Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Collection - Hibernian Towers 405

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Francois B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik gemaklik gebly vir 4 dae. Kies gerus hierdie blyplek. Die ligging van 405 is langs die see met 'n ongelooflike uitsig. Al tussen jou en die strand is Kusweg. Die uitsig oor die rotse met laag gety is baie mooi. Die hoof swemstrand is so 100 m se stap weg op die seesand. As die balkon skuifdeur toe is, is die eenheid baie stil, en mens hoor amper nie die motors in Kusweg nie. Die eenheid het 'n groot TV met 'n aktiewe Netflix en Fibre WiFi. Die kombuis is goed toegerus, met koffie en tee verskaf. Die gasbraaier op die balkon is oulik. Die "Vamos" restaurant op die grondvloer het goeie lekker kos. Daar is ook 'n kafee op die grondvloer wat lang ure oop is en iets van alles het. Parkering is onder dak in die goeie sekuriteit motorparkade. Binnenshuise verwarmde swembad en sauna in die gebou was 'n verrassing en heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janene/wayne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker! Baie lekker en veilig gebly. Beste uitsig. Stort en hoekie van die toilet - 'n bietjie knap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Hibernian Towers 405 provided fantastic all-round value for money. Thank you! Fantastic all-round. Inge even bought a 5 litre of drinking water for a day when the municipality announced planned water maintenance interruption. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo-chris G
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lekker. Blerrie smart. Lol. Al soek ek nou vier kan ek regtig niks vind nie. Bespreking het seepglad verloop, vriendelik en professioneel. Kramer was ook netjies en baie gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beveel die eenheid sterk aan, sal definitief weer bespreek! Die eenheid is goed geleë met ongelooflike see-uitsig. Top kwaliteit afwerkings binne met alles wat nodig sal wees vir 'n heerlike vakansie. Veilige kelder parkering met direkte toegang na die eenheid per huisbak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik. Baie lekker, heerlik, amazing, fantasties, jammer dat WiFi nie gewerk het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons was slegs daar vir 3 dae. Alles goed geen klagtes. Alles goed. Dankie vir jou geduld en vriendelike hulp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneke N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wonderlik. Heerlik gebly, baie netjies, met al die nodige toestelle. Mal oor die balkon wat uitkyk oor die see! Veilige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Very nice place. I would go back anytime. The view is spectacular, and the host is very nice. Thank you, Inge. See you soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Onvergeetlike paar dae. Perfekte verblyf. Wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 85

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Hibernian Towers, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf55c99ce594b1f9c650d0ba37cd81ec7bca1a3392c582eb6a31874c22327ddc3252f0aa43452bcb0042a257d6957936a02e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Beach Road Hibernian Towers 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114136228133 18.822798803705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang