Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Collection - Hibernian Towers 405

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Inge Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 76

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Cape Collection - Hibernian Towers 405
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Andre S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Beveel die eenheid sterk aan, sal definitief weer bespreek!

Die eenheid is goed geleë met ongelooflike see-uitsig. Top kwaliteit afwerkings binne met alles wat nodig sal wees vir 'n heerlike vakansie. Veilige kelder parkering met direkte toegang na die eenheid per huisbak.

Hein H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein H

Heerlik.

Baie lekker, heerlik, amazing, fantasties, jammer dat WiFi nie gewerk het nie.

Daleen K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen K

Ons was slegs daar vir 3 dae. Alles goed geen klagtes.

Alles goed. Dankie vir jou geduld en vriendelike hulp.

Hanneke N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke N

Wonderlik.

Heerlik gebly, baie netjies, met al die nodige toestelle. Mal oor die balkon wat uitkyk oor die see! Veilige plek.

Chandre S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre S

Very nice place.

I would go back anytime. The view is spectacular, and the host is very nice. Thank you, Inge. See you soon.

Barbara K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara K

Onvergeetlike paar dae.

Perfekte verblyf. Wonderlik.

Rizana A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rizana A

Absolutely amazing!

The unit was absolutely stunning. Well equipped with high-quality cutlery and furniture. Very central and the building is very secure. We enjoyed our stay so much!

Pieter L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Hibernian Towers is the best address in the Strand. Will definitely visit again.

Once again we had a wonderful 7-night stay at Hibernian Towers. The only two little things I want to mention are: (1) The shower head needs to be replaced, and (2) The duvet is too small for the bed.

Danie P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P

Baie lekker gebly. Lokaal geleë!

Baie lekker, goed toegeruste woonstel!

Leroy O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leroy O

It was perfect.

It was awesome. The building itself looks the best compared to the others, beautiful.

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Hibernian Towers, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf55c99ce594b1f9c650d0ba37cd81ec7bca1a3392c582eb6a31874c22327ddc3252f0aa43452bcb0042a257d6957936a02e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Beach Road Hibernian Towers 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114136228133 18.822798803705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang