Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Collection - Hibernian Towers 1303

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Inge Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 76

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Cape Collection - Hibernian Towers 1303
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rudolph D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph D

N baie spesiale plek waar ons my vrou se verjaarsdag saam ons kinders kon geniet.

Ongelooflike pragtige, goed toegeruste woonstel. Beslis die beste plek in die Strand waar ek nog ooit gebly het. Wat n pragtige uitsig het hierdie spesifieke woonstel. Dankie aan ons gasvrou, wat ons so tuis laat voel het met ons aankoms.

Marretha S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marretha S

Gerieflik, goed ingerig en waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Die plek is skoon en baie goed ingerig!

André S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André S

Uityndelik n blyplek waar elke foto die waarheid praat!

Fantastiese ligging! 13de vloer het die beste 180 grade uitsig oor die see, strand, berge en stad. Alles was skoon en netjies met baie gemaklike beddens, beddegoed en rusbanke. Baie veilige parkering onderdak met plek vir twee voertuie. Sal beslis weer bespreek vir ons volgende besoek.

Marilette L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilette L

Baie veilig gevoel.

Ja, dankie. Ligging was goed.

Phillip V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip V

Great plek.

Baie mooi woonstel, ons het baie lekker gebly. Pragtige uitsig.

Leonie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S

Dit was heerlik en see-uitsig was pragtig.

Dit is 'n luukse plek en goeie geriewe om te gebruik. See-uitsig. Baie pragtig. Sal definitely weer gaan.

Rika S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika S

Beste ontdekking ooit!

Baie dankie. Ons het lekker gebly.

Hennie G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G

Strandbesoek met 'n groot groep.

Die fasiliteite oortref alle verwagtings! Al die nodige toerusting (wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser), gasbraai op die stoep en die beste "view" in Strand! Die beddens is gemaklik, linne is netjies en skoon met genoeg plek vir 8 grootmense. Toegangsbeheer na die perseel is uitstekend met 2 parkeerplekke geallokeer na die eenheid (1303). Inge was baie behulpsaam om alles mooi te verduidelik. Onthou maar net om die krag te "recharge" veral as die tuimeldroeër gebruik is. Baie restaurante om vanaf te kies binne loop afstand van die eenheid. Sal enige tyd weer gebruik maak van die eenheid veral as ek met 'n groot groep toer.

Toutrek Klub Postmasburg T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toutrek Klub Postmasburg T

Absoluut die moeite werd.

Als was perfek! Inge was die dame waarmee ons gewerk het. Sy was tops.

Juanita M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita M

Alles wat jy nodig het!

Fantastiese ligging (13de vloer het beste uitsig, al het jy hoogtevrees). Alles was netjies en skoon. Daar was niks wat ons meer nodig gehad het nie, genoeg breekgoed, messe, vurke, glase, slaaibakke en selfs stunning steakmesse! Beddens voel of jy op 'n wolkie slaap! Koffiemasjien was 'n ekstra bonus! Inge was baie vriendelike en hulpvaardig! Julle sal ons beslis weer sien! 10/10

Andrew M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M

Awesome.

The view was just stunning. The experience was exactly what we're looking for.

Pieter-ben P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter-ben P

Dit was 'n baie lekker verblyf. Inge was 'n absolute ster.

Ons het baie lekker gebly. Die wind was wel nie in ons guns nie en dit wind is nogals 'n uitdaging, veral as dit warm is.

Micalla L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Micalla L

Loved the place. The grill outside needs to be replaced as it is rusted.

The close proximity to the beach, restaurants and shops were a plus. Will definitely stay here again.

Sarel Pj S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sarel Pj S

Ons het heerlik in Cape Collection - Hibernian Towers 1303 gebly.

Inge was betuingewoon behulpsaam en verskriklik vriendelik gedurende ons verblyf. Ek sal definitief weer 'n woonstel daar bespreek.

Grant L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant L

Awesome apartment, awesome views.

The apartment on the 9th floor offers stunning views of False Bay as well as beautiful mountain views. The layout is great and space is maximized making a two-family stay (7 people) very comfortable. All furnishings and fittings are top quality and are equipped with all that you would need for a stay. Inge, the property manager is most pleasant and eager to assist. An added bonus is the excellent Cape Cafe coffee shop on the ground floor, excellent pizzas, toasties, breakfast, coffee, everything.

Chante L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante L

Die tydjie daar was ongelooflik. Die wonderlike uitsig oor die see in die oggend was lieflik om te aanskou.

Die woonstel was gerieflik ingerig en die atmosfeer was besonders.

Willem N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

Waarde vir geld.

Ons het weer baie lekker gebly.

Leon L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Waarde vir geld.

Die diens van webtuiste se agente was uitstekend sal hulle graag aanbeveel. Verblyf was regtig waarde vir geld en eenheid in baie goeie toestand. Enigste verbetering wat dalk kan oorweeg word is om die buite-braaier te vervang aangesien dit geroes is en ons dit derhalwe nie kon gebruik, dit was egter nie 'n probleem want ons het binne kos voorberei.

Candice A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice A

We had a fantastic stay. The apartment is situated across from the beach with the most amazing mountain and sea views.

The apartment has everything you need for a long stay with a big family, from a washer and dryer to a coffee machine. It's located a stone's throw from shops and a mall and a few minutes drive from amazing wine estates and restaurants. For those not looking to leave the apartment, there are two great restaurants in the building with a hair salon, spa and sweet shop!

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b2465560428c4fcb8507be1ace9fc3ab687bc0cef71dbd31930f7ae2ce28b9d85f16427f91d7f25e02e6d4f5c18aa8e3165?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 Beach Road Hibernian Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.1139508 18.8230286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang