Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cap d'Azur kusfront woonstel

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johannes D
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Rustig en mooiste view. Ons het baie lekker gebly en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lillibé
Cap d'Azur kusfront woonstel
Dankie vir die resensie, Monica.

Louis S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Netjies, skoon, lieflike uitsig, goeie diens. Baie lekker gebly vir 'n week.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lillibé
Cap d'Azur kusfront woonstel
Dankie Louis vir jou resensie. Bly julle is veilig tuis na julle omswerwinge.

Lettie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie geniet! Baie netjiese, skoon en baie gerieflike plek. Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lillibé
Cap d'Azur kusfront woonstel
Dankie Lettie! Kom kuier gerus weer.

Gershon H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Excellent location. Thoroughly enjoyed staying over here!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lillibé
Cap d'Azur kusfront woonstel
Thank you for the feedback. It was an honour to host "The sisters". You are so welcome to come again.

Corne W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Dit was baie skoon en netjies. Sal dit hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lillibé
Cap d'Azur kusfront woonstel
Dankie vir die terugvoer! Sterkte vir julle Lillibe

Helene Sybil H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Wonderlik! Gerieflik! Pragtige see-uitsig. Die woonstel is netjies, ruim en gerieflik ingerig. Dankie Kobus vir jou goeie ontvangs en behulpsaamheid. Baie veilig om soggens en saans op die strand te loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lillibé
Cap d'Azur kusfront woonstel
Dankie vir die wonderlike terugvoer, Helene. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Cobus en Lillibe

Nico P
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Die beste plek waar jy kan tuis gaan op die Strand! Ons ontvang na ons lang rit van Nelspruit na die Kaap en het ons dadelik baie gemaklik laat voel. Die plekkie was baie mooi skoon en netjies met 'n pragtige uitsig oor die see. Die kombuis is goed toegerus met alles wat jy moontlik sal nodig kry. Ons het baie lekker gebly en sal graag weer daar bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lillibé
Cap d'Azur kusfront woonstel
Dankie vir die resensie, Nico. Bly julle is weer veilig by die huis. En julle is altyd welkom. Groete Lillibe

Victor K
Lang verblyf
5.0
Mrt 2024

Excellent and worth the money. Wonderful location, safe, secure, and clean. Easy access to major routes and within 30-45 minutes' drive to most activities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lillibé
Cap d'Azur kusfront woonstel
Thank you for the review, Victor.

Linda J
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Sal definitief weer van verblyf hier gebruik maak. Pragtige plek met alle geriewe om jou verblyf so gerieflik moontlik te maak. Baie veilig gevoel. Dankie vir jou gasvryheid en al die geriewe wat beskikbaar is in die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lillibé
Cap d'Azur kusfront woonstel
Dankie vir die mooi boodskap. Julle is altyd welkom!

Chrisna Susan F
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Beste uitsig. Dit was 'n baie mooi eenheid en het alles gehad wat ons nodig kon hê. Die ligging is absoluut fantasties en die uitsig oor die see onbeskryflik mooi. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat 'n lekker see vakansie wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lillibé
Cap d'Azur kusfront woonstel
Chrisna, so bly julle het die vakansie geniet! Kom gerus weer. Lillibé

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lillibé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 150
R 2 150 R 1 398
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 150
R 2 150 R 1 398
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 144, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa57e0baacbf9237a13941344e147cc0b66fb6c082402843b2bfeab78e21385ead90cbb77ced3e0a39c2fe165bb7d968d4164?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 150 nouVanaf R1 398 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 144 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.111000926651 18.821950528836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang