Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Capsules Backpackers

Rugsakreisigerslosies

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R50 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Kamer 11 Octopus Den
Selfsorg
Kapsule 9 Gone Surfing
Selfsorg
Kapsule 1 Mantaray
Selfsorg
Kapsule 5 Penguin
Selfsorg
Kapsule 8 Wind Worrior
Selfsorg
Kapsule 6 Whale
Selfsorg
Kapsule 4 Dolphin
Selfsorg
Kapsule 3 Orca
Selfsorg
Kapsule 2 Sea Turtle
Selfsorg
Kapsule 7 Rip Curl
Selfsorg
Kapsule 10 Hang Ten
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Daar sal 'n sleutel- en handdoekdeposito vereis word vir elke bespreking.
- Indien jy 'n vars handdoek vereis, moet jy jou gebruikte handdoek inhandig.
- Rook is verbode en daar mag nie geëet word in die slaapareas nie. Daar is aangewese eetareas.
- 'n Kontinentale ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Daar is 'n goedkoper ontbytopsie beskikbaar buite die perseel.
- Wasgoeddienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 816
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 816
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royalweg 43, Muizenberg, Kaapstad, 7966, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dd4718d4afb3b7467935e11f955ac08167933207699637ca4a53fe1835ce7f5f8c7b51eda44f48950fe75a0e869015d904f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R816 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 43 Royal Road Muizenberg 7966 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-14:00 10:00 -34.103488849147 18.47686304051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang