Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Collection - Hibernian Towers 405

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Hibernian Towers, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape Collection - Hibernian Towers 405 is 'n bekoorlike selfsorg-ateljeewoonstel in die Strand wat perfek vir 'n paartjie of sakereisigers is. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die ateljeewoonstel is op die vierde verdieping en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het lugversorging, 'n oopplan-slaaparea met 'n koninggrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, wasmasjien-tuimeldroër en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met stroomdienste. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na die balkon met 'n see-uitsig en gasbraaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek in die kelder op die perseel, asook 'n sonkragverhitte swembad, 'n binnenshuise gimnasium, restaurante, 'n spa, 'n skoonheidsalon en 'n geriefswinkel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Andre S
Saam met lewensmaat
5.0
Beveel die eenheid sterk aan, sal definitief weer bespreek! Die eenheid is goed geleë met ongelooflike see-uitsig. Top kwaliteit afwerkings binne met ...
Sien meer
Aug 2024
Hein H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie lekker, heerlik, amazing, fantasties, jammer dat WiFi nie gewerk het nie.
Jun 2024
Daleen K
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was slegs daar vir 3 dae. Alles goed geen klagtes. Alles goed. Dankie vir jou geduld en vriendelike hulp.
Mei 2024
Hanneke N
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Heerlik gebly, baie netjies, met al die nodige toestelle. Mal oor die balkon wat uitkyk oor die see! Veilige plek.
Apr 2024
Chandre S
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice place. I would go back anytime. The view is spectacular, and the host is very nice. Thank you, Inge. See you soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Inge Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 76

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Kusweg, Hibernian Towers, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Collection - Hibernian Towers 405 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Hibernian Towers, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf55c99ce594b1f9c650d0ba37cd81ec7bca1a3392c582eb6a31874c22327ddc3252f0aa43452bcb0042a257d6957936a02e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Beach Road Hibernian Towers 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114136228133 18.822798803705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang