Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Collection - Hibernian Towers 405

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Hibernian Towers, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hibernian Towers 405 is 'n bekoorlike selfsorg-ateljeewoonstel in Strand, perfek vir 'n paartjie of sakereisiger. Dit is gerieflik geleë binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié ateljee met lugversorging op die vierde verdieping het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea. Die slaapkamerarea het 'n koninggrootte-bed en die aparte badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, wasmasjien-droër-kombinasie en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek asook 'n TV met stromingsdienste. Toegang tot gratis en onbeperkte Wi-Fi is ook beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig en gasbraaigeriewe. Gaste word voorsien van veilige kelderparkeerplek op die perseel. Boonop het gaste toegang tot 'n binnenshuise, sonverhitte swembad, 'n binnenshuise gimnasium, restaurante, 'n spa, 'n skoonheidsalon en 'n geriefswinkel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Cape Collection - Hibernian Towers 405
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Inge Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 76

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Kusweg, Hibernian Towers, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Collection - Hibernian Towers 405 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Hibernian Towers, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf55c99ce594b1f9c650d0ba37cd81ec7bca1a3392c582eb6a31874c22327ddc3252f0aa43452bcb0042a257d6957936a02e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Beach Road Hibernian Towers 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114136228133 18.822798803705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang