Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Capbon Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Delmé H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker ruim vir ons as gesin. Twee badkamers en 'n lekker kombuis. Lekker ruim vir ons as gesin. Twee badkamers. Lekker kombuis. Stap sommer na die restaurant. Goeie ontbyt. Sal weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Rustig en stil, loopafstand van restaurant. Kamers is netjies en skoon, goeie ontbyt! Die omgewing waar Capbon gelee is, is stil en rustig. Loopafstand van 'n goeie restaurant. Ontbyt by Capbon is heerlik. Lekker swembad! Die kamers is ook baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olrike P
1 nag
4.2
Feb 2023

Gerieflik, maar wifi-sein baie swak. Troeteldiervriendelik, nie alle gaste met honde het hulle honde op leiband gehad nie. Stel voor eienaar maak leibande 'n vereiste as jy jou honde saambring.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cindy C
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2023

Stop over to shop on our way to Etosha. Fulfilled our requirements. Shops nearby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
1 nag Saam met vriende
3.8
Jan 2024

Was rustig soos altyd, behalwe die ontvangs. Lekker gebly, ontvangsdame vriendelik, maar die persoon wat die kamer aanwys, was onvriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Caroline
Capbon Guesthouse
Thank you for your response and review. We're glad you enjoyed your stay with us and hope to see you again.

Anne-marie I
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Gasvry en behulpsaam. Die gasheer en vrou is duidelik trots op dit wat hulle aanbied. Met reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Friedrich Giese-straat 10, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQEeinESK8CMBeLBRnMIfTbaJlgykjBAdEZHFeUPWHs7lvH2vYk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 10 Friedrich Giese Street Klein Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.563637533742 17.099913954734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang