Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Agulhas Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cooperstraat 5, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cape Agulhas Guest House is net 'n entjie se stap van die see af en is ook stapafstand van die Agulhas-vuurtoring en net 2 kilometer van die mees Suidelike Punt van Afrika af.

Daar is 'n sitkamer beskikbaar vir gaste om op koue winteraande met 'n goeie boek voor 'n kaggel te ontspan.

Die verblyf is groen-georiënteerd met sonverhitting, met energiedoeltreffende toestelle en herwinning.

Ongelukkig is die eiendom nie rolstoelvriendelik nie. Al die kamers is op die eerste verdieping geleë.

Lughawe-transfers kan op vooraf versoek gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Gastesitkamer
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Kevin V
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent value and service. Very nice friendly staff, accommodating and on point. An easy supper option would be great. Breakfast at t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Carl B
5.0
Baie lekker. Baie skoon, netjies en 2km van die suid punt van Afrika. Beslis 'n plek om aan te beveel.
Jan 2024
Anelie B
5.0
Fantastic place to stay in L'Agulhas. Cape Agulhas Guest House is a perfect place to stay. Walking distance to the beach, restaurants, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Christine D
Saam met vriende
4.8
Comfortable, friendly and helpful staff. I enjoyed my stay in the comfortable room. However, your website leads one to believe that bre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
L S
Saam met lewensmaat
4.8
Uitstekend. Baie netjiese, skoon kamer met die nodigste vir oornag wanneer mense toer en net 1 of 2 nagte op 'n plek wil oornag.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Cooperstraat 5, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Agulhas Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cooperstraat 5, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfd95638d80697158765066921c696e9f3f19498c722d38c4c61ea64dec50b877c74ce4fd697b09348e1d45a00e17f0c01e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 5 Cooper Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.824500545666 20.014317780733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang