Cape Breaks Superior 1 Bedroom
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queen Victoria-straat 72, Saint Martini Gardens, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 870 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cape Breaks Superior 1 Bedroom bied stylvolle selfsorgverblyf in die St. Martini Gardens-kompleks in Kaapstad. Dit is ideaal geleë vir vakansiegangers, sakelui en besoekende akademici.
Dié woonstelle het elk slaapplek vir 2 gaste en bevat 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die volledige badkamer het 'n bad en 'n stort. Alle linne word voorsien, en die woonstelle word weekliks skoongemaak. Ekstra skoonmaakdienste kan ook op versoek gereël word teen 'n fooi.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die woonstelle beskik oor satelliet-TV en gratis WiFi. Elke woonstel het 'n balkon met 'n uitsig oor die Kompanjiestuin of die lieflike privaat tuin en swembad.
Die St. Martini Gardens-kompleks het 24 uur-sekuriteit, 'n wassery en sy eie pragtige privaat tuin met 'n groot swembad. Veilige parkeerplek is ook op versoek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Queen Victoria-straat 72, Saint Martini Gardens, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queen Victoria-straat 72, Saint Martini Gardens, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang