Capbon Guesthouse
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Friedrich Giese-straat 10, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
- Vanaf R1 490 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Capbon Guesthouse is ideaal geleë in 'n stil deel van Klein Windhoek in Namibië. Dit is net 'n paar minute se ry van Windhoek se middestad af.
Die gastehuis spog met gerieflike en suite-dubbelkamers en -gesinskamers met toegeruste kombuisies. Die kamers het lugversorging, 'n platskerm-TV en 'n kluis. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die gastehuis het 'n swembad, 'n speelarea vir kinders, veilige parkeerplek, 'n wassery en 'n braai-area. Honde is op versoek welkom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Caroline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Friedrich Giese-straat 10, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
- Gaste dink Capbon Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 38 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Friedrich Giese-straat 10, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas