Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cap Du Mont

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Sulene K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Alhoewel dit vir besigheid was, het dit steeds soos 'n mini vakansie gevoel. Alles was perfek, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly en die uitsig oor die see deur die dag en die sonsondergang het dit die moeite werd gemaak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Gemaklik. Die plek word nie goed onderhou nie en die foto's is nie wat ek bespreek het nie, weet nie of eienaar meer as 1 eenheid het nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David P
1 nag Saam met vriende
3.0
Aug 2023

In comparisons to other places, this place is not good. The cutlery was dirty, the plastic outside chairs were dirty. The bath has a bad smell when you empty the bath, I think the jets need to be closed. The mattresses in both rooms are not up to standard. The blanket in the main bedroom has a hole in it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Deirdre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Fantasties! Cap Du Mont het aan al ons verwagtinge voldoen. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maxie N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Was lekker. Sou daarvan gehou het om koffie, suiker, melk en tee te kry. Ons het laat ge-arriveer en moes eers by 'n winkel uitkom om bogenoemde te gaan kry. Moeg en ongerieflik. Al die ander plekke wat ons nog by was het so 'n skinkbord met dit op gehad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Norma-jean S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2022

Pragtige ligging en uitsig, maar nie heeltemal wat ons verwag het nie. Pragtige uitsig en baie vriendelike diens, maar ongelukkig was daar 'n paar goedjies nie reg nie. Die bed in die kamer sonder uitsig is nie meer baie stabiel nie en moet vervang word, die enigste manier om by die stoepie uit te kom is deur die hoofslaapkamer (die ander deur vanaf die leefarea is permanent toegegom), die jacuzzi bad werk nie. Daar is nie 'n TV in die hoofslaapkamer soos op fotos nie, paar goedjies in kombuis tekort, ek het dit ook onder eienaar se aandag gebring en hy sal aandag daaraan gee.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mauritia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2022

Okay. Nie kindervriendelik nie. Geen gewone TV nie. Net Netflix.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Aria N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Ongelooflike uitsig. Die eenheid was bo verwagting en die lokasie en uitsig is bobaas. Diens was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Presies wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek in die Kaap. Geen klagtes nie. Alles was soos ons dit verwag het. Wens net ons kon langer kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusboulevard 20, Eenheid 10 Cap Du Mont, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArGk4LHAaayfcRv0mu9ENjVPt61vjLsDYrzt0uGtegl8k7bWB7E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 20 Beach Boulevard Unit 10 Cap Du Mont 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.8191535 18.4752166

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang