Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Collection - Hibernian Towers 1305

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Inge Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 76

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Cape Collection - Hibernian Towers 1305
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gerrie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie S

Best stay in years.

We had an awesome time thank you. The unit is at a great location, and the place is neat and well-furnished inside. It catered to all our needs.

Maria T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria T

Heerlik!

Was 'n heerlike eenheid gewees, alles was mooi skoon en in werkende toestand. Diens was puik!

Elmien G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien G

Fantasties.

Fantastiese blyplek, netjies skoon en die uitsig is die beste uit elke liewe vertrek.

Arnold D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold D

Heerlik.

Dit was 'n baie aangename vakansie - verblyf was puik. Woonstel was goed toegerus en die uitsig was uitstekend. Kommunikasie en behulpsaamheid was tops. Sal beslis weer hierdie akkommodasie oorweeg.

Michael F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michael F

Baie lekker gekuier.

Ja, uitsig great! Gym geadverteer. Non existent. Swembad great. Data net vir 3 dae. Geen internet, Netflix, DSTV. Netjiese unit maar nie waarde vir geld wat jy betaal nie.

Henry J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry J

Absolutely excellent.

We had an absolutely wonderful stay - reunion with our adult children who all came from New Zealand to visit us. Thank you, the venue was absolutely perfectly suited, safe and easy travelling for two vehicles for each to come and go as they wished. Negatives - the shower handle was faulty, which I am sure has been fixed by now, and we found one plate to be broken when we moved in. Otherwise, the service was excellent. Thank you.

Amos Caiphus T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amos Caiphus T

We really had a great vacation at your hotel. The hotel was so clean and I wouldn't mind to book it again and again.

I got more than what I expected.

Tashja C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tashja C

Exactly what was wanted and advertised.

Everything was as advertised and great customer service. Thoroughly enjoyed our stay and would definitely recommend it.

Rudolph D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph D

Wonderlike paar dae geniet. Pragtige uitsig. Woonstel goed toegerus.

Die woonstel kan met groot vrymoedigheid aanbeveel word. Die verhitte swembad was egter nie warm nie, maar dit is as gevolg van beurtkrag en nie die verantwoordelikheid van die bestuur van die kompleks nie.

Maxie P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie P

Fantasties.

Ongelooflike ligging. Veilige parkering. Ten volle toegeruste verblyf. Beveel dit beslis aan vir ander gaste.

Dinah B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinah B

Die uitsig is asemrowend.

Inge, het ons persoonlik ontvang. Haar dienste is uitstekend. Baie dankie Inge. Ons sal vir seker weer daar kom bly. Baie dankie.

Lizelle D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D

Gerieflik en netjies met 'n fantastiese uitsig.

Woonstel was stylvol, prakties en goed beplan. Ons het die groot balkon met die see-uitsig uit elke slaapkamer geniet. Luukse gebou met alles wat jy nodig het naby.

Roger E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger E

Great stay!

Had an upgrade to 904 due to some water issues at 1305.

Kallie K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie K

Puik ervaring.

Wonderlike uitsig en skoon.

Wolfgang P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wolfgang P

Excellent.

There is a wonderful view of False Bay. The apartment is super, nothing was missing for a great holiday.

Anel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Voortreflik!

Die woonstel het bygedra tot 'n voortreflike vakansie. Die uitsig, diens, netheid, gasvryheid, ligging, en uitsig was uitstekend. Ons sal vir seker weer daar gaan vakansie hou.

Johan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Soos bo vermeld.

Baie vriendelike hulpvaardige gasvrou ontmoet. Plek was skoon een of twee onderhouds aspekte verg aandag. Verblyf geniet en sal beslis weer oorweeg.

Tracey F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey F

Lovely long weekend.

Was pleasant and comfortable for the nights we stayed.

Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe585b938bae8bedfa1b4b61bbd9651e4487f5e77367f922527ad941cc9213504b25333eb709185c2fb29bc9719643d2158d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.113936420894 18.823013305664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang