Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Collection - 42 Kusweg 204

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Inge Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 76

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Cape Collection - 42 Kusweg 204
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Alecia B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia B

Mooi, netjies, relaxing. Alles in een.

Ja, dit was baie lekker!

Nikita C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita C

We enjoyed our stay very much. Everything was amazing.

The apartment was a perfect size for the 4 of us. Everything went well and we enjoyed our stay here. Thanks Inge for your friendly welcome.

Consumer Assure Brokers B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Consumer Assure Brokers B

Baie nice en aanbeveelbaar.

Ruim, baie netjies.

Andre O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Dit was regtig aangenaam en die plek is goed geleë.

Ek moet egter 'n paar dinge uitlig om miskien te oorweeg. Die yskas raas vreeslik as dit aanskakel deur die nag en kan hinderlik wees vir ligte slapers. Die blindings is pragtig maar die son pla want die gordyne is baie dun. Ons het baie probleme ondervind met die streaming want die WiFI is baie wisselvallig en het meeste van die tyd gestop. Ons het toe ons seun se DSTV geleen.

Frederick G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick G

Just the best. What more is there to say.

Hannelie's services are just brilliant.

Mma T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mma T

Dit was 'n heerlike 5 dae in 'n skoon, veilige, netjiese plek.

Baie skoon en netjies. Die leefvertrekke is ruim en die elektriese toerusting in 'n uitstekende toestand.

Lizette D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Baie lekker!

Netjies en skoon. Alles wat 'n mens nodig het om lekker vakansie te hou. Die plek is pragtig. Goeie diens gekry.

Henk F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk F

Baie lekker gebly, perfekte plekkie in die Strand, sal definitief terugkom.

Baie netjiese woonstel met alles wat jy nodig het, veilig en baie netjiese, goed bestuurde gebou.

Chantelle P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle P

Wonderful.

This self-catering apartment has everything you need and more. We had the best stay and will be back!

Nico S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Heerlike akkommodasie.

Netjies, skoon, baie billike pryse, baie mooi uitsig.

Johan C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Was vreegdevol.

Die uitsig oor die see was asemrowend. Stil plek met lekker naby geleë eetplekke. WiFi en DStv-pakket is uitstekend.

Leonie S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S

Dit was wonderlik.

Plek baie goed toegerus. Dit is rustig en al's wat jy wil hê en meer is daar in die plek. Goeie uitkyk oor oseaan.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 42, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf95a0340fda2a52a23e2b2cad70f11f78fe64fdcd8de7d1de1362069f1a4483d023147eda750fbf83b7bcae4c334f2c3b2bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 42 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1228843 18.8315104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang