Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Collection - 42 Kusweg 204

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Alecia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Mooi, netjies, relaxing. Alles in een. Ja, dit was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikita C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

We enjoyed our stay very much. Everything was amazing. The apartment was a perfect size for the 4 of us. Everything went well and we enjoyed our stay here. Thanks Inge for your friendly welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Consumer Assure Brokers B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Baie nice en aanbeveelbaar. Ruim, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dit was regtig aangenaam en die plek is goed geleë. Ek moet egter 'n paar dinge uitlig om miskien te oorweeg. Die yskas raas vreeslik as dit aanskakel deur die nag en kan hinderlik wees vir ligte slapers. Die blindings is pragtig maar die son pla want die gordyne is baie dun. Ons het baie probleme ondervind met die streaming want die WiFI is baie wisselvallig en het meeste van die tyd gestop. Ons het toe ons seun se DSTV geleen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Just the best. What more is there to say. Hannelie's services are just brilliant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mma T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Dit was 'n heerlike 5 dae in 'n skoon, veilige, netjiese plek. Baie skoon en netjies. Die leefvertrekke is ruim en die elektriese toerusting in 'n uitstekende toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lizette D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Baie lekker! Netjies en skoon. Alles wat 'n mens nodig het om lekker vakansie te hou. Die plek is pragtig. Goeie diens gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie lekker gebly, perfekte plekkie in die Strand, sal definitief terugkom. Baie netjiese woonstel met alles wat jy nodig het, veilig en baie netjiese, goed bestuurde gebou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Wonderful. This self-catering apartment has everything you need and more. We had the best stay and will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Heerlike akkommodasie. Netjies, skoon, baie billike pryse, baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Inge Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 76

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 42, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf95a0340fda2a52a23e2b2cad70f11f78fe64fdcd8de7d1de1362069f1a4483d023147eda750fbf83b7bcae4c334f2c3b2bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 42 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1228843 18.8315104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang