydens ons verblyf. Die aandag vir detail was indrukwekkend. Die rustigheid van die water en die mooi natuur uitsig het ons onmiddellik laat ontspan. Die huis is privaat geleë en die buite jacuzzi was n verrassing. Ons kan nie wag om weer binnekort die Canyon Cottage te besoek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Johannes Lodewicus P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Ongelooflik. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Audrey Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 58

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540 Walkersons Privaat Landgoed, 10 km vanaf Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA764dd04ad8a40327c65201736b4149d8a836a803f77248ebe6f94249be64eeef169df490bb6e5aca9f897097a6aa8921b3c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 R540 Walkersons Private Estate 10 km from Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.356226847625 30.17297228836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang