Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cap d'Azur Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lillibé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 24 resensies vir Cap d'Azur Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gershon H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gershon H

Excellent location.

Thoroughly enjoyed staying over here!

Cap d'Azur Apartment se terugvoer

Thank you for the feedback. It was an honour to host "The sisters". You are so welcome to come again.

Cap d'Azur Apartment
Corne W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne W

Baie lekker.

Dit was baie skoon en netjies. Sal dit hoog aanbeveel.

Cap d'Azur Apartment se terugvoer

Dankie vir die terugvoer! Sterkte vir julle Lillibe

Cap d'Azur Apartment
Helene Sybil H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene Sybil H

Wonderlik! Gerieflik!

Pragtige see-uitsig. Die woonstel is netjies, ruim en gerieflik ingerig. Dankie Kobus vir jou goeie ontvangs en behulpsaamheid. Baie veilig om soggens en saans op die strand te loop.

Cap d'Azur Apartment se terugvoer

Dankie vir die wonderlike terugvoer, Helene. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Cobus en Lillibe

Cap d'Azur Apartment
Nico P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

Die beste plek waar jy kan tuis gaan op die Strand!

Ons ontvang na ons lang rit van Nelspruit na die Kaap en het ons dadelik baie gemaklik laat voel. Die plekkie was baie mooi skoon en netjies met 'n pragtige uitsig oor die see. Die kombuis is goed toegerus met alles wat jy moontlik sal nodig kry. Ons het baie lekker gebly en sal graag weer daar bespreek in die toekoms.

Cap d'Azur Apartment se terugvoer

Dankie vir die resensie, Nico. Bly julle is weer veilig by die huis. En julle is altyd welkom.

Groete
Lillibe

Cap d'Azur Apartment
Victor K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor K

Excellent and worth the money.

Wonderful location, safe, secure, and clean. Easy access to major routes and within 30-45 minutes' drive to most activities.

Cap d'Azur Apartment se terugvoer

Thank you for the review, Victor.

Cap d'Azur Apartment
Linda J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda J

Sal definitief weer van verblyf hier gebruik maak.

Pragtige plek met alle geriewe om jou verblyf so gerieflik moontlik te maak. Baie veilig gevoel. Dankie vir jou gasvryheid en al die geriewe wat beskikbaar is in die woonstel.

Cap d'Azur Apartment se terugvoer

Dankie vir die mooi boodskap. Julle is altyd welkom!

Cap d'Azur Apartment
Chrisna F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna F

Beste uitsig.

Dit was 'n baie mooi eenheid en het alles gehad wat ons nodig kon hê. Die ligging is absoluut fantasties en die uitsig oor die see onbeskryflik mooi. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat 'n lekker see vakansie wil hê.

Cap d'Azur Apartment se terugvoer

Chrisna, so bly julle het die vakansie geniet! Kom gerus weer. Lillibé

Cap d'Azur Apartment
Malindi K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malindi K

Amazing.

Beautiful apartment, clean with a perfect view.

Cap d'Azur Apartment se terugvoer

Thanks Malindi!

Cap d'Azur Apartment
Magda K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K

Fantastiese verblyf.

Ons is so vriendelik ontvang deur Kobus. Hierdie verblyf het vir ons alles gehad waarvoor ons kon vra en nog meer. Absoluut perfek geleë. Sal Cap d'Azur enige tyd vir enige iemand aanbeveel. Ons vakansie by julle was wonderlik!

Cap d'Azur Apartment se terugvoer

Dankie vir die wonderlike terugvoer, Magda. Ons sal julle graag weer ontvang. Lillibe

Cap d'Azur Apartment
Marinda V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V

Luuks en rustig.

Alles waarvoor jy kon vra was beskikbaar in die woonstel. Stapafstand van restaurante en strand. Voorsiening is gemaak vir load shedding. Veilige parkering vir motor.

Cap d'Azur Apartment se terugvoer

Dankie, Marinda!

Cap d'Azur Apartment
Marietjie G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G

Sentraal geleë, mooi uitsig, veilig.

Apartment was goed toegerus met alles wat nodig was.

Cap d'Azur Apartment se terugvoer

Dankie. Marietjie.

Cap d'Azur Apartment
Ilse W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse W

Pragtige uitsig.

Woonstel is pragtig, mooi meubels, wonderlike uitsig. Inverter was wonderlik tydens beurtkrag. Sal beslis aanbeveel.

Cap d'Azur Apartment se terugvoer

Dankie Ilse.

Cap d'Azur Apartment
Mariaan T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan T

Gemaklik, skoon, baie lekker.

Baie lekker plekkie, alles wat mens nodig het vir 'n kort of lang vakansie, sal hulle vir seker weer ondersteun. Prys is baie billik.

Cap d'Azur Apartment se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Mariaan. Sien julle weer. Lillibe

Cap d'Azur Apartment
Ilana D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana D

Pragtige, netjiese verblyf reg oorkant die strand.

Cap d'Azur is die ideale verblyf in die hoofstraat van Strand, stap afstand van die strand, restaurante en winkels. Geniet die pragtige uitsig op die balkon!

Cap d'Azur Apartment se terugvoer

Dankie vir die resensie, Ilana. Kom kuier gerus weer. Lillibe

Cap d'Azur Apartment
Elsabe A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe A

Fantasties.

Hierdie eenheid is perfek. Die dekor is so smaakvol, en voorwaar 'n huis weg van die huis. Ons gaan dit definitief aanbeveel aan almal wat ons ken. Die eienaars het regtig uit hul pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Baie dankie!

Cap d'Azur Apartment se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, Elsabe! Hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete, Lillibe

Cap d'Azur Apartment
Leon E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon E

Pragtige uitsig vanaf die woonstel se balkon.

Ja, dankie. Die eienares was besonder vriendelik en behulpsaam.

Cap d'Azur Apartment se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Leon. Groete, Lillibe

Cap d'Azur Apartment
Tanja B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja B

Verblyf het in al ons behoeftes voldoen.

Netjies, gerieflik, skoon, opgegradeerd en gasvry. Was so bedagsaam om vooraf vir ons melk in yskas ook te plaas. Ek gee hulle tien uit 10.

Cecile O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile O

Uitstekende verblyf, vriendelike en hulpvaardige ontvangs.

Lilibe en Cobus het ons so tuis laat voel en was behulpsaam, ek beveel hierdie akkommodasie met 'n blymoedige hart aan. Die woonstel is luuks, skoon, goed geleë en veilig.

Cap d'Azur Apartment se terugvoer

Beste Cecile, baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang. Vriendelike groete, Cobus.

Cap d'Azur Apartment
Aubreyan M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubreyan M

Dit was fantasties gewees om daar te gebly het.

Dit is 'n fantastiese plek en die ligging is ook reg. Sal enige tyd teruggaan soontoe.

Cap d'Azur Apartment se terugvoer

Beste Aubreyan,
Ons is bly om te hoor julle het dit geniet. Sien uit om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete
Lillibé

Cap d'Azur Apartment
Magda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Ons het lekker rustige tydtjie gehad.

Sal aanbeveel aircon of fans in woonstel, vertrekke baie warm met vensters wat net op skrefie kan oopmaak.

Cap d'Azur Apartment se terugvoer

Beste Magda
Dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer te ontvang.
Groete
Cobus

Cap d'Azur Apartment
Tanya G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya G

Perfect! Awesome views and a great hostess.

We had an amazing stay at Cap d'Azur. The pictures cannot justify the real experience. The apartment was very clean and neat. The hostess, Susan, ensured we had everything we could possibly need upon arrival. Very safe and secure environment with hardly any traffic (great especially for kids). I would definitely recommend this spacious, beautiful and home away from home apartment.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfek! Awesome uitsigte en 'n uitstekende gasvrou.

Ons het amazing verblyf by Cap d'Azur gehad. Die prentjies doen nie die werklikheid gestand nie. Die woonstel was baie skoon en netjies. Die gasvrou, Susan, het verseker dat ons alles gehad het was ons moontlik kon nodig kry met aankoms. Baie veilige omgewing met amper geen verkeer nie (veral goed vir kinders). Ek sal definitief hierdie ruim, pragtige en tuiste-weg-van-die-huis woonstel aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Heroldt C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heroldt C

Baie lekker, omgewingsvriendelik, veilig en alles wat mooi en fantasies is.

Die omgewing is vriendelik, veilig, gasvryheid, 'n toerisme trekpleister, fantasies. Al wat ek kan sê is gaan kyk self en ervaar alles wat pret is.

Jerieska F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerieska F

Home away from home.

Cap d'Azur 61, woonstel was super netjies, mooi en baie gerieflik. Bestuur is super vriendelik en behulpsaam. Mooiste see-uitsig. Ons is definitief weer terug, was baie relaxing, enjoyable en net perfect vir enige tipe groepe.

Willem S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S

Baie dankie, pragtige uitsig!

Pratige, skoon woonstel, baie veilig.

Cap d'Azur Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, kom kuier gerus weer

Cap d'Azur Apartment
Vanaf R2 150
R2 150 R1 398
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 150
R2 150 R1 398
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 144, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa57e0baacbf9237a13941344e147cc0b66fb6c082402843b2bfeab78e21385ead90cbb77ced3e0a39c2fe165bb7d968d4164?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 150 nouVanaf R1 398 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 144 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.111000926651 18.821950528836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang