Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Collection - Hibernian Towers 1502

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elizma K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Our stay was fantastic. Our stay was fantastic! Views all around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Twanette D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rêrig heerlik gebly en sal definitief weer hier bespreek. Pragtige uitsig regoorkant die strand, kombuis goed toegerus vir 8 mense met lekker koffiemasjien en buite gasbraai (airfryer en oondhandskoene sal goeie toevoeging tot die kombuis wees), genoeg baie gemaklike sitplek vir 8 mense, goeie beddens met heerlike katoen beddegoed (kussings bietjie plat en kan vervang word). 4de slaapkamer by die deur het geen bruikbare kasspasie gehad (eienaar sluit al die kaste vir persoonlike gebruik) en geen lugvloei (raak bedompig). Aangesien net hoofslaapkamer en sitkamer lugversorging het en wind nie toelaat dat vensters kan oopbly, sou ek 3 waaiers voorstel vir die kamers sonder lugversorging. Pragtig gemeubileer. 'n Skerm by die braaier sal help om vlam aan die gang te hou as die wind erg waai. Twee veilige parkerings. Als wat jy nodig het is in die gebou van restaurant, swembad, koffieshop, restaurant, mini grocery winkeltjie ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matshidiso M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Wow, I don't know where to start. I enjoyed my stay from the first day. The host was so welcoming and assisted us with everything we needed. The place is so clean and refreshing, and in a perfect location. I am so happy with no complaints. I don't mind going back again. The place is so clean and has everything we needed, a home away from home. I wish to go back again. Service 100%, location 100%, shops nearby, sea within walking distance. I would recommend everyone who's looking to go to Cape Town to book at the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Exceptional views - a most enjoyable stay. The apartment was lovely, clean and the beds were super comfortable with fresh white linen. We experienced on the first day that the bath water ran bright rusty orange, but this cleared by the next day. Also on the first day, we blew the power when using the stove and the microwave at the same time, causing an electricity outage. However, these initial problems were sorted out, and we had a fantastic stay. The exceptional views provided a 360-degree lightning show (Cape of Storms), and we were grateful to be warm and toasty inside. The "gym" next to the pool was very disappointing - rusty equipment and seriously needs updating. The location, comfort, and views for days were definitely the highlights, along with the friendly and accommodating owners who checked in on us and immediately sorted out the glitches we experienced on the first day. I would book it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacqui G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Wonderful, beautiful and so central. My only additional opinion is that we need more towels because after 2 days, towels don't dry quickly enough. Also, it was the first time we ever had to pay for electricity. Otherwise, it was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha M
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Baie gerieflik en goed ingerig. Hiberian Towers is luuks ingerig met 'n wonderlike uitsig oor die see. Alle inkopies is baie naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas S
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Excellent. Perfect. Good experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand C
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Great apartment and amenities. Definitely a place to recommend to others. Owner was very helpful when we had questions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Gemaklik, gerieflik, voel soos my huis. Ons het baie lekker gebly. Alles was great. Dit was net bietjie warm vir vere-duvets, maar hulle het ons gehelp met ligter beddegoed. Sou nice wees as daar strandstoele en 'n sambreel was wat ons kon gebruik. Ons sal beslis weer soontoe wil gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lodi H
Kort verblyf
5.0
Des 2020

Waarde vir geld. Mooi uitsig en naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Inge Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 76

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA568cc30873040d8757f33a9798938770c49db50c8a4cd622330a6b73f5c6951292cb073a061b547195e76630180ba743251e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 Beach Road Hibernian Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.1139508 18.8230286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang