Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Canyon Roadhouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Lafenis in die woestyn. Ruim kamers. Goeie bed, stort en lugreëling, en goeie kos. Alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Fantasties. Sal definitief weer daar oornag. Die kamers was puik, die kos was lekker en die diens was uitstekend. Die mense wat daar werk is so vriendelik. Ek was mal oor die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Canyon Roadhouse
Dear Sonja, Thank you for your rewarding words. It means a lot to the staff of Canyon Roadhouse.

Frikkie S
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2019

Heerlike verrassing. Baie mooi plek, luuks, netjies en skoon. Rustige atmosfeer tussen die ou motors en die gemsbokke wat op die gras wei. Baie lekker geëet en die bier baie lekker koud. Hou baie van die dekor in die restaurant en die kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Canyon Roadhouse
Beste Frikkie, Ons is bly dat ons u met sulke wonderlike herinneringe gelaat het! Dankie dat u ons vertrou het om aan u behoeftes te voorsien en dat u so 'n wonderlike resensie met ons gedeel het. Ons het u groep baie geniet en ons hoop om in die toekoms weer goeie oomblikke met u te deel. Groete Koney

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 102

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R4 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canyon Roadhouse, Visrivier-canyon, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD8ubyzbXjAd7ogaHf2WldRFbpHXZ1baDDwvuZAsyNW7tbOJtlW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 190 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Canyon Roadhouse Fish River Canyon 0000 Karas 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.524491 17.81488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang