Cape Agulhas Guest House
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Cooperstraat 5, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cape Agulhas Guest House is slegs stapafstand vanaf die see en dit is ook stapafstand vanaf die Agulhas-vuurtoring en net 2 km vanaf die mees Suidelike Punt van Afrika.
Daar is 'n sitarea met 'n kaggel vir wintersaande.
Die verblyf is groen-georiënteerd met sonkrak, energiebesparende toestelle en herwinning.
Ongelukkig is die perseel nie rolstoel vriendelike nie. Al die kamers is op die eerste vloer.
'n Lughawependeldiens kan vooraf gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Cape Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Cooperstraat 5, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Agulhas Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Cooperstraat 5, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang