Cape Cadogan Boutique Hotel
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Klassieke kamer
- Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis and is enjoyed at Upper Union Restaurant.
- Luukse kamer
- Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis at Upper Union Restaurant.
- Superior luukse kamer
- Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis at Upper Union Restaurant.
- Cape Cadogan Residence
- Tariewe wat vertoon word is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
Huisreëls
Gaste kry gratis daaglikse geskeduleerde oordragte na V&A Waterfront.
Lughawe-oordragdienste en punt-tot-punt-oordragdienste is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.
Privaat toere in die hotel se toegewyde luukse voertuie kan teen bykomende koste gereël word.
Impakheffing van R160 per kamer per nag is uitgesluit van die geadverteerde tarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 44 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Upper Union-straat 5, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang