Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Collection - Hibernian Towers 301

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg, Eenheid 301 Hiberian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape Collection - Hibernian Towers 301 is 'n ruim ateljeewoonstel in die veilige Hibernian Towers-gebou in Strand en bied asemrowende see-uitsigte.

Dié ateljee het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaapkamerarea is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, en vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met DStv-kanale, Netflix, en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die eenheid maak oop op 'n oulike balkon met buitesitplek en 'n klein gasbraai waar gaste die pragtige see-uitsigte kan geniet. Gaste kry veilige kelderparkeerplek en kan ook gebruik maak van die Hibernian Towers-geriewe, wat 'n restaurant, koffiewinkel, spa, swembad, stoomkamer en basiese gimnasiumfasiliteit insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Inge Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 76

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Kusweg, Eenheid 301 Hiberian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg, Eenheid 301 Hiberian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5940a9b9d71431c0882f824f4b345c23c700b4e32ecff6877e1abd5c201449fd0f2461a59de9f6263ed6532bbec9c5875369?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) Beach Road Unit 301 Hibernian Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.113949276551 18.823067376914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang