Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Agulhas Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 81 resensies vir Cape Agulhas Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Kevin V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin V

Excellent value and service.

Very nice friendly staff, accommodating and on point. An easy supper option would be great. Breakfast at the restaurant included in the stay price as a voucher was a nice gesture.

Carl B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl B

Baie lekker.

Baie skoon, netjies en 2km van die suid punt van Afrika. Beslis 'n plek om aan te beveel.

Anelie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelie B

Fantastic place to stay in L'Agulhas.

Cape Agulhas Guest House is a perfect place to stay. Walking distance to the beach, restaurants, bars, the southern most point and the lighthouse.

Christine D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine D

Comfortable, friendly and helpful staff.

I enjoyed my stay in the comfortable room. However, your website leads one to believe that breakfast is on-site. I would have appreciated the information that it isn't, even though it's not far to travel. Other than that, no complaints.

Maritza D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Maritza D

Definitely will not stay there again.

Room was neat but the bathroom is extremely small with not much room to move. The shower head was also not in good working condition. The breakfast is off site and was served in a carton box, not a pleasant experience.

L S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L S

Uitstekend.

Baie netjiese, skoon kamer met die nodigste vir oornag wanneer mense toer en net 1 of 2 nagte op 'n plek wil oornag.

Anne T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anne T

Very comfortable, clean and accessible.

Good position, comfortable rooms and location. Renovated and fresh.

David O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David O

Good and clean. Friendly staff. Hearty welcome.

Could include breakfast.

Danie R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Pragtige gastehuis.

Alles was skoon met al die fasiliteite wat 'n mens nodig het en nog meer.

Christina M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christina M

Vriendelik en behulpsaam.

Sopas onder nuwe bestuur en opknapping moet nog geskied, maar nuwe bestuurderes, Betsie en ontvangsdame, Monique het alles glad laat verloop.

Anita M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Baie vriendelik ontvang deur Irma en Louis en het sommer welkom gevoel.

Gaste huis is goed geleë en is baie netjies en skoon.

Cape Agulhas Guest House se terugvoer

Anita! Ons sien uit na jou en Johan se volgende besoek.
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoering.

Cape Agulhas Guest House
Robert H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert H

Clean and well located.

Great location, 3 minutes walk to restaurants, less than 10 to the lighthouse. Clean rooms all round, nice, generous breakfast.

Cape Agulhas Guest House se terugvoer

Thank you Robert for your kind review. We look forward to hosting you again.

Cape Agulhas Guest House
Willem V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Gasvry en ligging is beide 100%.

Met Louis en Irma aan die stuur, was ons verblyf werklikwaar 'n besonderse belewenis. Die ligging van die gastehuis is perfek. Kort afstand se loop van die strand af. Kamers is netjies en skoon. Gasvryheid van uitstaande gehalte. Het 100% veilig gevoel soos die COVID 19 beskermingsmaatreëls toegepas is.

Cape Agulhas Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike terugvoering. Ons waardeer positiewe kritiek, sodat ons aandag aan ons tekortkominge kan gee. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Cape Agulhas Guest House
Jan B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Wonderlike wegbreek.

Wonderlike wegbreek, vriendelike diens.

Lene V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lene V

Kuier in Struisbaai.

Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Kamers mooi en dit is naby see. Was bederf met twee heerlike ontbyte!

Susanmarie E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Susanmarie E

Was goed gewees.

Was baie lekker, miskien net vra wat mens in die oggende vir ontbyt wil eet en kry asb DStv, nie net Etv nie veral as jy met inperking 21:00 in die kamer moet wees, en indien moontlik 'n klein yskassie.

Maretha L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maretha L

Was teleurgesteld omdat die advertensie misleidend was.

Die bestuurderes het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat en die dorpie se restaurante was oop op 'n Sondag.

Paul R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R

A two-day stay in Agulhas. Position excellent and hostess (Irma) charming.

A very comfortable stay and conveniently located near Cape Agulhas, near good restaurants.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Twee nagte in Agulhas. Ligging uitstekend en gasvrou (Irma) is sjarmant.

Baie gemaklike verblyf en gerieflik naby Kaap Agulhas, naby goeie restaurante.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Cape Agulhas Guest House se terugvoer

Thank you for your kind response. Hope you enjoyed the rest of your trip and a good rest back at home.
Looking forward to your next visit.

Cape Agulhas Guest House
Liezel R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel R

Baie lekker en rustig.

Is persoonlik by die motor ontvang deur gasvrou. Ons is toegelaat om bietjie vroeër in te book as gevolg van die rugby. Plek is baie skoon en netjies. Ontbyt was heerlik! Gasvrou het baie moeite gedoen om vir ons plek by restaurant te book. Baie goeie ligging en loopafstand van see en winkels. Sal definitief weer gaan.

Cape Agulhas Guest House se terugvoer

Baie dankie Liezel en Anton,
Dit was vir ons baie lekker om julle hier te ontvang. Ons sien uit na die volgende besoek.

Cape Agulhas Guest House
Alex J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex J

Baie gemaklik en veilige stapafstand van 'n hele paar goeie eetplekke.

Die gasvrou daar was amazing. Sy het ons baie laat tuis voel. Dit voel sommer asof sy familie is van ons. Ontbyt was baie lekker en meer as genoeg. Sal graag weer daar wil bly.

Cape Agulhas Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike woorde en kamer wat so netjies agtergelaat is. Alles wat mooi is vir julle twee in Australië.

Cape Agulhas Guest House
Vernon C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vernon C

Very nice.

Very nice place, very friendly staff.

Cape Agulhas Guest House se terugvoer

Thank you Vernon, your review is much appreciated.

Cape Agulhas Guest House
Eamon S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eamon S

Good place to stay.

Friendly, helpful owner and a great location to visit Cape L'Agulhas.

Cape Agulhas Guest House se terugvoer

Thank you for your feedback. Looking forward to hosting you again.

Cape Agulhas Guest House
Louretha K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louretha K

Die Here het voorsien!

Bo verwagting, vriendelik, Afrikaans, bekostigbaar, lekker ontbyt. Nice. Ek sal weer inboek.

Cape Agulhas Guest House se terugvoer

Baie dankie Louretha, dit was vir ons 'n plesier om jou hier te kon huisves. Kom kuier gerus weer!

Cape Agulhas Guest House
Anita M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Vriendelik ontvang en Irma het my baie tuis laat voel.

Irma het my so hartlik ontvang dat ek deel van die familie gevoel het. Kamer en linne was skoon en netjies en is baie goed geleë.

Cape Agulhas Guest House se terugvoer

Ai Anita, dit was so lekker om vir jou hier te hê. Ek hoop regtig jy kom weer eendag kuier.

Cape Agulhas Guest House
Thomas S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas S

Baie gerieflik en goeie diens!

Die personeel gaan uit hul pad uit om aan gaste 'n wonderlike tyd te verseker. Als was skoon, gerieflik en die ligging is ideaal. Stapafstand see toe en die winkels is om die draai! Sal dit aanbeveel, ons sal weer daar gaan bly!

Cape Agulhas Guest House se terugvoer

Dit was ons plesier om julle hier te ontvang! Beste wense van almal by Cape Agulhas Guest House.

Cape Agulhas Guest House
Estelle T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle T

Heerlik ontbyt en eg Kaapse gasvryheid.

Irma laat 'n mens gou tuis voel en die ontbyt is heerlik.

Cape Agulhas Guest House se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit na julle volgende besoek.

Cape Agulhas Guest House
Greg F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Greg F

Gasvryheid en vriendelik van die personeel.

Alhoewel die kamer klein en verouderd was, het die gasvryheid van Louis opgemaak vir dit. Die ontbyt was uitstekend, asook die diens van Raphael.

Cape Agulhas Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons sien uit om julle weer hier te ontvang.

Cape Agulhas Guest House
Willem L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L

Goeie en vriendelike diens.

Sien sterre.

Cape Agulhas Guest House se terugvoer

We enjoyed hosting you! We would certainly receive you again any time you may want to visit!

Kind regards,

All of us at Cape Agulhas Guest House.

Cape Agulhas Guest House
Jacques F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques F

Puik.

Hartlike ontvangs en hulpvaardige en vriendelike personeel. Kamers goed toegerus met mini-yskas 'n bonus. Heerlike ontbyt. Definitief waarde vir geld.

Rohan J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan J

Pleasant stay friendly staff, clean rooms.

Great breakfast, friendly staff, nice/cozy lounge. It's almost like a home away from home.

Ockert V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ockert V

Skoon en vriendelik.

Dadelik welkom gevoel en vriendelike diens en ontvangs het ons tuis laat voel.

Frederik S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik S

Goeie waarde vir geld met lekker ontbyt!

Alles was gerieflik en skoon en waarde vir geld. Die ontbyt was baie lekker en ingesluit by die prys. Sal weer hier bly.

Magda L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda L

Baie aangenaam.

Baie vriendelike en hartlike ontvangs.

Andre G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Andre G

Prysklas te duur vir wat dit bied.

Mense wat daar werk is puik, ten minste het hul opgemaak vir die swak tipe verblyf in die prysklas. Kamer klein en slegs dubbelbed, niks ekstra in kamer, als oud. TV klein en 'n Noag model. Net die nodige, geen glase, geen haardroër, niks spesiaal aan die kamer nie. Teleurstellend. Ontbytvertrek puik en diens ook 10/10 .

Ramona Katzke K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ramona Katzke K

Was redelik.

Vriendelik en hulpvaardige bestuur.

Malinda D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda D

Vreeslik geniet om daar te bly.

Sien sterre

Koos V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V

Lekker.

Kamer en linne baie mooi. Ontvangs perfek. Ontbyt uitstekend. Ligging en inligting perfek.

Cape Agulhas Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Ons hoop julle kom gou weer.

Cape Agulhas Guest House
Esmé N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé N

Gerieflike gastehuis, loopafstand van die strand, winkels en vuurtoring.

Ons het die verblyf in die gastehuis geniet. Met die see se geraas in die agtergrond het ons 'n heerlike nagrus gehad. Die ontbyt was baie lekker. Die eienaars was baie aangenaam. Lieflike see-uitsig!

Ansie V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Puik verblyf wat uitstekend bestuur word deur aangename eienaars.

'n Lieflike gastehuis skaars 'n klipgooi ver van die hoof toeriste-aantreklikhede. Die ontbyt-bestelling word reeds by registrasie geneem en is flink en vinnig bedien in 'n rustige eetkamer.

Nico V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Heerlik, netjies, stapafstand na rits goeie restaurante. Gastehuis het eie kroeg.

Baie netjiese kamers (ons het twee kamers gehad met ons dogter en skoonseun ook daar), TV, stort, ens. Baie gasvry bestuur. Die gebou is veilig toegesluit snags. Was ook aangenaam om voor aand se uiteet eers "tuis" ons Gin en Tonic te kon geniet en dan letterlik 'n hanetreetjie te stap na goeie restaurante! Ook digby die see asook die suidpunt van Afrika! Lekker groot ontbyt!

Danie O - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie O

Ek en my vrou het 3 dae heerlik gebly in ruim, skoon, veilige verblyf met vriendelike diens by Cape Agulhas Guest House.

Baie goeie sentrale ligging in Agulhas. Lekker geëet by restaurante binne stapafstand. Ontbyt was heel billik. Algeheel baie aangename verblyf en goeie waarde vir geld.

Phillip V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip V

Sou graag langer wou vertoef, het werklik tuis gevoel.

Geen klagtes, sou egter graag wou sien dat die televisie opgegradeer word na LCD/LED modelle. Ontbyt was ook aangenaam en al die personeel was vriendelik en behulpsaam. Dankie, sal weer kom besoek.

Dawie D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie D

'n Juweel.

Vriendelike mense! Regte waarde vir geld.

Fareda M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fareda M

We thoroughly enjoyed our stay at Cape Agulhas Guest House with the warm and friendly service from all. Thank you!

We live in the heart of Cape Town CBD area, so our ideal getaway is where we can unwind in a safe, peaceful and beautiful environment. L'Agulhas offers all that and much more. We would definitely recommend Cape Agulhas Guest House to our family and friends.

Danica V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danica V

Gerieflik, bekostigbaar en baie netjies.

Netjiese blyplek, sentraal geleë, vriendelike diens, binne loopafstand van dorp en wonderlike uitsig op see.

Floyd B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Floyd B

Cape Agulhas was a pleasant stay.

Cape Agulhas Guest House is a nice middle of the road guest house. Owners were very pleasant. Room was small but had a balcony, which was really nice, and the room was actually comfy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het lekker gebly.

Cape Agulhas Guest House is 'n oulike beskeie ou plekkie. Die eienaars was só vriendelik. Die kamer was klein, maar gerieflik en het 'n balkon wat ons geniet het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tienie H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tienie H

Stap afstand van restaurante en van besienswaardighede.

Goeie waarde vir een nag se oorbly.

Grant R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Grant R

Very friendly and accommodating.

We enjoyed our stay tremendously.

Koos V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Koos V

Baie rustig!

Baie goed geleë naby die strand en eetplekke. Baie vriendelike personeel.

Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Tersia J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia J

Aangename verblyf.

Ek het my tyd hier baie geniet. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Voel soos familie.

Marlene S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Ongelooflike vriendelike personeel - voel soos om by die huis te wees.

Almal ongelooflike professioneel maar vriendelik en warm.

Andries V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Wat 'n plesier.

Van die intrapslag is ons op die hande gedra. Baie dankie daarvoor. Ons het net 1 nag oorgebly en het uitgerus. Die TV en pakketprogramme beskikbaar kan egter opgegradeer word.

Andre B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B

Ons verblyf hier het heeltemaal voldoen aan ons vereistes.

Sou net graag ons eie yskas in ons kamer wou hê. Die eienaars en personeel was baie gasvry en behulpsaam. Die ontbyt was baie goed.

Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Siegfried W - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Siegfried W

The house is a convenient and comfortable place to stay.

We stayed one night and we had a comfortable time in a quite convienient location in Agulhas. Everything was in walking distance and safe even at night.

Piero L - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piero L

Very friendly place!

Lovely people friendly and caring. Nice breakfast considering the low price.

Hennie V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie V

Ons verblyf was aangenaam.

Eienaars is waarlik gasvry en poog om verblyf aangenaam te maak.

Adri D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adri D

Vriendelike en huislike akkommodasie.

Goeie diens en lekker naby die see (ons kamer het 'n see-uitsig ook gehad). Die afwerkings is bietjie afgeleef en veral badkamers is heeltemal te klein. Stort se drukking is bitter laag - regtig ongerieflik. As jy op 'n "budget" moet bly, is hierdie ideaal.

Ernst L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ernst L

Baie vriendelik en behulpsaam!

Goeie gemiddelde gastehuis. Vriendelik en hulpvaardig.

Irma M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Irma M

Skoon en netjies.

Die gebou moet opgeknap word. Gasvry en vriendelik.

Suzette Ann B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Suzette Ann B

Dit was die swakste oornag-akkommodasie ooit.

Ons het regtig nie 'n LekkeSlaap-ervaring gehad nie. Die netheid van die plek is nie op standaard nie. Ons het yskoud geslaap omrede die beddegoed vir 'n somerseisoen is, die verwarmer teen die muur was gebreek en die elektriese kombers se verstellings was ook gebreek. Daar was ook GEEN kombers in die kaste nie. Die badkamerlig het nie gewerk nie. Die televisie het nie gewerk nie. Daar was geen water in die yskas voor ons deur nie. En om die kersie op die koek te sit was ons betaling foutief, het ons meer betaal as wat gekwoteer was en moes ons wag vir 'n terugbetaling.

Cape Agulhas Guest House se terugvoer

Goeie Dag Ernest,
Ons is jammer jul het nie jul verblyf aangenaam gevind het nie. Op die voetenend van die bed was daar 'n ekstra kombers. Toegegee die eenkant van die bed se skakelaar op die elektriese kombers is foutief, daarom skakel ons gewoonlik self die kombers aan die eenkant aan. Die anderkant kan gaste self aanskakel. Die elektiese komberse is daar omdat ons nie gebruik maak van winterslakens nie. Die paneelverwarmer het wel 'n kraak in maar werk. Die badkamerlig was wel buite werking, maar ek het aangebied om dit te vervang, waarna jul gesê het dis nie nodig nie. Ons het wel DStv, maar, in die hoofsitkamer. Indien daar gaste is,skakel ons dit na 'n fliek kanaal of smiddae kyk almal rugby. Jul TV het wel gewerk.
Groete,
Louis

Cape Agulhas Guest House
Hannelie S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S

Die gastehuis het alles gebied wat ons nodig gehad het - definitief waarde vir geld!

Ek kan die gastehuis met 'n geruste hart aanbeveel.

Willem O - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem O

Ons het sommer baie gou tuis gevoel. Die kamer was ook baie mooi en ons het lekke warm geslaap.

Lekke geslaap in 'n warm bed op 'n koue winderige nag. Die ontbyt was ook baie lekker en keurig voorgesit.

Arnold R - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold R

Rustige, lekker plek.

Waarde vir jou geld.

Izelle N - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle N

Skoon, netjies, ruim en sentraal, met 'n vriendelike en behulpsame gasvrou.

Gerieflike, skoon verblyf sentraal tussen Agulhas en Struisbaai. Gasvrou vriendelik en tegemoedkomend. Sal aanbeveel.

Nico M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M

Heerlik!

Die ontvangs was uiters vriendelik, gasvry en bekwaam. Die ontbyt was heerlik en keurig bedien. Die kamer was baie netjies en die geriewe voldoende. Ek kan noem dat daar wel gaste is wat die kamer opset ietwat beknop sal vind, dit het egter nie ons verblyf onaangenaam gemaak nie. Ek was beïndruk daarmee dat reeds met ons aankoms 'n reëling getref is oor hoe laat ons ontbyt wil eet en ons keuses kon maak oor die spyskaart. Gevolglik was alles gereed en georganiseer toe ons opdaag.

Anet V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet V

Baie sentraal; kon na alles stap; gasvryheid uit boonste rakke; heerlike ontbyt.

Baie skoon en netjies, bietjie aan die ou kant. Ek voel dis effens "over priced", maar die wonderlike gasvryheid maak op vir ander goed wat mens maar miskyk. Babs en haar personeel het ons regtig spesiaal laat voel.

Christo P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo P

Pragtige uitsig en rustige verblyf!

Baie dankie vir julle gasvryheid. Die stoel op die balkon is baie gemaklik en mens kan die uitsig vandaar geniet.

Ron D - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ron D

Gastvrij en vriendelijke gastheer.

Mooie locatie!

Monica B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica B

Friendly owners.

Average type of guesthouse.

Claus F - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Claus F

Ons het die nag daar geniet.

Net 'n idee om mense te laat weet dat daar steil trappe is wat na die kamers toe lei. Vir ouer mense soos ons was dit moeilik om die kamers te bereik.

Johan B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Uitstaande ontvangs en dienste gelewer met perfekte ligging vir oud en jonk.

Die ontvangs was uit die boeke en die Bestuur en Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was die beste.

Tertius C - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius C

Dankie!

Ek het by ons blyplek aangekom sonder enige bewys. Ons gasheer by die gastehuis het ons onmiddellik ingeneem en tuis laat voel. Die persoon het ook ons taal gepraat. Ek beveel hulle aan.

Elmarie V - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Het die rustigheid geniet en dat dit baie sentraal geleë was, by die see en eetplekke.

Die mense was baie vriendelik. Ons het dit baie geniet.

Sue S - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue S

Friendly and passionate about L'Agulhas.

Good location. Friendly and hospitable and very knowledgeable about the area. Louis is passionate about the history and keen to share his knowledge. Babs and Louis and Lorraine are a wonderful team.

Emil B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emil B

Vriendelike, kundige en hulpvaardige eienaar. Goed geleë en redelik geprys.

Die eienaar is baie goed ingelig en 'n ware ensiklopedie oor die area.

Daniel K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel K

'n Stil en gerieflike gastehuis met vriendelike diens.

'n Gerieflike oornagplek.

Jaco D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D

Gerieflik naby alles.

Netjiese, skoon akkommodasie in 'n gesogte omgewing. Baie naby aan see, vuurtoring en restaurant. Heerlike ontbyt gehad elke oggend!

Andre P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Andre P

Outyds.

Die tuine was nie in 'n baie goeie toestand nie. Parkering was 'n probleem, veral as jy 'n boot het. Ontbyt was goed.

Magda M - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M

A home away from home.

We had a wonderful time here.

Vanaf
Vanaf R1 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cooperstraat 5, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfd95638d80697158765066921c696e9f3f19498c722d38c4c61ea64dec50b877c74ce4fd697b09348e1d45a00e17f0c01e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 5 Cooper Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.824500545666 20.014317780733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang