Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Collection - Hibernian Towers 1305

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hibernian Towers 1305 is in Strand, Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, stranddoendinge en besienswaardighede.

Hierdie ruim woonstel is op die 13de vloer geleë en bied asemrowende uitsigte. Dit beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort oor 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot komplimentêre WiFi.

Die leefarea het toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig en gasbraaigeriewe.

Daar is veilige kelderparkeerplek op die perseel.

Hibernian Towers bied meer as net verblyf. Daar is 'n binnenshuise, sonverhitte swembad, 'n binnenshuise gimnasium, restaurante, 'n spa, 'n skoonheidsalon en 'n geriefswinkel. Die woonstel is ook oorkant die straat van die strand af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Gerrie S
Gesin met klein kinders
5.0
Best stay in years. We had an awesome time thank you. The unit is at a great location, and the place is neat and well-furnished inside....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Maria T
Gesin met tieners
5.0
Heerlik! Was 'n heerlike eenheid gewees, alles was mooi skoon en in werkende toestand. Diens was puik!
Des 2023
Elmien G
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Fantastiese blyplek, netjies skoon en die uitsig is die beste uit elke liewe vertrek.
Des 2023
Henry J
5.0
Absolutely excellent. We had an absolutely wonderful stay - reunion with our adult children who all came from New Zealand to visit us. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Amos Caiphus T
Gesin met klein kinders
5.0
We really had a great vacation at your hotel. The hotel was so clean and I wouldn't mind to book it again and again. I got more than wh...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Inge Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 76

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Collection - Hibernian Towers 1305 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe585b938bae8bedfa1b4b61bbd9651e4487f5e77367f922527ad941cc9213504b25333eb709185c2fb29bc9719643d2158d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.113936420894 18.823013305664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang