Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Beach Penthouse

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Cape Beach Penthouse
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Eugene B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene B

Amazing.

It was great and worth the value.

Ivan P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ivan P

Lekker maar nie geld werd nie!

Nie waarde vir geld nie, niks werk ordentlik nie. Geen deure werk nie! Yskas maak nie koud nie, lugversorgers werk nie, haardroeër werk nie, klein goedjies, klein jakkalsies vernietig alles. Maar bygesê as dit nie vir 'n spesiale persoon soos sy was nie ooh weë. Sy is 'n ster.

Stella R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella R

Uitstekende ligging met pragtige uitsig oor see.

Die Penthouse was baie netjies en is ruim genoeg om groot groepe te hanteer. Die bestuurder was baie behulpsaam en het ons selfs toegelaat om die woonstel later te ontruim.

Marele L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marele L

Bekostigbare onbelemmerde see-uitsig woonstel in die Kaap - feels like $1 million!

Dit was die ideale woonstel om my familie te huisves vir 'n naweek en 'n paar vriende te nooi vir 'n gesellige sonsondergang kuier met 'n wonderlike see-uitsig. Charles was baie akkommoderend. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Cape Beach Penthouse se terugvoer

Thank you Marele,

It was a pleasure having you and your family at the Cape Beach Penthouse.

Regards,
Charles

Cape Beach Penthouse
Vanaf
Vanaf R5 083
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R5 083
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Beach-rylaan 316, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02ac428575678f61c1361890c32cd8efbcecb065e40797eb292a458227448dcd6b4530d580b313383b9dcff6d838ae626d76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 083 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 316 Lagoon Beach Drive Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.891204650757 18.484336137772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang